Die Vader (Deel 5) | Vita Deel 600

  Рет қаралды 2,972

Riekert Botha

Riekert Botha

Күн бұрын

Пікірлер: 10
@johanmarx4415
@johanmarx4415 2 күн бұрын
Here Jesus...Here Jesus...hoe ondeurgrondelik is U weë... wie U is, is net eenvoudig mind blowing!! En hierdie kant van die graf sal ons nooit U almag en grootheid ooit ten volle kan snap nie... dankie Here Jesus dat U aan ons die Vader openbaar. Here, openbaar Uself nog meer aan ons, want ons het U só nodig.
@nicolaasburger1637
@nicolaasburger1637 Күн бұрын
Hoeveel "amens" is genoeg vir ons om toe te roep wanneer ons die Woord lees en dit ook verstaan?? Hoe belangrik is dit nie dat ons IN Jesus moet wees en ook bly nie! Sonder Jesus is die Vader ook nie "onse Vader" nie..sonder eenheid met die Vader deur Sy Seun en Gees is daar onenigheid tussen ons en die Vader, hoe sal ons dan kan bid "in Gees en in Waarheid"? Wat 'n wonderlike uidrukking van die evangelie van Jesus, die een wat Johannes vir ons deurgegee het! Dankie vir die deel van die gawes wat die HERE aan jou gegee het Riekert, om ons te help die Woord saam te lees en ook te kan verstaan..dis voorwaar 'n blessing!
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 Күн бұрын
Amen en Amen!!
@jpjensel4414
@jpjensel4414 Күн бұрын
Baie Dankie Riekert vir die lering. Baie Insiggewend.
@marie-louiseknoesen6771
@marie-louiseknoesen6771 Күн бұрын
Baie baie dankie dat ek kan deel in die boodskap
@tertia92
@tertia92 Күн бұрын
Ek het nie woorde om te beskryf wat hierdie reeks oor Jesus en die Vader vir my beteken nie. Die openbaring het Al reeds op verskillende areas binne my 'n effek en verdieping. Dankie Jesus. Dit wek by my nog 'n dieper ontsag vir Wie U is. U alleen is Waardig!!!
@annalinekennedy1027
@annalinekennedy1027 21 сағат бұрын
Wow, wow wat n heerlike openbaring.
@IssieBooyens
@IssieBooyens Күн бұрын
Ek wil net graag bevestig... is die Johannes Evangelie 95 jaar na Jesus gebore is geskryf? Hoe oud was Johannes toe hy gesterf het?
@vitadei_africa
@vitadei_africa Күн бұрын
@@IssieBooyens Jesus is gebore in ongeveer 4-6 AD. Johannes was ongeveer 85 met die skryf hiervan
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Күн бұрын
Dankie, dankie Heer dat U hierdie kanaal gebruik om my meer en meer van U te leer.
Die Vader (Deel 1) | Vita Dei 592
39:15
Riekert Botha
Рет қаралды 10 М.
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
Wait for the last one 🤣🤣 #shorts #minecraft
00:28
Cosmo Guy
Рет қаралды 11 МЛН
小丑家的感情危机!#小丑#天使#家庭
00:15
家庭搞笑日记
Рет қаралды 35 МЛН
Ek en Eskom | Nevil Norden
37:25
Patmosstudio
Рет қаралды 2 М.
Die Vader (Deel 4) | Vita Deel 598
52:28
Riekert Botha
Рет қаралды 5 М.
David Pawson: Christians And Crime
1:07:14
From Genesis to Revelation
Рет қаралды 1,7 М.
Die Vader (Deel 2) | Vita Deel 594
47:14
Riekert Botha
Рет қаралды 7 М.
Die verrassings van die koninkryk van God!  (Luk 13:22-30)
49:43
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 7 М.
Casting Down Strongholds | Sermon
57:55
Derek Prince
Рет қаралды 3,9 МЛН
Die Vader (Deel 3) | Vita Deel 596
40:09
Riekert Botha
Рет қаралды 6 М.
Is dit die nuwe 'De la Rey'?
34:15
praag
Рет қаралды 2,8 М.
Christus verenig | Vita Dei 581
24:52
Riekert Botha
Рет қаралды 4,4 М.
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39