Die Vers Wat Altyd Vertroos

  Рет қаралды 815

Piet Smit

Piet Smit

Күн бұрын

Пікірлер: 15
@rebeccagoncalves3527
@rebeccagoncalves3527 Ай бұрын
..dankie Pastoor dat jy in my geglo het toe ek nie eers in myself geglo het nie..dankie v die mooi liedjies wat ek saam kon opneem..dit is en bly n hoogtepunt in my lewe.Ere aan God in die hoogste hemele
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 2 ай бұрын
Baie dankie, die sang is so mooi en nou is jy weg!! Asof jy ons wou troos wanneer jy weg is. Jou laaste boodskappie is so treffend. Ons kan altyd op die Here vertrou. Jy sou wou hé dat ons jou boodskappe luister en getrou bly aan Hom.
@belindaelliott3660
@belindaelliott3660 2 ай бұрын
Pastoor Piet, ons gaan jou boodskappe en sang so baie mis. Jou liefde vir Jesus en jou medemens sal my altyd vertroos en bybly. Tot weersiens my vriend.🕊❤️😢
@mattyschoonraad3273
@mattyschoonraad3273 2 ай бұрын
Baie dankie, ons Pastoor wat sy naaste baie lief gehad het. Pastoor ek gaan u geweldig mis u het my weer op die regte pad gely met hierdie dienste. Rus sag.😢😢
@miamia1404
@miamia1404 2 ай бұрын
My hart so seer jyt nog tot op die laaste oomblik van jou lewe Sy Woord aan almal bedien. Dankie Piet vir jou voorbeeld wat jy gestel het en die Woord wat jy bedien het. Jys nou so gelukkig om by ons Vader te wees.
@liezelmeiring6824
@liezelmeiring6824 Ай бұрын
Baie dankie pastoor🙏🏻
@johannamostert6741
@johannamostert6741 2 ай бұрын
Dankie Pastoor,ek mis u so BAIE.
@belindavaneck6434
@belindavaneck6434 2 ай бұрын
Dankie vir alles ons gaan jou mis
@gertwillemse2440
@gertwillemse2440 2 ай бұрын
Gert Willemse. Ja my liefste pastoor, jy het my gelei tot nuwe siel's hoogte punte, ons same sang oomblikke, kort maar kragtige boodskappe sondag vir sondag, gebede vir genesing, ek sal jou altyd onthou, rus sag by Jesus.
@adriblaauw3467
@adriblaauw3467 2 ай бұрын
Ons weet pastoor is by Jesus, ons sal nog baie na sy sagte en vertroostende stem kan luister. Hy het sy hele lewe aan Jesus gewei. Ons gaan hom baie mis. ✝️👑🌿
@deonkoegelenberg234
@deonkoegelenberg234 2 ай бұрын
Sag rus my geliefde pastoor.
@liezelmeiring6824
@liezelmeiring6824 Ай бұрын
So pragtige lied - op HOM kan ons vertrou….
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Ай бұрын
Ek het nie woorde nie .....dit was net te vinnig...Maar dankie dat ek weet jy is By Jesus soos ons bly se het Jesus moet kom met wegraping nou is jy weg 😢 ja Jy was n ware Koningskind rus by Jesus... Mis jou al klaar..
@johannamostert6741
@johannamostert6741 2 ай бұрын
Ek weet u sit by Jesus!!
Die paradys - plek van geluksaligheid
43:34
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 21 М.
Jou Goeie Naam
26:28
Piet Smit
Рет қаралды 294
Он улетел, но обещал вернуться...
00:30
ПРЕМИЯ ДАРВИНА
Рет қаралды 4,9 МЛН
Will A Basketball Boat Hold My Weight?
00:30
MrBeast
Рет қаралды 121 МЛН
Não sabe esconder Comida
00:20
DUDU e CAROL
Рет қаралды 53 МЛН
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
KERSFEES die waarheid daarvan - Deon Allers
1:07:45
Deon Allers
Рет қаралды 31 М.
01 - Vyf minute na die dood van die gelowige
23:44
Hosea46Video
Рет қаралды 19 М.
Clemens Mans   Wat is in jou hand
51:10
Kruiskyk
Рет қаралды 4,9 М.
Past. James Davids - Die dag wanneer jou garsland brand
27:56
Alles Vir Jesus
26:22
Piet Smit
Рет қаралды 273
Koop Die Tyd Uit - Deel 2. (www.kniel.co.za)
40:30
Welkom by Kniel
Рет қаралды 10 М.
James Davids - Die dag wanneer jou berou te laat is
25:36
Kruiskyk
Рет қаралды 111 М.
101 Vita Dei Woordskool: Aanstoot van die Evangelie (Lockdown 12)
24:36
10 Vita Dei Woordskool: Eenvoud in die gemeente
41:29
Riekert Botha
Рет қаралды 9 М.
Past. Marius Erasmus - Staan op en keer terug
29:41
Kruiskyk
Рет қаралды 9 М.
Он улетел, но обещал вернуться...
00:30
ПРЕМИЯ ДАРВИНА
Рет қаралды 4,9 МЛН