Alles Vir Jesus
26:22
Ай бұрын
Jou Goeie Naam
26:28
Ай бұрын
Moet Nie Die Here Beperk
1:40
Ай бұрын
Kanaan Toe
2:55
Ай бұрын
God Van Valleie En Berge
28:12
Ай бұрын
Die Vriendskap Van Jesus
25:59
2 ай бұрын
Hierdie Raaisel Opgeklaar
23:03
2 ай бұрын
Shannon Moreland - Vier Die Lewe
56:10
Die Heilige Gees Is In My
3:12
2 ай бұрын
Kan God Vergeet?
32:18
2 ай бұрын
Die Geheim Van Verheffing
32:25
2 ай бұрын
Comrades 2024
5:42
2 ай бұрын
Vaderdagsboodskap
30:16
2 ай бұрын
Die Geestelike Drukkoker
33:18
3 ай бұрын
We Are One In The Bond
2:16
3 ай бұрын
Waarom So Baie Afgode
30:24
3 ай бұрын
Word Vervul Met Die Heilige Gees
26:21
Die Here Vra Van My
2:31
4 ай бұрын
Herken Jouself
24:08
4 ай бұрын
Ons Groot Troos - Die Wegraping
34:35
Alles Van Die Nuwe Lewe
2:52
4 ай бұрын
Net Hierdie Een Ding
31:15
4 ай бұрын
Oorslaap Radyndam 14 April 2024
16:51
Een Uit Elfduisend
39:13
4 ай бұрын
Drie Onafskeibare Dinge
28:58
5 ай бұрын
Pasop Vir Die Kopsmokkelaars
23:23
Bergklim Oorslaap  30 Maart 2024
6:13
Пікірлер
@rebeccagoncalves3527
@rebeccagoncalves3527 16 минут бұрын
..dankie Pastoor dat jy in my geglo het toe ek nie eers in myself geglo het nie..dankie v die mooi liedjies wat ek saam kon opneem..dit is en bly n hoogtepunt in my lewe.Ere aan God in die hoogste hemele
@rosabotes9392
@rosabotes9392 12 күн бұрын
Ek het nie woorde nie .....dit was net te vinnig...Maar dankie dat ek weet jy is By Jesus soos ons bly se het Jesus moet kom met wegraping nou is jy weg 😢 ja Jy was n ware Koningskind rus by Jesus... Mis jou al klaar..
@estievorster2065
@estievorster2065 13 күн бұрын
Yip Piet dis presies waar jy vandag is..jy was getrou tot die einde van jou lewe... Van aangesig tot aangesig sie jy ons Here vir wie jy so lief was...
@miamia1404
@miamia1404 17 күн бұрын
My hart so seer jyt nog tot op die laaste oomblik van jou lewe Sy Woord aan almal bedien. Dankie Piet vir jou voorbeeld wat jy gestel het en die Woord wat jy bedien het. Jys nou so gelukkig om by ons Vader te wees.
@gertwillemse2440
@gertwillemse2440 18 күн бұрын
Gert Willemse. Ja my liefste pastoor, jy het my gelei tot nuwe siel's hoogte punte, ons same sang oomblikke, kort maar kragtige boodskappe sondag vir sondag, gebede vir genesing, ek sal jou altyd onthou, rus sag by Jesus.
@belindaelliott3660
@belindaelliott3660 18 күн бұрын
Pastoor Piet, ons gaan jou boodskappe en sang so baie mis. Jou liefde vir Jesus en jou medemens sal my altyd vertroos en bybly. Tot weersiens my vriend.🕊❤️😢
@belindavaneck6434
@belindavaneck6434 18 күн бұрын
Dankie vir alles ons gaan jou mis
@deonkoegelenberg234
@deonkoegelenberg234 18 күн бұрын
Sag rus my geliefde pastoor.
@johannamostert6741
@johannamostert6741 18 күн бұрын
Ek weet u sit by Jesus!!
@johannamostert6741
@johannamostert6741 18 күн бұрын
Dankie Pastoor,ek mis u so BAIE.
@mattyschoonraad3273
@mattyschoonraad3273 18 күн бұрын
Baie dankie, ons Pastoor wat sy naaste baie lief gehad het. Pastoor ek gaan u geweldig mis u het my weer op die regte pad gely met hierdie dienste. Rus sag.😢😢
@adriblaauw3467
@adriblaauw3467 18 күн бұрын
Ons weet pastoor is by Jesus, ons sal nog baie na sy sagte en vertroostende stem kan luister. Hy het sy hele lewe aan Jesus gewei. Ons gaan hom baie mis. ✝️👑🌿
@jedidiah373
@jedidiah373 19 күн бұрын
Dit is met leedwese dat ons vandag van die oorstap van Piet hoor. Leedwese nie oor hom nie, want ons weet waar hy is, en daaroor juig ons saam met die almal in die hemel. Die leedwese is met die wat agterbly en die gemis wat ons gaan hê aan n reus in die werk vir die koninkryk. Ook medelye met die wat meer as dit verloor in n wederhelf, n ouer en alle ander familie en vriende verwantskappe.
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 20 күн бұрын
Baie dankie, die sang is so mooi en nou is jy weg!! Asof jy ons wou troos wanneer jy weg is. Jou laaste boodskappie is so treffend. Ons kan altyd op die Here vertrou. Jy sou wou hé dat ons jou boodskappe luister en getrou bly aan Hom.
@hennasmith4247
@hennasmith4247 25 күн бұрын
Amen
@pietsmit2663
@pietsmit2663 24 күн бұрын
Amen
@joannecremer1985
@joannecremer1985 25 күн бұрын
More Piet dankie vir mooi Diens ,Amen dankie Jesus ek dak oor my kop en kos eet ,en klere en dis genoeg vir my Amen🙏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 24 күн бұрын
Amen! Loof die Here!
@mattyschoonraad3273
@mattyschoonraad3273 Ай бұрын
Baie dankie vir die pragtige boodskap Pastoor.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Plesier om te deel! Lof aan Jesus!
@belindaelliott3660
@belindaelliott3660 Ай бұрын
Dankie vir al die kanse wat U vir my gee Jesus!🙌
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Prys die Here! Amen
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
BAIE dankie vir die Pragtige en Leerbare Woord.
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
Aag Pastoor Piet,dit is so opgeweken pragtig!!!!!
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Prys die Here!
@joannecremer1985
@joannecremer1985 Ай бұрын
More Piet baie dankie vir mooi Diens vanogend ,mag elke mens ander ñ kans gun in die lewe Amen
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie Jo-anne!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
Suid Afrika behoort aan die Here. Hy laat toe dat ons 40 jaar loop omdat ons nie Hom gehoorsaam nie. Hy laat die oues sterf sòdat Hy met n Joshua en Kaleb kan voirtgaan oor hul geloof deur nie afgeskrik te word deur die reuse.
@KatherineKleinhans-wd7sk
@KatherineKleinhans-wd7sk Ай бұрын
Soo waar oupa🎉
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie Katherine vir jou kommentaar!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
Naand Piet. Het jy al afstand gedoen van alles wat jy besit?
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Ja ek het! En suster?
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 Ай бұрын
Hierdie video spreek so tot my!! Baie mooi gedoen!!
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie Regina! Heerlikheid aan Jesus!!!
@mattyschoonraad3273
@mattyschoonraad3273 Ай бұрын
Dankie vir die mooi boodskap Pastoor.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie tannie Matty! Jesus die eer en lof!!!
@joannecremer1985
@joannecremer1985 Ай бұрын
More Piet dankie vir mooi Boodskap Amen Dankie Jesus dat U al my bekomernis vir U kan gee Amen pragtige Liedere dankie.🙏🙏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen! Prys die Here!
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
Dierbare,pragtige stem.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie! Lof aan Jesus!
@garnettitus510
@garnettitus510 Ай бұрын
Amen dominee Piet Smit
@williamcook9210
@williamcook9210 Ай бұрын
Geseende boodskap en net weereens 'n geleentheid om te besef om alles aan Jesus oor te gee, sodat Hy kan regeer binne ons . Dankie broer Piet en 2 mooi liedjies om saam mee te sing.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie broer William! Lof aan Jesus!!!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
Goeiemôre Piet en famielie Vamôre besef ek net weer hoe wonderlik is dìt om die nuwe dag te sien aanbreek. Dankie vir die pragtige lied.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie!
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 Ай бұрын
Wat n Ongelooflike boodskap en ek kan maar net bid soos jou eerste lied: that You reign in me!! Ons kan slegs n dissipel wees met Jesus binne my en selfs dan val ons nog steeds. Hierdie geweldige hoë standaard kan slegs bereik word deur elke dag met God te praat en Sy woord te lees. So leer ek Hom en kommunikeer ons daagliks met God en so kan ons meer en meer v God te gee. Baie baie dankie! Hierdie is n boodskap wat n mens meer as een keer moet kyk/luister. Die storie vd pynappels is fantasties. Jou video’s is so n plesier in my lewe. Al die beelde en klanke is uitstekend.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Net so aangegee vir Jesus!!! Dankie Regina!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
So waar.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Ай бұрын
Amen 🙏 Hallelujah ❤
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie Rosa!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
Vaďer se Woord is altyd waar.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen
@adriblaauw3467
@adriblaauw3467 Ай бұрын
Amen!
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Ай бұрын
Amen 🙏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie
@garnettitus510
@garnettitus510 Ай бұрын
Goeienaand ds Piet Smit. Amen
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Goeienaand Garnet Amen
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
WOORD,het ek uitgelaat en hulle gee nie n opsie vir "edit"nie.
@johannamostert6741
@johannamostert6741 Ай бұрын
Goeiemòre Pastoor Piet,o dis n mooi stem wat ek hoor as u sing.BAIE dankie vir die Geestelike en in die Lig en Waarheid.Ons hoor dit elke Sondag,wie sal kan vergeet om vir u te bid??,Ek is seker Almal onthou om u op te Dra na ons Hemelse Vader van waar u die Woord vandaan kry!!❤
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Ek waardeer die mooi woorde! Prys die Here!!!
@poppieoosthuizen5718
@poppieoosthuizen5718 Ай бұрын
Baie baie dankie Pastoor Piet vir u kosbare Woord. Jesus seën u ryklik daarvoor. ❤
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Prys die Here!!! Dankie Poppie!
@joannecremer1985
@joannecremer1985 Ай бұрын
More Piet dankie vir mooi Boodskap vanoggend ,waar woorde Amen 🙏 Baie mooi liedere baie dankie.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Lof aan Jesus!!! Dankie Jo-anne!
@mattyschoonraad3273
@mattyschoonraad3273 Ай бұрын
Amen, dankie vir die mooi boodskap🙏🙏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Lof aan Jesus!!! Dankie tannie Matty!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
Exc 14:14 Rom 8:28
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Amen
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 Ай бұрын
Sulke waar woorde in hierdie boodskap!! Jou goeie naam is meer werd as al die rykdom in die wêreld, dan kan jy enige plek instap en jy hoef nooit weg te kruip nie. Dit is dan ook in die groot mega gemeentes waar mense kan wegkruip omdat niemand v hulle weet nie! O ek dank die Here v mense soos Josef, Daniel, Dawid ens want ons kan daarna streef om sulke mooi karakters te hé. Jou liedere is so mooi en ook jou goeie voorbereiding v die boodskap val my elke keer op want jy haal die skrif gedurig aan. Ek wil ook dankie sê v hoe mooi eerlik en opreg jy altyd die Here se woord verkondig, ek streef daarna om so n mooi karakter te kan hé, te alle tye staan jy op v Jesus.
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Ek gee dit net so aan vir die Here! Dankie Regina! Lof aan Jesus!!!
@reginavanwyk1572
@reginavanwyk1572 Ай бұрын
So n pragtige unieke lied, mooi wysie en sulke gepaste woorde en beelde!! Wil dit heeldag sing!! Kitare is besonders!!
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie Regina! Lof aan Jesus!!!
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Ай бұрын
Amen❤
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie sus Rosa! Loof die Here wat goed is!
@belindaelliott3660
@belindaelliott3660 Ай бұрын
Vrolike lied! 🕊👏
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie sus Belinda! Ek hou van ritme!
@rosabotes9392
@rosabotes9392 Ай бұрын
Baie Dankie ❤
@pietsmit2663
@pietsmit2663 Ай бұрын
Dankie!
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Ай бұрын
53%