Baie baie dankie Pastoor Piet vir u kosbare Woord. Jesus seën u ryklik daarvoor. ❤
@pietsmit26634 ай бұрын
Prys die Here!!! Dankie Poppie!
@reginavanwyk15725 ай бұрын
Sulke waar woorde in hierdie boodskap!! Jou goeie naam is meer werd as al die rykdom in die wêreld, dan kan jy enige plek instap en jy hoef nooit weg te kruip nie. Dit is dan ook in die groot mega gemeentes waar mense kan wegkruip omdat niemand v hulle weet nie! O ek dank die Here v mense soos Josef, Daniel, Dawid ens want ons kan daarna streef om sulke mooi karakters te hé. Jou liedere is so mooi en ook jou goeie voorbereiding v die boodskap val my elke keer op want jy haal die skrif gedurig aan. Ek wil ook dankie sê v hoe mooi eerlik en opreg jy altyd die Here se woord verkondig, ek streef daarna om so n mooi karakter te kan hé, te alle tye staan jy op v Jesus.
@pietsmit26635 ай бұрын
Ek gee dit net so aan vir die Here! Dankie Regina! Lof aan Jesus!!!
@joannecremer19854 ай бұрын
More Piet dankie vir mooi Boodskap vanoggend ,waar woorde Amen 🙏 Baie mooi liedere baie dankie.
@pietsmit26634 ай бұрын
Lof aan Jesus!!! Dankie Jo-anne!
@johannamostert67414 ай бұрын
Goeiemòre Pastoor Piet,o dis n mooi stem wat ek hoor as u sing.BAIE dankie vir die Geestelike en in die Lig en Waarheid.Ons hoor dit elke Sondag,wie sal kan vergeet om vir u te bid??,Ek is seker Almal onthou om u op te Dra na ons Hemelse Vader van waar u die Woord vandaan kry!!❤
@pietsmit26634 ай бұрын
Ek waardeer die mooi woorde! Prys die Here!!!
@mattyschoonraad32734 ай бұрын
Amen, dankie vir die mooi boodskap🙏🙏
@pietsmit26634 ай бұрын
Lof aan Jesus!!! Dankie tannie Matty!
@johannamostert67414 ай бұрын
WOORD,het ek uitgelaat en hulle gee nie n opsie vir "edit"nie.