Loadshegding. Dankie YAHWEH dat ek nou deur gekom het.Amen
@irenebronkhorst7447 Жыл бұрын
Dankie luister vandag eers!! Groete uit Heidelberg
@marietanagel8141 Жыл бұрын
Wat n voorreg om op n SHABBAT 2 dienste te kan luister van manorah tabernakel pastoor Frik ,en pastoor Abrie te kon bywoon DANKIE ABBA om weer vdag in n gmeente te kon sit, DANKIE pastoor Riaan Abrie ,dit was wow,wow amazing
@connievanvuuren1531 Жыл бұрын
Dankie Frik vir n geseënde boodskap. Baie seën vir julle in 2024.
@marikeheine9801 Жыл бұрын
SHABBAT SHALOM! Deurdat ELOHIM die paaie v.d. reg bewaak en die weg van Sy gunsgenote bewaar sal deur elkeen geregtigheid en reg verstaan vir elke goeie pad van Wysheid in hart inwerk en kennis vir jou siel lieflik wees en berei die weg van YAHWEH ons ELOHIM maak Sy Paaie (WEÈ) reguit !
@littleandre4957 Жыл бұрын
Ons vind die Weg deur die Waarheid van die Woord na die Ewige Lewe!
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Die wysheid uit die Woord het ons nou baie nodig.Vader seen ons.
@isabelcronje1351 Жыл бұрын
Amen ❤ dankie Pastoor Frik baie blessings 🙌
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shalom Shabbat.
@daleneweideman816 Жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap.
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Wandel in die wet.
@Marina-dw9pn Жыл бұрын
Amen Hallelujah
@elmarybrits6465 Жыл бұрын
Dankie Ps. Frik vir die boodskap...en die wonderlike verbondsmaal❤
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shabbat Shalom.
@lornaburger6237 Жыл бұрын
Shabbat Shalom geliefdes
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Beter en sterker in die teenwoordigheid van JHWE.
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Amen.Dankie JHWE.
@annetjiswanepoel1207 Жыл бұрын
Amen
@philuppusalbertusswanepoel3807 Жыл бұрын
Goeiemôre Frik
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja. Welkom in ons huis.
@Marina-dw9pn Жыл бұрын
Shabbat Shalom vanuit Grootbrak aan almal.
@daleneschutte8461 Жыл бұрын
Móre Past Frik,Amelia,Oast Riaan, Heleen, Xharlene, en al die volgers van Yahshua. Shabbat Shalim
@henniebosch1824 Жыл бұрын
Môre Past Frik, jou preek het baie tot my gespreek, maar ek het nog heelwat vrae. Sal mettertyd met jou daaroor praat Hennie
@letitiaschierhout2855 Жыл бұрын
Halleluja❤
@ninabarnard5866 Жыл бұрын
God Personal Saviour =GPS Laat Vader jou GPS wees op jou pad, jou leidsman, jou lig. As Hy sê make a u turn, recalculate moet ons luister en ag slaan anders beland ons waar ons nie moet wees.