Dankie Frik Wanneer mens die Woord van God lees en Sy Wonderwerke en Almag daarin sien kry ons outomaties 'n ewige ontsag vir onse Elohim as ons die Woord ons eie maak. Net die feit dat elke mens so uniek geskape is en deur God geken is voor geboorte behoort die mens klaar te rig tot 'n heilige vrees en respek vir Elohim want daar is niemand soos Hy nie, geen ander nie. HalleluYAH
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die diep treffende Boodskap. Hierdie Woord het beslis met my gepraat😢😢😢 SHALOM
@gertjienel1553 Жыл бұрын
Pastoor baie dankie vir insiggewende boodskappe wees geseënd
@PetronellaBarnardАй бұрын
Dankie vir deel met die nagmaal Petro.❤
@daleneweideman816 Жыл бұрын
Baie dankie vir die diep rakende boodskap. Mag YHWH jou seën deur SY seun YAH'SHUA en ons sal omdraai na SY WOORD.
@SamsungJ-gt8bu Жыл бұрын
AMEN
@daleneschutte8461 Жыл бұрын
Shabbat Shalom alle Herders, eggnote en volgers van Yahshua.
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Dis my keuse om te volhard in volle heerlikheid teenoor ons Vader.
@annatjiejansenvanvuuren5534 Жыл бұрын
Baie dankie pastoor Frik.
@verster7159 Жыл бұрын
Shabbat Shalom en HalleluYah!!!
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shabbat Shalom.
@stefaniehull6485 Жыл бұрын
Shabbat Shalom
@sybelmoses5197 Жыл бұрын
😢😢😢😢BAIE DANKIE PASTOOR FRIK, EK HET DIESELFDE OORGEKOM TOE EK BEGIN ( COMPROMISE) HET...MAAR EK DANK YAHWEH ONS ELOÏM DAT SY GEES MY OORTUIG HET DAT DIT VERKEERD IS...EK HET DIT ONMIDDELIK GESTAAK EN DAAR WAS Ñ DUIDELIKE VERANDERING IN MY GEESTELIKE LEWE...EK STAAN NOU IN EENHEID IN SY GEES EN SY WOORD... SHALOM
@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
Dankie pastor frik
@elmarybrits6465 Жыл бұрын
Baie dankie Ps Frik vir die mooi boodskappie. Dit was wonderlik om saam met Pastoor en almal die Verbondsmaal te kon doen. Groete Elmary en Johan❤
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Ons draai om Vader.
@francoisduplessis5839 Жыл бұрын
Dankie Frik. Seen vir jou!
@LeopoldVDH Жыл бұрын
Wat 'n seën om na u boodskap te kon luister. Dié waarheid het my diep aangeraak, dankie Ps Frik. Geseënde week vir julle.
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
WOW!! pragtige boodskap, baie dankie...
@yolandiepieterse5762 Жыл бұрын
Shabbat Shalom uit Nieuwoudtville
@kaylankaylan5705 Жыл бұрын
Amaizing dankie Boeta.
@daleneschutte8461 Жыл бұрын
Hallelu'Jah.
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@rinarheeder2341 Жыл бұрын
Ek kyk al die boodskappe ,baie dankie daarvoor.
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
En op die volgende sabbat het buna die hele stad saam. gekom om die Woord van YAHWEH the hoot. Handeling 13 vers 44.
@lizelledutoit5846 Жыл бұрын
❤
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
Ons dien n jaloerse God. Her jy al.n vrou gesien wat jalowrs is op haar man? Sy voel.sy kan moord pleeg. Hoe voel Vadee oor Hosea?
@chrispretorius1411 Жыл бұрын
One kan net verander as ons ons neer buig voor YAWE
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Die ware vrug ontbreek.
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Bewaar Sy gebooie.
@svglegalcollectionscorpora3347 Жыл бұрын
ek verstaan julle noem Jesus Jeshua ek weet dit is Sy regte naam...maar ek share julle dienste met ander wat sie Here nie ken nie en dan wil hulle niks hoor van julle af nie want hulle het geen qlue wie Jeshua is nie.
@lizastroebel474 Жыл бұрын
Ek was vanoggend deur die Gees gelei om lExodus 14 te lees....en nou hanteer u hierdie gedeelte...daar is geen toeval in Sy Koninkryk nie....