Hi Juanita. Dankie vir julle wonderlike musiek. Ons as ondersteuners is altyd daar vir jou. Staan sterk in hierdie moeilike tye en hou julle oë na bo. Covid is van die bose af, en met God saam sal hy niks maak en moenie vrees nie. God is in ons. Groete en mooi bly
@janinas53426 ай бұрын
Wspaniała, utalentowana muzyczne Rodziny o pięknych barwach głosów, słucham wszystkich piosenek Juanity. Pozdrawiam cieplutko. 🥰🌹❤️
@elushiavandermerwe33233 жыл бұрын
Die mooiste mense op aarde met die mooiste musiek.
@audieestabillo83243 жыл бұрын
CONDILENCE MA"AM, SIR N YOU ARE SO GREAT THE WAY YOU PERFORME.. SIR THEUNE I LOVE IS LOW VOICE.SUPER NICE VOICE....
@janinas53422 жыл бұрын
Wspaniała, utalentowana muzycznie rodzina, słucham wszystkich piosenek Juanity, ma piękny tembr głosu, Córka również. Pozdrawiam serdecznie z Polski. 🥰😍❤👌
@theunshanekom23 жыл бұрын
Die Namib bloed loop sterk deur hulle are....One Awesome Talented Family .....met hul voete nog plat op die aarde. Gaan die album baie geniet.
@chantelleotto21403 жыл бұрын
Hulle maak die mooiste musiek dankie vir dit
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Pragtige familie, luister graag na jul liedjies💕
@robertodestacio62663 ай бұрын
Juanita linda e maravilhosa!❤
@naominell73522 жыл бұрын
Dankie Groot ontbyt. Julle het ongelooflike God gegewe talent ontvang. Gaan so voort, dis net so wow vir n familue wat so pragtig kan saam werk. Baie Dankie
@corneliacoetz2433 жыл бұрын
Oulike familie! Dankie
@fredrikrugby3 жыл бұрын
Ek is lief vir hierdie gesin. Jul is die trots van Suide Afrika ek wonder of ek jul album in Europa kan koop. Groete!
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Julle is So oulik en mooi. Waar julle bly okei en ons sê dankie vir die music❓
@sinapatimauigoa70752 жыл бұрын
Hi Miss Du Plessi, thank you so much 😊 for your lovely music, any song you sing religious, country, rock n roll,slow jams,wow so beautiful 🤩 please what language do you speak different from English, cause most of your songs you sing,not English, but I love to hear the tunes makes me cry 😢 I know brought a good massage, keep on doing it, thanks I’m lovin it,❤️❤️❤️❤️❤️godblless 🙏🙏much love ❤️ ❤️❤️❤️😍🥰😍🥰💚💚💚💚
@JAY213112 жыл бұрын
Very true✌ and well said👍.
@andrewtyren7904 Жыл бұрын
@sinapatimauigoa7075 Besides English she speaks Afrikaans which is what most of her songs are in.
@speedjunk13 жыл бұрын
Toppers, jullie maken hele mooie muziek en het is heel goed te verstaan 😀
@Omeguido3 жыл бұрын
Vraagt wel wat oefening om jullie te begrijpen!!!
@mywristuncut3 жыл бұрын
Op gegeven moment leer je het wel.
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Ons bid vir julle💕👌✝️👍
@theabekker61533 жыл бұрын
So n mooi familie
@jorienagouws55812 жыл бұрын
Julle is n awesome geseënde familie 🙏🏻
@SuperSpiderman19793 жыл бұрын
Dankie Groot ontbyt.. Baie nice om die 3 te sien.. n sterk familie - Franja kan maar my Droom vrou wees !! 😍 Kom kuier bietjie in Langebaan asb julle 🙏
@XRichardxX3 жыл бұрын
Juanita,so bly om te hoor julle herdenk geloftedag
@rober710 Жыл бұрын
Hi! What's the song at the very end of the video?
@ingriderkens95199 ай бұрын
What means trap kap in English?
@gaildonnelly5153 жыл бұрын
Can I get your cd's in ENGLAND
@chrisbosch80243 жыл бұрын
Kom kuier vir ons trotse Suid Afrikaners in Melbourne 👌🏻
@pamalagreen35423 жыл бұрын
Wish I could understand your language. Are your CD's available in the USA?
@renskejansenvanvuuren28303 жыл бұрын
Amazing familie
@WolfgangSauer-p8f11 ай бұрын
Sehr sehr schoen dankee 😆😆❤❤❤
@HS-ml8dx3 жыл бұрын
Dis vir my die vreemdste ding: almal van Ricus Nel tot Bobby van Jaarsveld het al iets gedeel sedert Theuns Jordaan oorlede is, maar Juanita is stil... Het ek dalk 'n video gemis?
@EAP80-003 жыл бұрын
Wel elkeen het sy eie manier van situasies hanteer. Juanita het op haar facebook met 'n pen uit haar hart gepraat. Al wat ons kan doen ondersteun haar in hierdie moeilike tyd in haar lewe.
@XRichardxX3 жыл бұрын
@@EAP80-00 mooi gese my vriend
@juanrivanderwalt71813 жыл бұрын
My swaer het selfmoord gepleeg en tot vandag toepraat my man, sy pa en my ander swaer glad nie oor hom nie. Hul deal op hul eie manier die seer. Mens hoef nie media toe te hardloop met alles nie.
@XRichardxX3 жыл бұрын
@@juanrivanderwalt7181 jammer om dit te hoor,daar is so baie mense wat met hartseer rondloop.
@petarkosor6729 Жыл бұрын
Super Familien 👍👍👍🏝️🇭🇷
@jennyrichter47323 жыл бұрын
Waar kan ek die cd kry
@enjeburger82342 жыл бұрын
Hullo tanie juanita my naam is enje burger ek love julle music
@gregorioanyayahan51392 жыл бұрын
From.philipines song
@christavanrooyen32763 жыл бұрын
Hoekom word Doepie nie ook saam die familie afgeneem nie. Hy is tog deel van hulle musiek? Dan sal hulle familie volledig wees... Mal oor julle musiek julle mag maar
@olianadevilliers73773 жыл бұрын
Vra ons ook..hoor niks of sien niks van hom en die ander seun nie..Juanita kan regtig maar meer van Doepie noem en die ander seun
@bliksemdonder56243 жыл бұрын
Die lae vlak wat my taal toe kon daal het ek nooit voorsien... Die anglisismes en kombuistaal beindruk niemand in my huishouding nie.