Baie dankie vir almal se boodskappe! Ek waardeer dit, mag die liedjie julle bly seën soos dit my geseën het.. RxJ Thanks for all the comments, much appreciated. May the song keep blessing you as it has blessed me.. RxJ
@fatsnetto36007 ай бұрын
You're welcome 🙏🤍🤍🙏
@ElsieVenter-j6u7 ай бұрын
God Bless you🙌🙏🙌
@julietmalan81807 ай бұрын
Onbeskryflik mooi. Jy het 'n pragtige stem. Jou liedjies kan mens nie onaangeraak laat nie😢 Seëninge vir jou. 🙌
@FrancoOlivier-t6p7 ай бұрын
Ruan jy mag maar God luister na jou mooi stem en jy inspireer mens met jou pragtige stem
@irenemyburgh93817 ай бұрын
Riaun you sing with so much passion and love just love this song ( all you sogs) God Bless You 🙌 🙏 ❤️
@ChantellePrinsloo-op4ix7 ай бұрын
❤wow dit is baie mooi ruan ek het begin huil dit het diep in my hart gaan lê dankie vir jou mooi musiek ek love dit baie ek het nog die kruishangertjie wat ek by jou show gekoop het ek dra dit mooi bly pas jou mooi op god met jou.liefde chantelle
@Charlenedefin7 ай бұрын
Great ja ja ja ja Die Engelse liedjies ook EEN van jou baie talente baie mooi !!! Amen ❤👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@gianluigigonzaga61317 ай бұрын
A very beautiful touching song compliments!!! Praise the Lord!!!❤️❤️❤️🙏🙏🙏
@BeverlyLingas7 ай бұрын
Another great song,,❤Blessed
@mariefick28447 ай бұрын
Hoendervleis mooi... God bless you Ruan... ❤
@simonevanantwerpen84937 ай бұрын
Trane loop soos ek die Liedjie luister. Well Done. Alle Eer Aan Ons Hemelse Vader.
@Maryann5637 ай бұрын
Wow Ruan Josh what a deep and beautiful song this is I love the video u did amazing job well done ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@casperkruger24797 ай бұрын
Well done praise GOD
@shereeels11287 ай бұрын
Wow it's beautiful power song thank you for the song, Jy sing regtig mooi Juan, Jy het baie goeie talent
@ChantellePrinsloo7 ай бұрын
Wow dit is baie mooi ruan ek het skoon begin huil dit woorde het diep in my hart gaan lê dankie vir jou mooi musiek en mooi mens god seen jou
@lilliansmith85987 ай бұрын
Wow ❤l love it .God blessed
@AgnesCramer2 ай бұрын
Ruan you are fab singer ❤
@AnnetjieRossouw-v9j6 күн бұрын
Pragtig! Die lied bring trane en heimwee na toentertyd.. Jy sing dit met soveel gevoel.
@karinrossouw56817 ай бұрын
Great song, well done👏👏❤
@DouwleenVanZyl-nf3by7 ай бұрын
BAIE mooi!!!! AMEN
@michelehewitt7 ай бұрын
Beautiful song 🎵 ❤️
@jacoknoetze18355 ай бұрын
😢Sjoe Ruan jy se dit so met gevoel en dit het my ook geruk om te besef...Dankie dis baie mooi.
@HanneliePaulik-in7kk7 ай бұрын
So so mooi Ruan xxx 🙏🏻🤗❤️
@annelinebrits55647 ай бұрын
Great song. God blessings❤❤
@belindavanemmenis480615 күн бұрын
❤MAGICAL
@stellafourie2627 ай бұрын
Pragtig lied met die mooiste woorde,praat met n mens se siel, awesome stem en video. Love it😍😍😍😍
@tanjaausten-ez8nr3 ай бұрын
Pragtige stem en met soveel gevoel. God gee ons die krag om deur te kom al vat Hy mense uit ons lewe.
@nathanpotgieter51097 ай бұрын
Onbeskryflik mooi❤
@yvettelelani94047 ай бұрын
Awesome jys so geseend bly sing ❤❤❤❤
@Merbr2214 ай бұрын
Wowers. Beautiful heartfelt🙏
@TruiavanBreda3 ай бұрын
Beautiful
@beluga-zw7yo4 ай бұрын
Wat n pragtige song ..God Se blessings is op jou ...
@ameliabosch84266 ай бұрын
Jou liedjies is almal inspirerend. Elkeen het 'n boodkap vir mens se hart en siel.
@heletellis23467 ай бұрын
Wow Ruan, seker die heel mooiste liedjie wat jy nog uitgebring het. Dis hoendervleis mooi. Welgedaan!!!
@sannievannieplaas59267 ай бұрын
Oh my WORD!!! Dis sooooo mooi en spesiaal Josh 😍😍😍 Baie gluk! ❤️❤️❤️
@emmarentiabezuidenhout34775 ай бұрын
I love his voice the song is amazing
@fatsnetto36007 ай бұрын
🎼 it's going to be beautiful ✝️
@leanievandyk7 ай бұрын
WOW DIS BAIE MOOI , EK IS N GROOT FAN LOVE IT😘😍😇
@okkienunez43687 ай бұрын
Stunning mooi ! 😘🔥
@bonitadelange14337 ай бұрын
So Beautiful Wow❤
@sandrabrown28587 ай бұрын
Love this song !!
@louisawatkins30184 ай бұрын
Pragtig... WOW ❤❤❤
@elizebotha24207 ай бұрын
Beautiful 🙏🏻🤍🙏🏻🤍
@BIGMAMAUSA17 ай бұрын
I am waiting… love ❤from 🇧🇷
@sonetteleroux70235 ай бұрын
Wow!! Amaizing Song 👌🏻🙏🏻
@DenverBerry-v4p7 ай бұрын
This song is so relatable. I love it. What a powerful voice
@aletcloete69107 ай бұрын
Dankie Ruan vir nog n treffer,❤❤❤
@LizettePohlman7 ай бұрын
Baie geluk Ruan dis so pragtig song met so mooi woorde jy is n amazing mens met so mooi Hart ❤❤❤
@LizettePohlman7 ай бұрын
Van lizette
@BettieNel7 ай бұрын
Love it, wow, great ❤❤
@Foreverloved397 ай бұрын
Wow just wow ❤
@RinaSmit-s9j5 ай бұрын
Dit is die gevoelvolste wat ek nog gehoor het. My swak hart
@nadialeibrandt87487 ай бұрын
Amazing song loved😊
@katiegerber9247 ай бұрын
Amen Thank you I love the song
@carolinemitchell59187 ай бұрын
Oh wow it's beautiful ❤️❤️
@JulietSwart7 ай бұрын
Wow!!! Love dit Ruan. Well done .🩵🩶🩵
@helenajordaan87336 ай бұрын
Mooi stem Ruan en mooi liedjies. Bou so voort.
@aletvanaardt17065 ай бұрын
Wow Ruan!!!! So mooi!!!!!
@Carin2267 ай бұрын
Love it
@elmarieplichta13364 ай бұрын
Mag God jou seën en kragtig gebruik in Sy Koninkryk! Jy het 'n besondere stem gekry! Heeerlik om na jou te luister!
@corriedelport83357 ай бұрын
Just beautiful ❤
@FeliciaBester7 ай бұрын
Very Beautiful wow
@MyDailyJesus7 ай бұрын
Beautiful!🙏🙏
@adrianajansevanrensburg27967 ай бұрын
Awesome love it ❤
@eugeniaduplessis-c3d7 ай бұрын
Love your singing ❤❤❤
@coleenoberholzer54297 ай бұрын
Ruan dit is n pragtig lied van jou . Baie seën vir jou ❤❤
@candyalmetrabaxter78717 ай бұрын
A very lovely song💗💓💜✝🙏
@natashanrossouw40167 ай бұрын
Wow wow. So so mooi
@ElsieVenter-j6u6 ай бұрын
❤❤❤
@juanitakruger76077 ай бұрын
Bitter mooi ek luister al julle musiek. Well done weereens. Wat 'n geseënde gesin.
@annaliseswanepoel14036 ай бұрын
Amen in Jesus Christ Name Amen
@ellalaubscher92867 ай бұрын
So mooi! Amen
@martievanreenen99915 ай бұрын
Baie mooi!!!!!!
@henryzeelie87144 ай бұрын
Dis asof die liedjie vir my geskryf is vandag. dit se presies hoe ek vandag voel. ek is besig om die vrou van my lewe te verloor.
@ancoisnaude40876 ай бұрын
❤
@maureensnyman63977 ай бұрын
❤Beautiful
@christinaventer49017 ай бұрын
wow dis awesome als wat jy aanpak is n reuse sukses Ruan God bless
@kotielouw30017 ай бұрын
Wow!! So mooi.
@rianaharding2537 ай бұрын
Awsome mooi song
@AnnelineVanRensburg7 ай бұрын
Sjoe!!!! 😍Wow!!!
@shaunhenwick42827 ай бұрын
Amazing 🎉
@SusanKearney-qe3zv6 ай бұрын
Sjoe dit verskriklik mooi
@christabrits28545 ай бұрын
Pragtig! Diep woorde.
@annabester73955 ай бұрын
Pragtig Ruan
@antoinettelindner21067 ай бұрын
I love this song
@Charlenedefin7 ай бұрын
Nog nog .... Skryf nog sing nog !!!!!! Dankie
@angelinepretorius16227 ай бұрын
LOVE
@thelmawillemse86907 ай бұрын
Fantasties dankie vir jou
@chrisnasteyl67 ай бұрын
Baie mooi lied Ruan God Bless.
@joeybotha87327 ай бұрын
❤
@elmariegrobbelaar28337 ай бұрын
Wowwwwww😢😢😢😢😢😢
@BellaVanTonder3 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤
@marinkapelser28587 ай бұрын
Kan nie wag vir die ene nie! Jou musiek is altyd awesome en geseend.
@lenahattingh61386 ай бұрын
Ruan josh dit is so pragtig hou aan
@louisreynders7 ай бұрын
Sit rustig en wag ❤️🎼🎤🎶🎵🎙️✝️
@heatherkoekemoer39337 ай бұрын
Baie mooi Ruan!!❤
@georgiahenstock55827 ай бұрын
Baie mooi 💐🙏
@adrianamuller32987 ай бұрын
Pragtig dankie ♥️
@paulinedirker91377 ай бұрын
Ongelooflik mooi❤❤❤❤
@rosiemarais62427 ай бұрын
❤ dit!
@cieliedebeer47216 ай бұрын
Hi Ruan jou liedjies beteken so baie...❤Kan jy nie jou lerieke van Dear God op sit nie?