Bok van Blerk stel sy splinternuwe liedjie Ik ben een Afrikaander môre vry en hy kuier by Jennifer en Pierre #opigeelbank om ons meer te vertel. #diegrootontbyt #bokvanblerk #music
Пікірлер: 9
@elizeanderson72732 ай бұрын
Love Bok!🎉🎉
@googleboxАй бұрын
So Afrikaners is wit. Noumaartoe
@jacquesrousseau54723 ай бұрын
Wil graag weet wat is die verskil tussen Afrikaner en n Boer.
@markbaas1232 ай бұрын
Soek na Wiets Buys.
@elkejansevanrensburg46922 ай бұрын
Boere boer en produseer vir ons voedsel. Hulle is die ruggraat van ons ekonomie en onontbeerlik vir voedselsekerheid. Afrikaner is iemand wat in Afrikaans praat, bid, dink of droom.
@googleboxАй бұрын
'n plaas
@JohanLabuschagne-n4v3 ай бұрын
Die een het 'n plaas....?
@elkejansevanrensburg46922 ай бұрын
Wat....? Hulle het die video op plaas by die plaasskooltjie geskiet.
@JohanNieuwoudt-w5u2 ай бұрын
Probeer iets wees wat hy nooit in die lewe sal wees nie, hou niks van hom nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!