Donderdag, 20 Junie 2024. In afwagting op Chaos

  Рет қаралды 10,452

Wynand du Toit

Wynand du Toit

28 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 60
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji 26 күн бұрын
Sound is not good today
@susannavanniekerk6231
@susannavanniekerk6231 26 күн бұрын
Probleem met klank vanoggend...harder en sagter met gereelde tussen poses. Dankie vir boodskap!
@yellowtapemeasure3741
@yellowtapemeasure3741 25 күн бұрын
Ja ek dink die mikrofoon is verander van Woensdag af, iemand moet 'n goeie mikrofoon skenk, hulle is net bo een duisend rand op Temu.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 26 күн бұрын
Klank nie 5/5 vandag nie,gaan hard sag hard sag.
@hesterjoubert7443
@hesterjoubert7443 26 күн бұрын
Goeie more. Mag ek voorstel dat elke vrou Francis se boek "Boervrou" lees. Dames die boek gaan jou sielkundig so baie help om sielkundig voor te berei en te weet jy kan dit maak. Sy is vir ons elkeen n voorbeeld van hoe aanpasbaar jy kan wees. Lees asb die boek.
@hansrechter7303
@hansrechter7303 26 күн бұрын
More se,wat word met al die gespuite Lyke gedoen? Daardie middels wat in hulle se Bloed is,sal ook in die Moeder Aarde bly! Hulle MOET VERBRAND WORD? Dink bitjie daar oor. Lekker Da en groete uit Swk. Saluut em Respek!!!
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 26 күн бұрын
Klank nie suiwer nie Wynand
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 26 күн бұрын
Dankie Wynand, lekker dag.
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 26 күн бұрын
Dagsê Genl, gesin, personeel en makkers! Mag julle elkeen: moedeloos geseën word! Klaarstaan van nou, tot dan! BvanWyk.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 26 күн бұрын
SALUUT,
@annavanniekerk4293
@annavanniekerk4293 26 күн бұрын
Dit gaan oor oli en die dollar. Sodra hulle finansieel in die moeilikheid raak skep hulle n oorlog. Amerika sit agter hierdie bedreiging. Sterkte S B B se lede en leiers .
@janconradie8828
@janconradie8828 26 күн бұрын
dankie Generaal
@ritajooste730
@ritajooste730 26 күн бұрын
Baie, baie belangrik om ook ernstig vir "Bestuur" te bid.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 26 күн бұрын
Goeie more my Generaal en alle lede, mooi dag vir julle en onthou, VORENTOE!!!
@faanbothma2962
@faanbothma2962 26 күн бұрын
Wynand - DANKIE, jy is ons ou dowekwartels genadig ! Dis nie kritiek nie maar in jou uitsending vandag was elke woord half onderbroke. Groetnis en sterkte vir die dag!
@stefanwillemse1886
@stefanwillemse1886 26 күн бұрын
Goeiemore oom Wynand baie dankie vir die videos wat oom so getrou maak...mag ek vra dat oom die klank bietjie uitsorteer die afgelope 3 dae is die klank nie so duidelik nie. Baie dankie oom Wynand
@johanvanlill9376
@johanvanlill9376 26 күн бұрын
Dankie Wynand !
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 25 күн бұрын
Salute genl geseende dag klank swak Salute 🫡
@charmainebester5819
@charmainebester5819 26 күн бұрын
More Wynand
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 26 күн бұрын
Dankie
@deondeondeon1
@deondeondeon1 26 күн бұрын
​​Goeiemôre Generaal
@beaver2237
@beaver2237 26 күн бұрын
Good morning Sir
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 26 күн бұрын
Goeie môre aan almal
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 25 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@marthabooth4085
@marthabooth4085 25 күн бұрын
Klank is vanaand baie goed. Kannie soggens kyk. Mooi aand vir almal.
@jdmusicvandeventer1596
@jdmusicvandeventer1596 26 күн бұрын
Dié klank probleem. Ek sal graag voorstel om die probleem by die sagte ware te gaan soek. Dit is of n “gate”, of “compression” wat die probleem veroorsaak, en dit behoort op dié rekenaar verstel te kan word. Ek hoop dit help.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 26 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@acnortje
@acnortje 26 күн бұрын
Klink asof die "gate" op die mic 'n bietjie agresief is.
@richardlamos1436
@richardlamos1436 25 күн бұрын
The old ratio of effective defense against attackers was 1 to 2.7 so 1000 defenders can defend effectively against 2700 attackers
@fanusduplessis1586
@fanusduplessis1586 26 күн бұрын
Klank nie goed...
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 26 күн бұрын
Eish die klank kom by almal selfde swak deur Genoeg as een persoon dit reeds vir Wynand gese het hy kan lees
@saamstaan6540
@saamstaan6540 25 күн бұрын
As net ou dit sé,dan dink Wynand dalk daar is n probleem met die persoon se foon,rekenaar of ore,jy al daaraan ge dink?
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 25 күн бұрын
@@saamstaan6540 jy is reg ek sê maar net help nie 30 ouens kla oor selfde ding nie Mooiloop
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 25 күн бұрын
@@saamstaan6540 jy is reg ek sê maar net help nie 30 ouens kla oor selfde ding nie Mooiloop
@saamstaan6540
@saamstaan6540 25 күн бұрын
​@@johanvandermerwe4620saluut
@saamstaan6540
@saamstaan6540 25 күн бұрын
@@johanvandermerwe4620 saluut
@mariondeason1032
@mariondeason1032 26 күн бұрын
One Ukrainian negotiator, Oleksandr Chalyi, said, “We managed to find a very real compromise. We were very close in the middle of April, in the end of April, to finalize our war with some peaceful settlement.” So why was there no conclusion to stop Russia’s invasion, then two months old, and its war crimes? March 17 draft, Moscow demanded that Ukraine give up all of the Donbas - the Donetsk and Luhansk regions - in the east of the country. Kyiv had to recognize that Crimea, seized by Putin in 2014, was legally part of Russia. There would be strict limits on the size of the Ukrainian armed forces, including the number of tanks, artillery batteries, warships, and combat aircraft. Ukraine’s national identity would be eroded through measures such as a ban on naming places after Ukrainian independence fighters. A week later, Poland’s President Andrzej Duda held up the text to NATO leaders in Brussels and asked, “Which of you would sign it?” Not a single hand was raised. Gelukkig is inligting beskikbaar en kan ons ten enige tyd seker maak dat feite korrek is.
@hennietheart8540
@hennietheart8540 25 күн бұрын
More Wynand. Die klank is nie so mooi vandag nie. Seeninge.
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 26 күн бұрын
🎉❤🤠☕
@morne8538
@morne8538 26 күн бұрын
More kolonel.. Ek het swak klank gehalte ook gehad vandag. Lekker dag aan almal.
@taniavisser2581
@taniavisser2581 26 күн бұрын
Klank nie goed…
@Spacekriek
@Spacekriek 25 күн бұрын
Volgens wat ek verstaan van Ryno de Beer van LFN was die uitslae wat die verkiesingskommissie bekend gemaak i.t.v. die MK-party se ondersteuning beslis nie in pas met wat op die grond gebeur het nie. Dit rym met die EWO se planne om hulle manne in die stoele te hou hier ter plaatse.
@fransfourie741
@fransfourie741 25 күн бұрын
More kol. Ons hoef nie prentjies te kyk nie. Hou die boodskap kort en kragtig en doen soms n engelse aanbieding vir ons engelstaliges, los die voetskrifte. Vrede, Vreugde, Voorspoed en Genade.
@juliusjansenvanvuuren6738
@juliusjansenvanvuuren6738 26 күн бұрын
Die klank breek op, jy boodskap kom gebroke deur.
@CRUSH911
@CRUSH911 26 күн бұрын
What is wrong with the audio?
@mariannaskontorp5545
@mariannaskontorp5545 26 күн бұрын
sound????
@desmondspamer5097
@desmondspamer5097 25 күн бұрын
Wynand gaan terug na die rekenaar mic, hy het fantasties gewerk, die een lyk indrukwekkend maar maak nie die grade nie!...keep it simple
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 25 күн бұрын
Wie het nou die tier by die bal vas.......
@CleaningNZ
@CleaningNZ 26 күн бұрын
Hello Wynand. Ek weet nie of jy komentaar gekry het by ander luisteraars nie, maar van my kand af wil ek net noem dat die klank die afgelope tyd van jou videos nie meer is wat dit was nie. Dalk toets jy opsies, maar wat jy ook al gebruik het die afgelope maande het 100% gewerk en ek kon agteroor sit en luister, maar deesdae is dit nie meer die geval nie en ek vind dat ek meer moet konsentreer op wat jy sê anders mis ek iets. Sterkte!
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 25 күн бұрын
Geen klank op video bring jou Groot mic 🎤 terug
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 26 күн бұрын
Saluut my generaal alles ware woorde atoom oorlog is onafwendbaar Rusland kan en sal nie verloor !!!!Ons wag die tyd af anargie is onafwendbaar hier so help jouself berei voor doen wat jy kan en wees gereed !!!Saluut tot more !!!!!
@gertdevenier7618
@gertdevenier7618 26 күн бұрын
Môre Wynand waar en wie is ons kontak persoon in Secunda
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 25 күн бұрын
www.suidlandbb.co.za
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji 26 күн бұрын
No English translation today
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 26 күн бұрын
The lady doing the translation did not have enough time. It took for a 10 minute video approximately 5 hours to complete. Working on a solution.
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 26 күн бұрын
Klank was wel nie goed nie maar kon hoor wat gese was. Dankie vir die boodskap en laat ons die kruit droog hou.
26 күн бұрын
Ag nee ons is almal 2 talig in die land
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 26 күн бұрын
Hoor die 1:3 verhouding in die guns van Rusland. NAVO gaan die 1:3 verhouding in hulle guns nodig het , maw bykans 4 miljoen militia. Verder, engeland se totale weermag is ongeveer 50 000. Rusland wis 70 000 ukr militia in 2 weke uit. Dis nou 'n dearh wish om betrokke te raak. TOS 3, thermobaric, is 'n verskriklike wapen. Youre toast😂😂
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 324 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
00:51
兔子警官
Рет қаралды 32 МЛН
КАРМАНЧИК 2 СЕЗОН 7 СЕРИЯ ФИНАЛ
21:37
Inter Production
Рет қаралды 547 М.
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 13 МЛН
ОСКАР vs БАДАБУМЧИК БОЙ!  УВЕЗЛИ на СКОРОЙ!
13:45
Бадабумчик
Рет қаралды 5 МЛН
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 199 М.
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 152 М.
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 425 М.
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 6 М.
Geel Vrugte? | Vita Dei 571
23:54
Riekert Botha
Рет қаралды 4 М.
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
00:51
兔子警官
Рет қаралды 32 МЛН