Donderdag, 30 Mei 2024. Wêreldoorlog en die verkiesingsuitslae

  Рет қаралды 10,637

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 140
@rinahudson312
@rinahudson312 Ай бұрын
Dankie vir jou waardevolle insette. Dit is interessant om te sien waar van die inligting vandaan kom.
@davidsillifant8184
@davidsillifant8184 Ай бұрын
More Genl. Ja hierdie nuwe program is stukke beter. Doen so voort.
@user-et4eu5fd8l
@user-et4eu5fd8l Ай бұрын
We need to now focus on WATER SECURITY/FOOD SECURITY/PERONAL SECURITY AND CHRONIC MEDICATION/ENERGY SUPPLY - we know the outcome of these elections - no brainer.
@luhanbezuidenhout
@luhanbezuidenhout Ай бұрын
Ons waardeer op reg Genl. Lekker dag
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 Ай бұрын
Somtyds kyk ek vroeg soms later in die dag maar nog nie een dag n gesprek gemis nie. Vir my is dit telkens leersaam.Dankie Genl.
@marcellelabuschagne1077
@marcellelabuschagne1077 Ай бұрын
Goeie more Kolonel en SBB lede. Ons geniet die fotos wat u bysit. Dit gee ons 'n beter insig oor wat werklik in die wêreld aan gaan. Baie dankie vir al u harde werk en moeite. Geseënde dag vir almal.
@Mail2elr
@Mail2elr Ай бұрын
Wynand, ál jou insette word baie waardeer. Baie, baie dankie!
@nicoleonard2576
@nicoleonard2576 Ай бұрын
Die beeld materiaal is van waarde dankie!
@petrusvisser
@petrusvisser Ай бұрын
Middag Generaal. Elke gesprek van u is vir ons n les en die fotos gee vir ons net meer insig. Ek sien uit na vanaand se uitsending. Groete vir u en u gesin asook alle SBB personeel en lede.
@kobusbekker2096
@kobusbekker2096 Ай бұрын
Dankie vir die fotos en berigte Wynand. Ek waardeer dit.
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 Ай бұрын
Baie dankie Kol. Wynand en SBB staf. Baie dankie vir al julle tyd en opoffering om vir ons ingelig te hou oor plaaslike en Internasionale gebeurtenisse.
@beatrixsirakis5356
@beatrixsirakis5356 Ай бұрын
Môre Wynand en ander SBB lede en luisteraars. Ja asseblief Wynand, as moontlik gaan aan met uitsendings soos vanoggend met fotos/insetsels. Ek dink dit gee mens bietjie breër perspektief oor n aangeleentheid as jy n foto oor n spesifieke onderwerp kan sien. Baie dankie vir julle almal se harde werk ook vir dié agter die skerms. Groete Trix
@riaanborruso8361
@riaanborruso8361 Ай бұрын
Baie dankie. Hou van die fotos ens...
@saamstaan6540
@saamstaan6540 Ай бұрын
Dis is lekker as oom fotos by sit,dit gee perspektief.
@mjlroux9998
@mjlroux9998 Ай бұрын
Dankie vir jou harde werk Wynand. Sien baie uit na jou gesprek elke dag. Dit gee hoop.
@antoinetteellis3667
@antoinetteellis3667 Ай бұрын
Baie dankie. Waardeer 🙏🏻 Here seën u ryklik
@joepretorius2030
@joepretorius2030 Ай бұрын
Dankie Gnrl. Jou boodskap kom duidelik en uiters insigewend oor
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 Ай бұрын
Altyd goed om jou te sien en luister
@sinbadcarlo
@sinbadcarlo Ай бұрын
Dankie vir baie goeie interaktiewe voorlegging en beriggewing. Het dit baie geniet.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 Ай бұрын
Goeie more Genl. WYNAND en alle SBB Lede.
@andriescillie6042
@andriescillie6042 Ай бұрын
Baie dankie Wynand dis beslis meer insiggewend met die insetsels
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 Ай бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende dag. Amen ❤
@reneviljoen1448
@reneviljoen1448 Ай бұрын
Dankie Wynand. Goeie raad, soos altyd. Hou van die aanbieding met foto's. Baie dankie vir jou moeite, dit word waardeer 🫡
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 Ай бұрын
Fotos altyd welkom. Baie dankie
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 Ай бұрын
Môre,Gnl. Ons waardeer u tyd en geduld. Só iets nou en dan kan soos ñ beskuitjie wees saam die boodskap. Dankie 🎉❤
@maristeyn6825
@maristeyn6825 Ай бұрын
Goeie more Kolonel U uitsendings met of sonder fotos is puik en baie insiggewend Baie dankie
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj Ай бұрын
More almal vanuit 'n nat St Helenabaai
@mariannasteyn9772
@mariannasteyn9772 Ай бұрын
Soos altyd, nugtere ontleding, goeie inligting.Groot waardering. Uutstekend
@hennietheart8540
@hennietheart8540 Ай бұрын
More Wynand, puik uitsending met die fotos ensomeer.
@johnvaneeden1455
@johnvaneeden1455 Ай бұрын
Dankie vir die beeld materiaal. !
@stevendreyer6470
@stevendreyer6470 Ай бұрын
Thank you Gen. The pics in the program are very helpful.
@johnniebronkhorst3702
@johnniebronkhorst3702 Ай бұрын
Wondelike gesprekke en hou aan met die gesprekke en uitsendings asb Oom Wynand
@ferdihugo4184
@ferdihugo4184 Ай бұрын
Ja Genl. Die fotos wat by gesit word is GOED 👍👍👍
@HanlieStrybny
@HanlieStrybny Ай бұрын
Goeiemore! Dankie genl, uitsending uitstekend! Baie dankie. Waardeer jul harde werk 🙏
@morne8538
@morne8538 Ай бұрын
Nuwe uitsending lyk 💯
@neillkruger5087
@neillkruger5087 Ай бұрын
Gegroet vanuit Zambië
@janconradie8828
@janconradie8828 Ай бұрын
more Generaaal, hierdie is 100% beter. dankie
@DanieRossouw-zy1de
@DanieRossouw-zy1de Ай бұрын
More Genl en SBB lede, dankie vir boodskappe
@joeygroenewald5723
@joeygroenewald5723 Ай бұрын
More Genl. Dankie vir die inligting. Waardeer jou moeite. Ek hou van die nuwe platform. Beeld is baie beter.
@thatsme172
@thatsme172 Ай бұрын
Dankie vir julle harde werk. Waardering.
@glengrobler6986
@glengrobler6986 Ай бұрын
Ekstra beeld materiaal werk goed.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 Ай бұрын
Goeie more,dankie.
@carels5158
@carels5158 Ай бұрын
Fotos is goed maar Vir my is die boodskap genoeg. Dankie Vir die moeite.
@doubleoseven-nf1qf
@doubleoseven-nf1qf Ай бұрын
Dankie Genl. Treffende boodskap.
@louispretorius9016
@louispretorius9016 Ай бұрын
Nuwe samestelling werk goed Genl.
@eileenmorris7207
@eileenmorris7207 Ай бұрын
Goeie môre Wynand. Ag maar dit kyk soos n volwaardige nuus kanaal met die fotos en al. Baie mooi, ons is baie trots en dis lekker om daarna te kyk. Baie seën oor julle dag.💜👑
@gideongrobler1164
@gideongrobler1164 Ай бұрын
Ja Generaal, ek dink dat die byvoeg van artikels en foto's nie net die luister plesier verhoog nie, maar ook (vir die skeptiese buitestaander) die geloofwaardigheid! Baie dankie!!
@jacquesstanz9235
@jacquesstanz9235 Ай бұрын
Halo gnrl du Toit dis lekker Om fotos te Sien dankie
@cherylbarry8608
@cherylbarry8608 Ай бұрын
Geniet altyd jou praatjies baie dankie.
@deonscheepers5661
@deonscheepers5661 Ай бұрын
Baie dankie Generaal. Soos altyd geniet ek dit
@user-pv4qx3tt4e
@user-pv4qx3tt4e Ай бұрын
Dis die DA KAN HULLE NOOIT VERTROU NIE
@millerwtf
@millerwtf Ай бұрын
Ja mens kan sien dat jy n Swart Regering wil hê en jy verdien dit want anders het jy niks om oor te kla nie - bly maar daar gelukkig in jou geliefde ANC beheerde area met sy slaggate en vervalle infrstruktuur.
@emilegeorgestanz2032
@emilegeorgestanz2032 Ай бұрын
Dankie Wynand, die fotos en moontlik videos gee beslis meer gewig aan jou aanbieding en ek hoop jou kanaal sal ook nou n hupstoot kry. Groete
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
@dalenevanas1691
@dalenevanas1691 Ай бұрын
Goed gedoen met berigte en fotos
@koosweistra2696
@koosweistra2696 Ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 Ай бұрын
Genl die fotos word waardeer.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 Ай бұрын
Puik uitsending. Baie dankie Kolonel.
@deondeondeon1
@deondeondeon1 Ай бұрын
​​Goeiemôre Genl
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 Ай бұрын
Dankie Wynand, lekker en geseënde dag.
@willemdutoit6152
@willemdutoit6152 Ай бұрын
Jou praatjies is altyd van die beste Genl. Dit gee my rigting vir my eie beplanning, veral vanoggend se praatjie!
@deonschoeman395
@deonschoeman395 Ай бұрын
Dankie Genl.
@gugivisser697
@gugivisser697 Ай бұрын
Alle eer aan God vir ‘n vreedsame verkiesing. Ons bid vir SA vir vrede.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@adelevdberg9815
@adelevdberg9815 Ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏🙏
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 Ай бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees veilig en wakker die gaan afval die stem dag was net n bedrog spil gewees salute 🫡
@user-xt1dl4fo3c
@user-xt1dl4fo3c Ай бұрын
Dankie Wynand vir die vidio's dit maak dit interresand en noodsaak om te registreer, ek wil graag registreer maar is finansieel nie reg nie😢
@hesterbarnard9132
@hesterbarnard9132 Ай бұрын
Baie dankie gen du Toit vir al die moeite en tyd wat u in hierdie video gesit het. Groete
@jimmylabuschagne3468
@jimmylabuschagne3468 Ай бұрын
Gedoen oom Wynand.
@AnettaBosch
@AnettaBosch Ай бұрын
Goeie môre
@annemarieburger4527
@annemarieburger4527 Ай бұрын
Fantasties
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 Ай бұрын
Baie dankie Wynand, die foto’s werk.
@nieuwenhuizenandre5939
@nieuwenhuizenandre5939 Ай бұрын
Verseker geniet ek(ons) die uitsending met beeld materiaal en inligting gedeel.
@gawieleroux8779
@gawieleroux8779 Ай бұрын
30/05/2024. Uitsending is goed.
@derickl1965
@derickl1965 Ай бұрын
Die aanbieding is waardevol en baie nuttig ten opsigte van wat om ons en met ons gebeur.Daar moet tot die besef gekom word dat hierdie verandering in die wèreld oor 'n lang tydperk gaan gebeur en dat daar nog baie meer verval in die wêreld moet plaasvind voordat die regte mense hierdie trajek sal verander.
@jacquaesscheepers1165
@jacquaesscheepers1165 Ай бұрын
Dankie vi extra beeld material, di maak di bespreeking meer verstaanbaar
@janvanheerden265
@janvanheerden265 Ай бұрын
Hellen Zille het hierdie uitlatings paar maande gelede al gemaak
@millerwtf
@millerwtf Ай бұрын
Dankie vir die regstelling - lyk my Wynand gryp enigiets wat die DA in n slegte lig stel - ek weet dit is sy eie kanaal maar SBB is veronderstel om nie polities te wees nie. Ai ons Afrikaners darem.
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Ай бұрын
Dankie
@alexdbnsaa
@alexdbnsaa Ай бұрын
Good Morning General ,please could we have the translation text ,thank you for all your hard work and dedication .
@pieterfourie6232
@pieterfourie6232 Ай бұрын
Generaal Byt vas VADER het jou daar geplaas ek geniet jou program
@gerritsmit8541
@gerritsmit8541 Ай бұрын
Hou van die manier van uitsending.
@AdriBurger
@AdriBurger Ай бұрын
More almal
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor Ай бұрын
Dankie Wynand
@grantwise8466
@grantwise8466 Ай бұрын
Dankie Generaal. Ek geniet die nuwe format. 👍🏻
@erikanieuwoudt9269
@erikanieuwoudt9269 Ай бұрын
Goeiemôre Wynand. Ek het hulp nodig met die aansluit...ek tegnologies effe gestrem en onseker. Wie is die vroutjie wat ek kan bel om te help...ek jyk al lank maar finansies is te min vir fin. bydra😢
@ordman3351
@ordman3351 Ай бұрын
More Oom 🎩
@carels5158
@carels5158 Ай бұрын
Wat ek bly vreemd vind is dat ons verras is dat ons as gelowiges en boere se vyand die DA oneerlik optree. As ons Vir ons vyand stem Moet ons darm nie kla as ons gemengde badkamers by skole key en j lgbqt beweging wie se regte bo ons sn gestel word.
@millerwtf
@millerwtf Ай бұрын
Jy lewe ook op die maan, lyk dit my en is ook een van Colyn Serfontein se aanhangers. Hierbo is kommentaar van een van die lede wat uitwys dat dit n ou artikel is en jy't iets gehoor van gemengde badkamers en nou is die DA Sommer ewe skielik die vyand van ons "boere". - die "boere" kan nie n politieke party stig nie want daar is seker nérens in die wêreld n bedreigde volk wie so onder mekaar baklei en nooit kan saamstem oor enigiets nie en net met mekaar wil baklei. Die VFplus is tog Afrikaans en hoekom stem julle nie vir hulle nie? Omdat Colyn so sê?. Daar is een of twee skole wie "aparte badkamers het" vir die "woke" persone maar nog steeds die vir mans en dié vir vroue. Nee wat julle verdien n Swart Regering en stadsrade wat niks in stand hou nie sodat julle kan "kla".
@saamstaan6540
@saamstaan6540 Ай бұрын
Ek dink nie ware christenne stem vir die DA nie,wys jou hoe min ware christenne daar is,ek is oortuig daarvan dat 99% ware christenne almal by sbb is.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
Subterranean warfare
@dewaldvisser6785
@dewaldvisser6785 Ай бұрын
Dankie ek geniet dit baie, en ek sien die (likes) op die Video staan op 2600 kwaai dinge lyk lewendig dankie vir al U moeite tyd en krag
@deonschoeman395
@deonschoeman395 Ай бұрын
Ja Genl fotos ens. werk soos n bom.
@wow.sailor.
@wow.sailor. Ай бұрын
Foto's is welkom, SALUUT
@heinpretorius9640
@heinpretorius9640 Ай бұрын
Hou oons asb op hoogte van Ukraine. Dit is soos n barometer oor toekoms. Dankie en sterkte Hein Pretorius
@joeygroenewald5723
@joeygroenewald5723 Ай бұрын
Vanoggend by my kleinkind se skool, kom die werkers uit die saal met die stembusse (stembokse). Almal is oop! Ia dit reg?
@GertSnyman
@GertSnyman Ай бұрын
Geagte Kol. as u met Piet Pertoruis wil weet waar is hy die bevelvoerder van Apiton nou.Hy is in Knisna
@chriswatkins9402
@chriswatkins9402 Ай бұрын
More Generaal.Ons is herltemal tevrede met die opset van u uitsending.Hou so aan.Ons beweeg saam met u VORENTOE!
@charlesking6476
@charlesking6476 Ай бұрын
Well.. if the DA may consider joining hands with the Devil - where does that leave us
@jacqueslouw9979
@jacqueslouw9979 Ай бұрын
Hi oom Wynand, gaan aan so oom, die inligtig wat so deur gegee word is meer visueel
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 Ай бұрын
Goeie môre almal
@ordman3351
@ordman3351 Ай бұрын
Currently shows 432 views and 488 likes. Go figure 😎
@janviljoen1954
@janviljoen1954 Ай бұрын
Some people "viewed" but the "likes" stays.
@andrejoubert5755
@andrejoubert5755 Ай бұрын
Ons waardeer jou videos, foto's en al, dis baiebaie nodig en oneindig leersaam. Baie dankie vir al jou harde werk. Saluut.
@pierrejoubert3688
@pierrejoubert3688 Ай бұрын
Ek hou van die fotos, kaarte en kort "video clips" as verdere toeligting. 👍🏻🤠
@rgdressler2046
@rgdressler2046 Ай бұрын
Moeilike onderwerpe - sal dit met niemand kan bespreek nie want hulle sal my synde as onaangename mens verlaat. Dis nie wat hulle wil hoor nie. Sommige sal gil en skreeu en die ore toedruk (het al gebeur). Huwelike laat wankel. Its lonely at the top.
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji Ай бұрын
Translation would have been great
The Suidlanders: Prepping for Revoluton
8:48
eNCA
Рет қаралды 235 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 75 МЛН
3M❤️ #thankyou #shorts
00:16
ウエスP -Mr Uekusa- Wes-P
Рет қаралды 15 МЛН
ТАМАЕВ УНИЧТОЖИЛ CLS ВЕНГАЛБИ! Конфликт с Ахмедом?!
25:37
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
00:51
兔子警官
Рет қаралды 29 МЛН
So het Sharnelle se ouers van haar dood gehoor
2:49
Netwerk24 Video
Рет қаралды 19 М.
Swart Maandag: 'Dis hoekom ek vandag hier is'
0:59
Netwerk24 Video
Рет қаралды 6 М.
MK hurts ANC’s chances of national majority…
10:09
BizNewsTv
Рет қаралды 73 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
Die huidige Midde-Ooste krisis!
1:05:04
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 10 М.
I Bought a Run Down House on 13 Acres In The Algarve/Portugal | Walk Round #27
26:45
The NATO Summit SHOW OF WEAKNESS | Multipolar Peace Alliance #2
56:58
Neutrality Studies
Рет қаралды 35 М.
Prophetic Dream - I saw a South African leader with evil intentions!
8:41
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 75 МЛН