❤❤ wonderlik en so na aan die natuur, baie rustig en veilige dorp.
@hermanvanderwesthuizen1684 Жыл бұрын
Rooiberg is "Great"
@AdriRobert-k7y Жыл бұрын
Rooiberg, wat n lieflike plek
@elizebothma6280 Жыл бұрын
Rooiberg has the potential to become a weekend destination as it is so close to Gauteng and also North West.
@HellosBye-r1t Жыл бұрын
kom mense kom ons stem vir rooiberg!!
@martieallers4955 Жыл бұрын
😂🎉 wow
@KarelVenter Жыл бұрын
In die lewe, ek het op Rooiberg grootgeword...Kannie glo tannie Baba bly nog daar nie?!
@erikavisser626 Жыл бұрын
Pragtig. Ek gaan beslus daar n draai maak
@madeleinesmal7614 Жыл бұрын
❤
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Is Orania ook n finalis???😉😉
@elizebothma6280 Жыл бұрын
Nee.
@louisprinsloo5709 Жыл бұрын
Ek dink al lank aan 'n projek wat in Thabazimbi geloods kan word, het dit selfs met baie mense in Thabazimbi al gedeel ook, tog is daar klomp struikelblokke wat die projek in gedagte weerhou om te kan realiseer. Ek is 'n kreatiewe man wat groei en beterskap van omgewings na aan my hart koester, veral wat omgewing, geleerdheid en talent behels. Is daar dus asb iemand wat kan help om die projek in gedagte te laat realiseer?