Dorslandtrek TV1 Dokumentêr ~ Baie interessante inligting oor die Dorslandtrek.

  Рет қаралды 24,171

Boermedia

Boermedia

Ай бұрын

Dorslandtrek TV1 Dokumentêr 1980's ~ Baie interessante inligting oor die Dorslandtrek.
#boermedia #dorslandtrek #dorslandtrekkers

Пікірлер: 34
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 Ай бұрын
Ek sit nou die en luister soos wat ek werk en wragtig kla ek nie weer oor my omstandighede nie. Daai mense het dit darem baie swaar gehad. Dankie vir die deel!
@marynajamison2607
@marynajamison2607 29 күн бұрын
My hart is so seer oor hierdie mense se pyn en harde lewe...my ouma en oupa was deel van die harde lewe.1860....😢❤
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 29 күн бұрын
@@marynajamison2607 Daai mense verdien bitter baie respek.
@johannbester8607
@johannbester8607 Ай бұрын
Baie dankbaar vir hierdie kosbare stuk geskiedenis van hierdie trekkers! My oorlede moeder was gebore op Humpata en die dogter van Hans Albert's, broer van Gert Alberts trekker leier. Ja ek is nou 76 jaar oud maar kon tog so heerlik na my oorlede moeder se vertellinge luister wat sy as kind in Angola beleef het en daarna in Gobabis ook op haar suster se plaas Dorsland wat ek as kind saam met my ouers besoek het! Dit het werklik my hart week gemaak om na hierdie kosbare vertelling te luister en dit saam te beleef! DANKIE! DANKIE! DANKIE!
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 Ай бұрын
Kosbaar .. baie dankie vd plasing. Ek vind in die karakter vd ou Boeremense iets eg Bybels.
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 Ай бұрын
Dankie vir die deel my BaardBroers
@michaeltownsend4644
@michaeltownsend4644 29 күн бұрын
a wonderful documentary about a great people. they deserve a home free to live amongst one another. de la rey, de la rey, wie sal die boere kom lei……?!
@obieoberholster4187
@obieoberholster4187 21 күн бұрын
Baie interesant en dankie vir die stuk geskiedenis❤❤
@wrndlabs
@wrndlabs 29 күн бұрын
Wonderlik! Verhale en stories van ons eie mense. Deel asb nog, dat dit nie verlore gaan nie.
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 Ай бұрын
Dit was nou interessant
@MarinaSmit-n7j
@MarinaSmit-n7j 4 күн бұрын
Dankie wens ek kan dit vir die mense wys wat nie weet hoe dit is om met niks aan te gaan nie en nog hul geloof behou het
@hanneliewiese3477
@hanneliewiese3477 29 күн бұрын
Sommer trane in my oe. Ons voorgeslagte het deur hel gegaan - ons Boerenasie was van yster gemaak ... dink ook asn die Ossewa-trek oor die Drakensberge. Dit is baid interessant - so BAIE wat ons nie weet nie - en nooit sal weet nie. Geskiedenis op skool in die 70's kon nog meer op ons Boerevolk en voorgeslagte gekonsentreer het.
@isakgrobler8462
@isakgrobler8462 25 күн бұрын
Izak Grobler met die houtbeen was my oupa grootjie, hy is op n ouderdom van 96 in Otjiwarongo oorlede. Het steeds n houtbeen gehad.❤
@hendrikdebruin4012
@hendrikdebruin4012 25 күн бұрын
Absoluut fantasties om te hoor. Die mense van daardie was van stofasie gemaak wat mens vandag nie meer sien nie. Ek wou altyd Otjiwarongo besoek het, maar het nooit die voorreg gehad nie. Groetnis en mooi loop.
@arjenvandoorne9321
@arjenvandoorne9321 Ай бұрын
Vooraf aan elke trek diende een waterpijp te worden gerookt in het belofte beleid van de Hemel voor het goede verloop. Vrijheid blijft een ideaal en een belofte aan het eeuwige leven, ook voor de ontheemden die het land van hun voorouders hadden verlaten maar rekening diende te worden gehouden met het koningrijk als de zigeuner in Europa.
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus Ай бұрын
Ek was nou-die-dag op Groothoek, Thabazimbi! Soek "Klipbokkie Venue & Adventures" 😊
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 9 күн бұрын
Baie dankie!! Ons bid met geloof en vertroue in ons Hemelse Vader! Hierdie land/Volk, sal weer opstaan met Sy hulp! God het mooi en goeie planne vir ons!! Ons voorouers se bloed vloei deur ons are! Hier lê baie bloed, trane en sweet! Sterkstaan mense!! 🤗🤗💪💪💪📯📯📯📯
@ldupisani
@ldupisani 27 күн бұрын
Ek het altyd oor die Dorslandtrek gewonder. Baie lekker om hierdie geskiedenis te kon ervaar.
@seanmac-ku5ui
@seanmac-ku5ui Ай бұрын
Seker vervaardig in die eerste jare van TV in Suid Afrika. 1976.
@pieterlerm7835
@pieterlerm7835 14 күн бұрын
Pragtige geskiedenis wat ek as keend nooit van geweet het nie en nou 20/06/24 eers van gehoor het. Ek wardeer die boere geskiedenis. Alle eer aan onse stoere boere.
@leonseymore263
@leonseymore263 Ай бұрын
Dit herinner my toe ek in 2007 in Swakopmund in 'n hotel gekuier het. 'n Duitser skerts toe. Ek was volgens hom die witste swarte wat hy in 'n lang tyd gesien het LOL
@metapolitikgedanken612
@metapolitikgedanken612 Ай бұрын
Wat is die bedoeling op fotos waar hulle met een vinger reguit op iets wys. Terwyl die ander vingers krom gemaak word? Een persoon doen dit in die begin.
@Nofanboyz
@Nofanboyz Ай бұрын
Die Bybel is verkeerd verstaan, letterlik ipv geestelik. En toe vind die trek plaas, waar talle mense en diere omgekom het.
@user-fg5ne3fd5b
@user-fg5ne3fd5b 29 күн бұрын
Praat ons nog mak volk. Ek wonder wat het van Baster bevolking van die trek gese kan word My families is Vilander en is nog steeds in die Kalahari
@hesterlubbe3960
@hesterlubbe3960 25 күн бұрын
Ai tog die swaarkry van ONS volk. Maar sonder hulle was ONS nie Daar nie
@evah787
@evah787 18 күн бұрын
I wish this had English transcript..... I would love to have watched it.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 14 күн бұрын
@evah787 sure Boermedia 'wish' they have money ...donations to employ person to spend 5+ hours pvideo only on translation ... dankie Bmedia ...die 4kleur gaan wapper...Amen🙌
@ajfourie6493
@ajfourie6493 27 күн бұрын
Lees gerus die skrywes van Herman Charles Bosman oor die Dorslandtrek, en die sterftes van veral die kinders.
@adriaanfourie475
@adriaanfourie475 Ай бұрын
Kom kuier by ons hier in die hemel berge.
@vanh1389
@vanh1389 29 күн бұрын
waar presies is die hemel berge oom?
@adriaanfourie475
@adriaanfourie475 29 күн бұрын
@@vanh1389 in die suide van Angola. Humpata waar die dorslandtrekkers geeindig het. KZbin: Serra da Leba, Humpata.
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 86 МЛН
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 23 МЛН
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 299 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep9
26:01
SABC
Рет қаралды 3,5 МЛН
How to drive from Cape Town to Windhoek Namibia
15:41
5410Africa
Рет қаралды 288 М.
VREDENBURG. Oom Banny Koegelenberg op "Maak 'n Las" (Saterdag 2 Oktober 1999)
41:33
Rovos Rail - Pride of Africa. From Cape Town to Dar Es Salaam
42:41
Lernidee Erlebnisreisen
Рет қаралды 4,3 МЛН
S1 - Ep 481 - Pniёl, Western Cape!
1:08:26
DustBugs Travel
Рет қаралды 33 М.