Louis Smuts stel die internasionale regspan bekend - Afrikaner Akkoord Hofsaak gaan voort.

  Рет қаралды 6,092

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Boermedia het hierdie onderhoud gedoen met Mnr Louis Smuts van Tabok Trust tydens die bekendstellingsgeleentheid van Tabok Trust se regspan. Na 'n paar dae se evaluasie van die aangeleentheid is daar gevind die saak kan voortgaan. Wat nou volgende - hou ons kanaal dop.

Пікірлер: 32
@11cirrus
@11cirrus 3 ай бұрын
Ons kort n nuwe organisasie wat spesefiek Afrikaner territoriale selfbeskikking te dryf en ons mense se steun te kry.
@HannoVisagie
@HannoVisagie 3 ай бұрын
Dis nie anglisisties agter Engels aan ' territoriale selfbeskikking' nie, maar gebiedselfbeskikking.
@ElmaPotgieter-p8v
@ElmaPotgieter-p8v 3 ай бұрын
As Afrikaanse/Boere vryskutaktrise steun ek die doelwit wat selfbeskikking vir die Afrikaner voorstaan.
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 3 ай бұрын
Ons wil en ons mòet n eie Grondgebied hê .. maar wat van die Kaap wat ons 1652 bakermat is ? Die Engelse kan Durban toe semigreer
@florisbrand1429
@florisbrand1429 3 ай бұрын
Geskiedenis het bewys dat minderhede net kan oorleef met hul eie grond gebied en selfbeskiking want meerderhede is geneig om alles te domineer en in baie gevalle met groot geweld
@franzjooste6340
@franzjooste6340 3 ай бұрын
Wat uiters deurslaggewend gaan wees is dat elke persoon wat betrokke raak, inskakel by 'n "portefulje" van kundigheid. Ons is nie almal onderwysers landbouers, soldate of sakemanne nie.
@johncoffee4708
@johncoffee4708 3 ай бұрын
Baie goeie denkwyse. Uitmuntende plan. Hoop Afrikaners kan hierdeur verenig word.
@alettanuss9456
@alettanuss9456 3 ай бұрын
Ek is n Boerin en mag jul suksesvol wees
@salomemalherbe677
@salomemalherbe677 3 ай бұрын
Uitstekend .
@andrevanzyl7910
@andrevanzyl7910 3 ай бұрын
Is Piet Retief se grond transaksie nie n bindende dokument in vandag se reg nie? Dan het ons mos n volwaardige grondeis..
@cobus989
@cobus989 3 ай бұрын
Internationale "dom" span...!!😂
@friktruter2058
@friktruter2058 3 ай бұрын
Die gebied gaan dalk vir alle redes weer as n goudmyn gesien word wat grond aanbetref en onbekostigbaar wees ensv dis net hoe ons as Suid Afrikaanse mense sal optree soos ek dinge sien .
@LeonNaude-we5jq
@LeonNaude-we5jq 3 ай бұрын
Wat nou van grondgebied ( plase ens. ) wat nie in die uiteindelike onafhanklike grondgebied val nie?
@DJ-jf9ib
@DJ-jf9ib 3 ай бұрын
Hulle gee dit vir die regering😂 Dis 'n belaglike storie! Blank Suid-Afrika is ONS land!!! Hierdie manne wil ons volk net verder verkneg. Om as 'n ou kleine, verslaande minderheidsgroepie bakhand staan voor die wêreld om 'n stukkie grond! Die akkoord was nog altyd 'n verraaiers dokument, en dit bly nog so! Selfde manne, selfde idee!!!
@alvinwestraadt
@alvinwestraadt 3 ай бұрын
Opofferings sal gemaak moet word. Kan nie beste van altwee kante kry nie.
@robertvandervelde60
@robertvandervelde60 3 ай бұрын
One has to give & take, scratch my back & I'll scratch yours....
@BogusBolloks-mf4wq
@BogusBolloks-mf4wq 15 күн бұрын
Dis uitstekende nuus! Sesering en selfbeskikking is ons enigste toekoms. Baie sterkte en Godseen. As ons 'n klein bydrae kan maak laat weet asb.
@bernhardeigenhuis3522
@bernhardeigenhuis3522 2 ай бұрын
My ma se ouma se oupa is die seun van Baren Liebenberg van die Liebenberg trek, ek kom uit die boere, nie so lekker met die afrikaners nie.....
@16dec1838
@16dec1838 2 ай бұрын
uiteindelik eimand wat sin praat. Dankie Louis.
@HolisticHealthEducation
@HolisticHealthEducation 3 ай бұрын
Ek bewonder en respekteer enige en alle mense en aksies, wat die gemeenskap se belange vir selfbeskikking bevorder. My sienswyse is dat daar nooit binne die huidige landsgrense, 'n nuwe soewareine land kan vestig nie. Vir 'n eie staat, moet daar onderhandel word met 'n gewillige staat, wat bereid is om soewareine gebied aan 'n nuwe staat af te staan. Dit is nie iets wat Suid Afrika ooit gaan toelaat nie. Dit is veel beter om met ander lande as Suid Afrika te onderhandel, wat ontvanklik sal wees en so 'n ooreenkoms sal erken en handhaaf. As die projek in daardie rigting kan ontwikkel, sal ek myself beskikbaar stel om 'n bydrae te lewer.
@friktruter2058
@friktruter2058 3 ай бұрын
Dit word vereis deur die buiteland dat die kwessie eers op eie gebied opgelos moet word volgens my kennis dis hoekom hulle nie direk buiteland toe kan gaan nie
@HolisticHealthEducation
@HolisticHealthEducation 3 ай бұрын
@@friktruter2058 Dankie vir die antwoord Frik. My begrip is dat "die buiteland" betrokke is, omdat daar gepoog word om 'n remedie op 'n regsbasis, gebasseer op 'n bestaande dokument, te verkry. Ek beskou die lewensvatbaarheid van daardie benadering as nul. My kommentaar is gebasseer op die beginsel dat twee of meer partye, ten alle vry is om te onderhandel en 'n ooreenkoms te bereik. Om direk met ander lande, om die afstaan van soewareine grond te onderhandel, is iets wat volgende week kan gebeur. Die proses is nie afhanklik van 'n regsaksie nie en ook nie onderhewig aan die politiese wil (onwilligheid) van die Suid Afrikaanse regering nie. Dit het dus wel 'n moontlikheid van sukses.
@trevorreid4180
@trevorreid4180 3 ай бұрын
As hulle dit reg kry asb n Hawe en n kuslyn net fokken Orania uit brei nie VFF + het ons reeds uit verkoop die klomp Verraaiers Verraad = Doodstraf
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 2 ай бұрын
30 jaar later ,wie? Hoe? Kom
@Chris-wz4zr
@Chris-wz4zr 3 ай бұрын
In watse omgewing moet ons die Volkstaat maak?
@HannoVisagie
@HannoVisagie 3 ай бұрын
Dis nie anglisisties 'akkoord' agter die Engelse 'accord' aan nie, maar ooreenkoms of verdrag.
Amazing Parenting Hacks! 👶✨ #ParentingTips #LifeHacks
00:18
Snack Chat
Рет қаралды 23 МЛН
LIFEHACK😳 Rate our backpacks 1-10 😜🔥🎒
00:13
Diana Belitskay
Рет қаралды 3,9 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Brawl Stars Edit😈📕
00:15
Kan Andrey
Рет қаралды 58 МЛН
біологія 7 клас, параграф 1.6
8:50
Ось послухай!
Рет қаралды 5
Dave Pepler - Kwêla | kykNET
17:28
kykNET Argief
Рет қаралды 42 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 29 М.
Episode 2 - Makro tekens - Onderhoud met Lukas Swart
59:52
Boermedia
Рет қаралды 14 М.
Susan Cilliers - "Huis van Gruwels" Boek - 3 Oktober 2019
20:05
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 16 М.
Getuigenis: Van refo-meisje naar New Age; tot rust bij Jezus gekomen |  Marije
18:56
How to win a argument
9:28
ajaxkmr
Рет қаралды 576 М.
Dagbreek: Onderhoud - Piet Byleveld
10:43
kyknettv
Рет қаралды 11 М.
Dis hoekom die DA nie Speaker voorstel nie
14:50
NUUSPOD
Рет қаралды 10 М.
Amazing Parenting Hacks! 👶✨ #ParentingTips #LifeHacks
00:18
Snack Chat
Рет қаралды 23 МЛН