Dozi - Pa Se Honne, Ma Se Brak

  Рет қаралды 222,229

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Пікірлер: 52
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 3 ай бұрын
Dankie Dozi, Afrikaans is en bly net mooi - die beste taal ❤
@LouiseVenter-bp5qo
@LouiseVenter-bp5qo 3 ай бұрын
Dis mos hoe ons Dozi ken! Love dit😊
@lukasbothma7065
@lukasbothma7065 Ай бұрын
Ek dink dit is baie oulik Dozi
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 3 ай бұрын
Lekker ou Dozi.Trots afrikaans.Hou so aan my maat❤👍
@susankoster5644
@susankoster5644 Ай бұрын
Love dit, my man se jack russel lyk net soos die een in die video❤
@jennypotgieter8989
@jennypotgieter8989 3 ай бұрын
Mooi Dozi. Groot aanhanger van jou van die heel begin af
@anibakker131
@anibakker131 3 ай бұрын
Uitstekend nog n treffer uit jou pen .. .my honne ook lief vir perri biltong...tot huil tong brand dan laat spaander hul water bak toe😂😂😂😂lekker dans musiek Welgedaan🎉
@fransbotha4641
@fransbotha4641 3 ай бұрын
n Baie mooi liedjie oor n slim hond. Pa se honne, ma se brak.Slim gryp jou Chilly biltong. Steel ook biltong I spens. Geniet die liedjie baie. Hierdie liedjie is n wenner. Speel dit oor en oor❤😅
@tokkiediamond5886
@tokkiediamond5886 3 ай бұрын
Lekker Dozi. My voete juk!!!
@stoffelharmse6872
@stoffelharmse6872 4 ай бұрын
Lekker dans nommertjie Dozi. Hou daarvan !
@theofilusbouwer102
@theofilusbouwer102 2 ай бұрын
Jisss doosie, lekker song daai😂
@grethahart1626
@grethahart1626 3 ай бұрын
I love this man. His music is always so good.
@AlwynKruger-s5d
@AlwynKruger-s5d 3 ай бұрын
Die Song gaan groot gaan Dozi die groot diere liefhebber. Regte persoon om honde kinders te eer
@metsebeth7797
@metsebeth7797 3 ай бұрын
Dozi, dit is n baie oulike liedjie, die woorde sit n glimlag op n mens se gesig en werklik n baie goeie beskrywing van hoe dit werklik is. Oulike video van die hondjies. Ag dis rerig baie oulik. Maak nog meer sulke liedjies. Mooi bly.
@abevanwyk5519
@abevanwyk5519 3 ай бұрын
Wow Dosi wat ñ heerlike lewendige snaakse song. 😂
@CatBotes
@CatBotes 3 ай бұрын
Aitsa alwyn my maat jy mag maar skryf dis n Baie mooi song skryf nog toe
@AlwynKruger-s5d
@AlwynKruger-s5d 3 ай бұрын
Baie dankie Maar ek dink Dozi maak die song
@albertmeintjes
@albertmeintjes 3 ай бұрын
Gooi mielies. 🕺🏻 hy loop lekker my bra 🎵
@alidacoetzee8166
@alidacoetzee8166 3 ай бұрын
Lekker Dozi 🎉 dankie vir die lekker tune
@carlenslin2995
@carlenslin2995 3 ай бұрын
Pragtig Dozi!
@lianieuwoudt7465
@lianieuwoudt7465 3 ай бұрын
Lekker man lekker!! Love die song!!❤
@JudyMundt
@JudyMundt 3 ай бұрын
Luuuuv dit!
@peetwelthagen7062
@peetwelthagen7062 3 ай бұрын
Lekker man💯
@AlexRalph-i2x
@AlexRalph-i2x 2 ай бұрын
Dozi Lekker Lekker afrikaans
@NerinaRSA
@NerinaRSA 3 ай бұрын
Pragtig!
@Manda-zf3qi
@Manda-zf3qi 3 ай бұрын
Ag maar dis 'n oulike liedjie. 🐶😄
@charmands17
@charmands17 3 ай бұрын
Lekker soos net Dozi kan!!
@MrOrange88888
@MrOrange88888 3 ай бұрын
Ah-Tah-Tah! 😻
@hanneskaufmann8878
@hanneskaufmann8878 4 ай бұрын
Lekka Dozi
@mj.k1883
@mj.k1883 3 ай бұрын
HYT MY CHILLIE BULTONG GEVAT
@HobbesFay
@HobbesFay 3 ай бұрын
058 Lind Roads
@LouisPienaar-mz9ws
@LouisPienaar-mz9ws 3 ай бұрын
Waar is die oos transvaal
@AlwynKruger-s5d
@AlwynKruger-s5d 2 ай бұрын
Amsterdam teen die Swaziland grens
@DouglasBreger-y2t
@DouglasBreger-y2t 3 ай бұрын
01550 Manley Village
@galinashenshina8855
@galinashenshina8855 3 ай бұрын
2687 Rowe Circles
@faithdamercer5863
@faithdamercer5863 3 ай бұрын
29539 Heidenreich Row
@livingthefarmlife
@livingthefarmlife 3 ай бұрын
Aitsa hiers n wenner...
@CarllyleJean
@CarllyleJean 3 ай бұрын
47140 Cassin Spurs
@ThomasWest86-st9pq
@ThomasWest86-st9pq 3 ай бұрын
Lekker hou so aan
@WilhelminaJohannaSchutte
@WilhelminaJohannaSchutte 3 ай бұрын
Baie oulik.
@joanaugustin
@joanaugustin 3 ай бұрын
Oulike hond, maar die song werk nie
@joanaugustin
@joanaugustin 3 ай бұрын
Not ñ good song
@rudismit4773
@rudismit4773 3 ай бұрын
Dinge raak nou net commin
@AlwynKruger-s5d
@AlwynKruger-s5d 3 ай бұрын
Ek dink nie so nie daar kort bietjie ligharrtigjeid om die suur ou lewe op te kikker Dozi doen dit goed
@rudismit4773
@rudismit4773 3 ай бұрын
@@AlwynKruger-s5d Hahahaha , as die Geld min is moet ou seker maar erens plan maak ne
@AlwynKruger-s5d
@AlwynKruger-s5d 3 ай бұрын
Snaaks dat die song sover 35 000 views. 680 plus likes het en met een negatoewe opmerking Mens kan net wonder wie is die probleem
@rudismit4773
@rudismit4773 3 ай бұрын
@@AlwynKruger-s5d Ja toe Alwyn , jys reg ek stry nie. Een drink brandewyn ander drink whisky ne. Maar die is somer net kommin vir my 👍😄😆
@AlwynKruger-s5d
@AlwynKruger-s5d 3 ай бұрын
​@@rudismit4773Presies jy het my verloor by"Ek drink brandewyn" Mooi dag verder
Dozi - Dis Hoekom
3:35
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 205 М.
WG Nel - Sewe Sakke Sout
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 105 М.
Арыстанның айқасы, Тәуіржанның шайқасы!
25:51
QosLike / ҚосЛайк / Косылайық
Рет қаралды 700 М.
Pa Se Honne, Ma Se Brak
3:57
Dozi
Рет қаралды 52 М.
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
3:42
Wildebeest Brandewyn Vriende
Рет қаралды 711 М.
Rohan Britz - Nuwe Begin (Lyric Video)
3:09
Rohan Britz
Рет қаралды 2,4 М.
Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)
3:58
Dozi
Рет қаралды 746 М.
Riaan Benadé - Vitamiene See (Lirieke Video)
2:58
Riaan Benadé
Рет қаралды 423 М.
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 1,4 МЛН
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
3:33
Bok van Blerk
Рет қаралды 13 МЛН
Fanus Pienaar - Hey Karolien
4:13
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 100 М.