Dr. Isak Burger - Deel 2: Die dood

  Рет қаралды 11,564

Goeie Nuus gemeente Wolmaransstad

Goeie Nuus gemeente Wolmaransstad

Күн бұрын

Пікірлер: 18
@annanievandenberg398
@annanievandenberg398 4 күн бұрын
So baie dankie 👏👏👏🙌🙌🙌
@LouiseBooysen-ut2hz
@LouiseBooysen-ut2hz 2 ай бұрын
Wow Stem saam met voorgaande gebed van die Pastoor en sy vrou WE Agree in the Mighty Name of Jesus All GLORY and Honor to you Name🙏🙏
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 3 ай бұрын
Amen! Dankie pastoor !
@BarendJohn
@BarendJohn 2 ай бұрын
Baie dankie past Burger vir die woord
@neliatheunissen7300
@neliatheunissen7300 4 ай бұрын
Amen! Dankie dr Isak Burger vir die twee wonderlike preke. Dit het my lewe soveel meer verryk . Prys die Here 🙌🏼🙏🏼
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 3 ай бұрын
😢😢 amen! My 42jare seun is hemel toe, sy stryd teen kolonkanker na 17 mnde verloor! N pragtige jong man, wat die Here gedien het! Die "simpelste ding" wat mense sê is "hy is op die beste plek, wil nie terugkom hierna toe nie" MOET NOOIT SO N SIMPEL OPMERKING MAAK NIE! BLY EERDER STIL! JY WEET NIE WAT DIT IS OM JOU KIND AAN DIE EWIGE LEWE AF TE GEE NIE!😢😢😢😢😢😢❤
@denisefourie
@denisefourie 5 ай бұрын
Ek het dit nog al die tyd geglo na die ontydige heengaan van my dogter en nou het dié boodskap dit bevestig.Amen
@riataljaard1927
@riataljaard1927 4 ай бұрын
Halleluja danki vir die Wonderlike Woord Amen .
@lvdm9959
@lvdm9959 5 ай бұрын
Dankie, Dr. Izak. Dankie ook dat u in Sept 2000 vir my vertroosting uit die Woord gegee het tydens die diens saam met Dr Rodney Seale. Dankie ook dat u bemoedig en kennis rondom die lewensstreepnet uit God se Woord aan ons gee. In Jesus alleen is ons veilig en sal ons mekaar almal ontmoet by Jesus.
@anneliesemarshall541
@anneliesemarshall541 5 ай бұрын
Dankie dr Izak Burger...hierdie is die beste 2 preke/leringe, wat ek kan hoop om n deel van my te maak, oor DIE MISTERIE VAN DIE DOOD. Prys die Here vir hierdie insig en wysheid uit die Woord van God. Amen.
@LouiseBooysen-ut2hz
@LouiseBooysen-ut2hz 2 ай бұрын
DANKIE PST BISHOP MAN VAN GOD DANKIE VIR WIE U IS OP AARDE TOT GLORY TO HIS NAME MAY GOD PROSPER YOU KEEP YOU YOU WERE ONLY A BLESSING TO THE BODY OF GOD ESPECIALY THE A.F.M. OF S.A.GODLY BLESSING .PST BURGER AND IN YOUR RETIREMENT YOU WILL EXSPERIENCE THE BLESSING OF THE LORD THATS MAKE RICH AND ADS NO SORROW❤🙏🙏🙏
@esterpretorius3624
@esterpretorius3624 4 ай бұрын
Dankie,, nou het ek Vrede om my Maker te ontmoet
@belindaduplessis7728
@belindaduplessis7728 4 ай бұрын
Danki vir 2 besonder mooi boodskappe .
@carinabritz5013
@carinabritz5013 5 ай бұрын
AMEN
@berdineholl8089
@berdineholl8089 5 ай бұрын
Dankie vir die besonderhede 2 preke so baie antwoord op ons vra 🙌🙌
@FrederickMatjan-uh4nu
@FrederickMatjan-uh4nu 5 ай бұрын
Prys die dr Burger ek neem aan die 2 beste preke maak dit myne.
@ellaclaassens5646
@ellaclaassens5646 4 ай бұрын
Amen!!!
@user-qq5fz7hv4n
@user-qq5fz7hv4n 4 ай бұрын
Dankie Dr Izak.
Dr. Isak Burger - Deel 1 - Die dood...
49:43
Goeie Nuus gemeente Wolmaransstad
Рет қаралды 17 М.
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 199 МЛН
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
黑天使遇到什么了?#short #angel #clown
00:34
Super Beauty team
Рет қаралды 44 МЛН
GELOOF in KRISISTYE - DR Isak Burger
36:45
Live Life Gemeenskapskerk
Рет қаралды 15 М.
In die VOLHEID van die TYD
35:32
Echo Church / Gemeente
Рет қаралды 1,2 М.
God praat ook met ons uit die natuur HI RES2
32:04
Isak Burger
Рет қаралды 3 М.
Wat gebeur met 'n ongelowige 5 minute na die dood?
42:04
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 12 М.
Na die dood, deel 1, die Hel
1:17:19
Pastoor Desmond Wessels
Рет қаралды 9 М.
Die dag tussenin - Dr. Isak Burger
35:38
Veranderde Lewens Changed Lives Online
Рет қаралды 9 М.
As jy voel jy het God gefaal      Dr Isak Burger
35:57
Isak Burger
Рет қаралды 8 М.
Vervulling deur die Heilige Gees   Dr  Willie Marais
33:36
Bybel Jesus
Рет қаралды 8 М.
Vyf minute na die dood van 'n gelowige
23:27
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 26 М.
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 199 МЛН