Dr. Servaas Rossouw oor Siener van Rensburg

  Рет қаралды 29,845

Stories from South Africa

Stories from South Africa

4 жыл бұрын

Dr. Servaas Rossouw oor Siener van Rensburg vertel oor sy besoek en herinneringe van oom Niklaas van Rensburg bekend as Siener
Dr. Servaas Hofmeyr Rossouw was van 1920 tot vroeg in die vyftigerjare agtereenvolgens leraar van die NG gemeentes De Nieuwe Kerk, Senekal, Albertinia, Swellendam en Maitland.
af.wikipedia.org/wiki/Servaas...

Пікірлер: 33
@stoltmain123
@stoltmain123 3 жыл бұрын
Wy volg hem ook in holland
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 Жыл бұрын
Ons weet mie of alles presies so in plek gaan val, wat we'll waar is, hier is groot probleme opd in die land.
@skeletontiktok2941
@skeletontiktok2941 4 жыл бұрын
Die trein het 3 days trug virtrek na Luderitz to vanaf Prieska
@claviativdnwijk
@claviativdnwijk 5 ай бұрын
😮😮😮
@bbviljoen1153
@bbviljoen1153 3 жыл бұрын
Net tyd sal bepaal of dit waarheid of snert is. Wat ek wel meer en meer besef is profiseë en visioene is bitter min “clear cut” dit gee baie keer die groot prentjie maar sê bitter min oor baie kleiner details, veral profiseë oor nasies en volke en oorloë ens. Die profisie bly die profisie of jy dink dis bollie of nie en of dit werklik die waarheid is of nie, maar ons moet versigtig wees om ons eie interpretasie met ons wêreld beskouing of ondervindings daaraan te probeer koppel.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 Жыл бұрын
Ek het aandagtig na die voorspellings geluister maar ek weet nie of die visioene se interpretasie te groot byval by my kind nie. Volgens my, was Oom Nicolaas se visioene meer 'aards' soos omgeploegde lande. Tyd is die beste leermeester maar sy visioene is opgeteken en hyself het nie sy visioene verstaan nie..
@StoriesfromSouthAfrica
@StoriesfromSouthAfrica Жыл бұрын
Daar is 'n paar mense wat interpretasies probeer doen het en hulle verskil gereeld van mekaar. My probleem met interpretasies is dat mense die feit dat hulle hulle eie agende in sulke interpretasies kan inwerk misbruik. Ons het baie hiervan in die gewilde boeke oor Siener gesien.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 Жыл бұрын
@@StoriesfromSouthAfrica Ek stem 100% saam met jou. Die dood van n Staatsman was eers gekoppel aan H.F. Verwoerd en toe Mandela te sterwe kom is Oom Nicolaas se visioene verander en Mandela is ingebring. Prof A.W. Raath se interpretasie is volgens my, die akkuraatste van al die ontledings wat alreeds gedoen is. Wat n jammerte dat finansiele gewin die dryfkrag in soveel interpretasies is.
@theodoreroelofsz44
@theodoreroelofsz44 5 ай бұрын
I was brought up to believe... NO ONE BUT THE *CREATOR*,/ GOD CAN FORETELL "WHO WILL DIE & WHEN, & HOW"..!!! Hoekom is "SIENER" begaafd om te sien diè wat nie "n hoed op sy kop het gaan binnekort STERF...???
@shineandre
@shineandre 3 жыл бұрын
Laat dit wees soos wat jy glo. Die man se woorde is doom en gloom vir jou omdat jy nie vashou aan God se woord wat se; Waak en bid dat jy waardig geag kan word om DIE DAG VAN GOD SE WRAAK kan ontvlug. 1994 My ma en broers roep my om saam te vlug na Oranje want oorlog gaan uitbreek. Nee, het ek gese, daar gan nie oorlog kom nie. Met groot oe van verbasing vra my hoe weet jy dit? Want ons bid en het God aangeroep dag en nag. Daar was a vreedsame oorbruging net soos ons Hom gevra het. Nou vra ek jou wat vra jy vir God..hoop jy op dood of hoop jy op lewe? JESUS IS DIE ANTWOORD en psalm 91 se God beskerm hom wat Hom liefhet. Is siener jou oe of is jou oe op Jesus?
@stoltmain123
@stoltmain123 3 жыл бұрын
als ik goe begryp hij seg dat er een totale vernietiging kom van europa en wy kom trug vandaar naar suid afrika myn familie woon daar in pretoria ik ben in holland.
@lenarddurand9833
@lenarddurand9833 3 жыл бұрын
Andre Cronje - Waarom kyk jy as jy wil kritiseer en plastiese beskouinge inwerk? Maak jou eie video van siener Cronje en dan kan jy mos se net wat jy wil en jou gehoor vermaak. Jou sogenaamde "vreedsame oorbrugging" laat `n lang pad van moord, verkragtings, korrupsie, ekonomiese en morele verval agter. Ja die dag van wraak kom inderdaad en spesiaal net vir jou herhinner ek aan MATTEUS 7:21-23: "Baie sal vir My op die oordeelsdag sê: ‘Here, Here, ons het dan in u Naam gepreek en in u Naam duiwels uitgedryf en in u Naam baie wonders verrig!’ Dan sal Ek hulle antwoord: ‘Julle was nog nooit werklik mý mense nie. Gaan weg van My af! Julle het nie gedoen wat voor God reg is nie.’”
@moniquedefranca5759
@moniquedefranca5759 3 жыл бұрын
@@stoltmain123 ja
@jieglobal2856
@jieglobal2856 Жыл бұрын
Gaan die kak spat en dan gaan ons by mekaar kom? Of anders om.
@Tsumebleraar
@Tsumebleraar 3 жыл бұрын
Totale snert! Regte worspolitiek!
@doraancilliers2999
@doraancilliers2999 3 жыл бұрын
Ag gaan klim jou myt liewer
@whenwe9168
@whenwe9168 3 жыл бұрын
@@doraancilliers2999 they are allowed an opinion why do you have to be so hateful
@doraancilliers2999
@doraancilliers2999 3 жыл бұрын
@@whenwe9168 I hate liberals cowards like u too u and them are the enemy.. What u going too do about that
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b 9 ай бұрын
Nou hoe weet jy dit is snert SlimJan? Dat die goed onduidelik is, is wel. Dit is juis wat dit moeilik maak om te interpreteer. Klink my egter jy meen met jou superior intellek kan niemand jou iets vertel nie.
@user-rf8ob8dj6j
@user-rf8ob8dj6j 8 ай бұрын
​@@user-jj1yk3yv3bDaar is nie meer engelse in Zimbabwe of kaap .
@alettaallen8344
@alettaallen8344 Жыл бұрын
Wel Siener was n Boer , NIE N AFRIKANER
@StoriesfromSouthAfrica
@StoriesfromSouthAfrica Жыл бұрын
Onthou dat in Siener se tyd daar nie 'n negatiewe konnotasie aan Afrikaners verbind was nie. Die konteks van die geskiedenis maak 'n groot verskil.
Dave Pepler - Kwêla | kykNET
17:28
kykNET Argief
Рет қаралды 40 М.
DIE BOEKEMAN | Gerald Burger - Die Siener | Is daar hoop vir Suid-Afrika?
30:34
What it feels like cleaning up after a toddler.
00:40
Daniel LaBelle
Рет қаралды 78 МЛН
Who has won ?? 😀 #shortvideo #lizzyisaeva
00:24
Lizzy Isaeva
Рет қаралды 65 МЛН
Die dag toe my kleinkind verdrink
13:43
Patmosstudio
Рет қаралды 12 М.
Nag van die Lang Messe - Andre van den Berg
11:29
Stories from South Africa
Рет қаралды 40 М.
Visioene van Siener - CP Nieuwenhuizen - Deel 1
32:18
Stories from South Africa
Рет қаралды 35 М.
One of the Greatest Speeches Ever | Steve Jobs
10:31
Motivation Ark
Рет қаралды 34 МЛН
Briewe oor Siener - Brief 2
18:20
Stories from South Africa
Рет қаралды 8 М.
Ek was oppad hel toe
10:51
Patmosstudio
Рет қаралды 40 М.
Waarskuwing | Profesie oor Suid Afrika | Rooies Strauss
32:16
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL4
10:50
Patmosstudio
Рет қаралды 87 М.
Afrikaans: A Daughter Language of Dutch
13:30
Langfocus
Рет қаралды 1,2 МЛН
What it feels like cleaning up after a toddler.
00:40
Daniel LaBelle
Рет қаралды 78 МЛН