Hi Henry..nou so bietjie op internet research vir tips kom nou op jou video... Intrestant. Hier loop ek elka dag verby die produkte. ek gan dit beslis try die jaar... Dank supter tips ek is mal oor natuurlik produkte. Baie glo cure en wen is bottletjie.. thx man
@ralphhermaans2998 Жыл бұрын
Hi, wat is die volume van die kalfiemelk in di water vi kleinduifies
@AdrianStevens-vk3bx7 ай бұрын
Jy is n ware kampioen Henry
@coleridgelofts68043 жыл бұрын
Hi henry nice video...where you from.
@janemoos43813 жыл бұрын
Van waar is jy
@manuchemthorne51462 жыл бұрын
Moet dit met distilled water gemeng word? Kan jy dit net so op 2 liter water ook gee sonder distilled water? Soes jy se 125ml op 2 liter en dan voeg jy 2 liter distilled water by!
@smitlofts86624 жыл бұрын
Collidal silver noem ons club "silwer bullets" ongelooflike produk ek maak dit self.
@yolandioosthuizen31513 жыл бұрын
Hi Henry waar kan ons ringe koop vir duiwe ons orals gesoek in p. E kan jy miskien help asb
@jaguar147894 жыл бұрын
Hoe gereeld sal mens die collidal silver gee?
@henryvanrooyen50984 жыл бұрын
Hi 3 keer per week
@heinrick26124 жыл бұрын
Hi in vlieg seisoen watter dae kan ek gee...
@gregoryvanuys76073 жыл бұрын
Die le pellets kan jy dit reg deur die vlieg seisoen gebruik vir aller afstande