Een of twee is genoeg vir die Here [15 Jan 2023]

  Рет қаралды 13,147

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Пікірлер: 26
@anneliesemarshall541
@anneliesemarshall541 Жыл бұрын
Wow...baie baie dankie vir hierdie AWESOME WOORD oor n GOD SE KRITIESE MASSA.....lewemsveranderend!! Prys die Here!! Anneliese Marshall
@hentiecraig7749
@hentiecraig7749 Жыл бұрын
Ek is in die buiteland en ek maak staat op e kerk en andere vir pitkos , dankie daarvoor en soos jy se die eer aan Jesus
@hennietheart8540
@hennietheart8540 Жыл бұрын
Amen. Dankie Stephan vir die boodskap. Seeninge.
@kobuspotgieter6575
@kobuspotgieter6575 Жыл бұрын
Wat n kragtige boodskap. Baie dankie en mag die Here jou seen vir wat jy aan ons siele doen.
@annerineloubser8911
@annerineloubser8911 Жыл бұрын
Ll
@lizzienel4697
@lizzienel4697 Жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap
@annaliewiese8620
@annaliewiese8620 Жыл бұрын
Baie dankie Stephan vir hierdie kragtige en inspirerende boodskap.
@sallyvanheerden1782
@sallyvanheerden1782 Жыл бұрын
Baie dankie Stefan dit is n wonderlike preek gewees die HERE seen jou
@yolandibanard
@yolandibanard Жыл бұрын
Vreeslik dankie aan elke liewe spanlid van E-kerk. Onthou asb dat daar duisende mense daar buite is wat julle so nodig het en so waardeer. Mag julle altyd vas klou aan daardie gedagte. Baie dankie vir die boodskap. Ek het net nou die dag E-kerk ontdek, maar ek kan waarlik en werklik sê dat dit is een van die beste plekke om die Here te ontmoet. Mag Hy julle ryklik seën.
@LouisSteyn-n4z
@LouisSteyn-n4z 3 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap wat my laat besef ek is deel van n wonderlike bediening.Ek luister nog baie na preeke uit die verlede nuut vir my.EKerk is so ongelooflik ek kry soveel uit na alles wat ek na luister.Dankie dat alles so verstaanbaar is.
@LouisSteyn-n4z
@LouisSteyn-n4z 3 ай бұрын
Ek volg EKerk nog net n kort tydjie vanuit die oosgrens van Zimbabwe.
@LouisSteyn-n4z
@LouisSteyn-n4z 3 ай бұрын
Chipinge is waar ek vandaan luister baie dankie
@estelleloubser3283
@estelleloubser3283 Жыл бұрын
Weereens dankie! Ek waardeer ekerk wat vir my van groot waarde is. Dis wonderlik om saam met my 'familie' kerk by te woon, Hom te loof prys, maar terwyl ek huis takies doen, kan ek heerlik luister en gevoed word! 🙏
@hesterluus1204
@hesterluus1204 Жыл бұрын
Baie dankie Stephan vir hierdie kosbare, leersame boodskap wat so baie vir my beteken.
@hesterrezelman3511
@hesterrezelman3511 Жыл бұрын
Dit is presies wat ek moes hoor vandag. Ek is saam met die Here na my geweldige verlies. Toe val die lig na hierdie pragtige diens. Baie dankbaar! Groete
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie boodskap wat ek so nodig gehad het. Gee my sommer baie moed om sterk te staan in die geloof. Ek wil ook dankie sê vir al die digitale boodskappe. Dit is 'n voorreg om op hierdie wyse Geestelik gevoed te word. Op 84 en baie eensaam het ek die voorreg om na boodskappe te luister en versterk te word. Soms val satan my so aan. Ek wens daar kan meer Predikers betrokke raak om God se woord aan die wêreld uit te dra. Duisendmaal dankie vir Ekerk se span wat die boodskappe op hierdie manier uitdra. God seën julle want dit is nodig om mense so te red.
@erikavanderwesthuizen3910
@erikavanderwesthuizen3910 3 ай бұрын
Dit was nou net vir my vanoggend het die en al gehoor maar nou weer geluister.Loof en.prys die Here!
@almalouw7007
@almalouw7007 Жыл бұрын
Baie dankie Stephan. 🙏
@petronelladutoit8765
@petronelladutoit8765 Жыл бұрын
Bake dankie Stefan vir jou boodskap!
@pietergrobler2035
@pietergrobler2035 Жыл бұрын
Jy preek nie jy gesels. Dit is asof die boodskap sommer meer duidelik deurkom.
@1vanstraten408
@1vanstraten408 Жыл бұрын
Kleurskema en komposisie mooi maar boodskap in wysheid insig en openbaring mooier mooiste! Baie dankie
@susannavermaak8113
@susannavermaak8113 Жыл бұрын
Dankie Here, dat ek weet dat ek deel is van U kritiese massa. O! Ek loof en prys U met n hart vol vreugde! Susan Vermaak
@ernstmarais1205
@ernstmarais1205 Жыл бұрын
Stem volkome saam.
Wat is die stellasies wat jou geloof ophou? [17 Nov 2024]
29:26
Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]
38:14
Ekerk
Рет қаралды 15 М.
这是自救的好办法 #路飞#海贼王
00:43
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 138 МЛН
СКОЛЬКО ПАЛЬЦЕВ ТУТ?
00:16
Masomka
Рет қаралды 3 МЛН
They Chose Kindness Over Abuse in Their Team #shorts
00:20
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 12 МЛН
The Ultimate Sausage Prank! Watch Their Reactions 😂🌭 #Unexpected
00:17
La La Life Shorts
Рет қаралды 7 МЛН
Is Your Faith Real? - Pastor Ethan Welch
39:58
The Bridge Church
Рет қаралды 13
Ek leef Geesvervuld [10 Des 2023]
27:19
Ekerk
Рет қаралды 5 М.
So val jy in en uit sonde! [14 Feb 2021]
31:22
Ekerk
Рет қаралды 17 М.
Ek leer om (reg) te bid [13 Sept 2023]
41:11
Ekerk
Рет қаралды 9 М.
396b Vita Dei Woordskool: Hoe geestelik fiks is jy?
54:09
Riekert Botha
Рет қаралды 16 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 96 М.
Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]
27:21
这是自救的好办法 #路飞#海贼王
00:43
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 138 МЛН