Sjoe, dis wonderlik hoe jy die gesprek gehanteer het. Mag God jou en jou mense jul met alle liefde en seeking toe vou. Amen
@sueneneswanepoel655110 ай бұрын
WOW !!! So amazing getuines !!! Mag Abba Vader julle huwelik seën en ander huwelike red en vry maak. Ook julle ministry seën en beskerm met die bloed van die Lam.