André het goed gedoen in die lewe. Goeie werk, dinge het vooruit gegaan. Totdat dit nie meer het nie... #depressie #alkohol #getuienis #getuietyd #schooloffire #softube #kruiskyk
Пікірлер: 5
@ThePieterbn2 ай бұрын
Trots op jou Andre my Broer. Mense kyk op na jou. Moet dit nie vergeet nie.
@gerrievanniekerk2528Ай бұрын
André in JESUS is jy n YSTER .....WELL DONE!
@StarlingHalliday-cd6sv2 ай бұрын
Trots op jou, hou dit so vir ons kind. God het n plan met ons almal se lewens.
@HenryJaquireАй бұрын
Ek het ook n helse storie ek hoop ek kan ook eendag dit vertel
@deonscheepers56612 ай бұрын
Andre, Jesus Christus is alles. Wandel saam met Hom. Hy en net Hy alleen gee krag as n mens swak is.