Amen en Amen ons dien a a maagtige god wat ons haarte en gedagtes ken last ons hom loof en prys en Al di eer gee
@SarieDuToit7 ай бұрын
Wat n wonderlike Boodskap direk uit die hemele dankie Jahshua Meester.HalleluJAH.
@quintyvangreuning15294 ай бұрын
Hierdie Name is Verkeerd Gespel Dit Moet Wees:YAHVAHSHUA! ek sê maar net. Seëninge In Die NAAM van YAHVAHSHUA Laat-Dít-Só-Wees 🌹
@AletLocke9 ай бұрын
Prys Die Here vir die awesome getuienis baie dankie God seen julle👏👏👏
@yolandadupreez8302 жыл бұрын
Ek prys, loof en aanbid God vanoggend. Jou getuienis is so dieselfde as die pad wat ons loop! Daar kom kere wat mens wil wonder en vra "is dit wat die Heilige Gees van ons vra" en hier kom die bevestiging!! Dankie Vader, amen
@merciavanderberg15462 жыл бұрын
Ek kan so relate met jou getuigenis..ons moet God se Woord ken om die waarheid te ken.Want dit is die enigste waarheid.🙌🏻Ons moet self dieper delf,nie net na predekers luister nie,want God werk individueel met elkeen van ons.As ons Hom vra openbaar Hy dit altyd vir ons!
@magdasmith14212 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie leersame getuienis. Ek wil honger wees vir die Woord.
@Annmarieprinsloo2 жыл бұрын
Ek smag daarna baie dankie vir die boodskap .Amen !!!
@salomievanderwesthuizen73924 ай бұрын
Shoe so n mooi getuie Pragtig
@tiaanvan_eeden25272 жыл бұрын
En die Waarheid sal ons vrymaak! Dankie Jesus!
@merciavanderberg15462 жыл бұрын
Mag almal die Waarheid,ken want God se Woord is die waarheid.Die waarheid maak jou vry!
@BirdNerdStefanKruger2 жыл бұрын
Wow, mag die Here hierdie pragtige vrou in Christus nog meer seen en gebruik. Glory to the Most High Christ Jesus.
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie.
@sonjavandermerwe73092 жыл бұрын
Amen
@Southafricantrucker2 жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis.
@sienafortuin9982 жыл бұрын
Hallelujah 😭
@susanswartz57472 жыл бұрын
Ek luister graag na Tiaan ...hy verduidelik GOD se WOORD so wonderlik....bly jul was groot gedoop
@tjeerdobbes6188 Жыл бұрын
Kosbaar, kosbaar, KOSBAAR!!!
@ritahitge43242 жыл бұрын
Awsome, Hallelujah.
@keenanmoses74812 жыл бұрын
🙏
@willemscheepers22192 жыл бұрын
Als begin by wedergeboorte
@dawidvaneeden22232 жыл бұрын
Mat 28:19 is Jesus se opdrag aan alle gelowiges! Amen
@malindavaneeden10922 жыл бұрын
Yes, my man! Ons is n MEAN EVANGELISM TEAM! :-)
@elishevaquick6650 Жыл бұрын
Shalom liewe vriendine, Mag ek hier so ietsie vd Woord BYVOEG by julle mooi gesprek asb,? Die Heilige Gees van Vader sal ons ALTYD na Sy Heiilige WOORD heenwys as Getuienis van wat die Gees ons Leer, Daar staan geskrywe: "TOETS ELKE GEES, om te sien OF dit van God is al dan nie." VERDER: Daar staan ook geskrywe: Leer hulle (die nuwe Disippels) om ALLES te onderhou wat Hy ,Yeshua/Jesus, julle geleer het. Paulus leer vir Timotheus en noem dit "DIE GESONDE LEER"- Engels = SOUND DOCTRINE. Seengroete en liefde vanuit die hart xxx Elisheva Quick (Aunt Eli xxx )