No video

Ek't JESUS gesien

  Рет қаралды 10,132

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Hoe hoor jy die HERE se stem? Alet het op ‘n jong ouderdom JESUS gesien. Van daar het sy SY stem meer en meer begin hoor. Dit het noodwendig nie haar lewe makliker gemaak nie, maar JESUS het haar gereeld gewaarsku.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
- Fractal blue plasma waves deur Gonin
- Gold light rays and stars By Gonin
- Moving and flicker particles By flashmovie
Pixabay:
pixabay.com/il...
pixabay.com/us... by Roy_N
Pexels:
Video by Gal Shapira
www.pexels.com...
Video by Anna Bondarenko
www.pexels.com...
Video by Robert Daniel
www.pexels.com...

Пікірлер: 16
@nadiamuller4967
@nadiamuller4967 2 жыл бұрын
Hierdie is so so mooi !!! Dankie Jesus dat ons gewete is U stem! Sy stem is so kosbaar ! Dankie vir die deel!
@childofgod1226
@childofgod1226 2 жыл бұрын
Dis heerlik om te hoor God praat met Sy kinders. Jak 4:8. Hy is so lief vir ons. Dankie dat julle dit gedeel het. God seën julle.
@user-uf7og4fu5p
@user-uf7og4fu5p 10 ай бұрын
Awesome getuienis. God bederf haar. God is awesome
@adrioeliofs3312
@adrioeliofs3312 2 жыл бұрын
Amen & Amen
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 2 жыл бұрын
N vantastiese getuienis prys ons Abba Vader Amen.
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 2 жыл бұрын
Dankie vir 'n ongewone getuienis ... dis inspirereend om te hoor hoe God tekens van Sy liefde gee.
@yolandescott5358
@yolandescott5358 2 жыл бұрын
Dit is n hoendervleis,trane getuienis!!!!! So baie mense sal dink en dalk ook sê: 'Ag dit is sommer bog wat die vrou sê'. Maar elke woord wat Alet gespreek het is waar. Dis wonderlike ervarings en God kan mens SO bederf as mens in Sy teenwoordigheid onbeweeg. 🥰🥰🙏🙏😭
@SarieDuToit
@SarieDuToit 3 ай бұрын
Amen
@CatherineWolhuter
@CatherineWolhuter 9 ай бұрын
Wonderlike Jesus leef ja Hy het opgestaan daar is niemand Soos Hy daar is green verlossing sonder bekering ,,jeseja 59 🙌🙌🙌🙌🙌
@josephinemadikiza9900
@josephinemadikiza9900 2 жыл бұрын
Wow!!!! Hoe groot is ons God. Dankie vir deel van die getuienis. Ek het gehou van die sagtheid wat hierdie pragtige vrou uitstraal. Dankie Juanita jul is geseënd
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 4 ай бұрын
👏Prys Die Here dankie vir die pragtige getuienis ons dien n God van wonders👏👏👏
@gundulaburger8059
@gundulaburger8059 2 жыл бұрын
Dit was vir my die mooiste "Getuienis" wt ek nog gehoor het. Amen
@jo-anneroberts6477
@jo-anneroberts6477 2 жыл бұрын
Wow!!! Powerful getuienis 🙏
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
Jy is so pragtig.
@keenanmoses7481
@keenanmoses7481 2 жыл бұрын
🙏😇🤗❤️
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen dnkie here
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 47 МЛН
Lehanga 🤣 #comedy #funny
00:31
Micky Makeover
Рет қаралды 30 МЛН
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 161 МЛН
Parenting hacks and gadgets against mosquitoes 🦟👶
00:21
Let's GLOW!
Рет қаралды 13 МЛН
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Die geheim van Tiende (Tithing)
16:37
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Glo jy aan spoke?
29:31
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
7 Fatiha 7 Ayetel Kürsi 7 İhlas 7 Felak 7 Nas Kur'an-ı Kerim Rukye
24:23
fussilet Kuran Merkezi
Рет қаралды 79 МЛН
Sien engel gedurende gewapende roof
28:00
Die Getuienis
Рет қаралды 25 М.
Geskiet in die mond en lewe
27:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 231 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
In die Hemel | Amanda Loftus & Nevil Norden
27:29
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 47 МЛН