Nice to see a dedication to Wiaan Botes and sadly his dad passed away soon afterward, fishing this weekend at Varkenvlei for Spioenkop. Hope to catch some rays, great show,
@christopretorius862 жыл бұрын
Lekker bois. Moet plan maak en so paar pylies gaan vang🤘🤙🎣
@dirkswart18102 жыл бұрын
Lekker boys.. Desember moet julle my bietjie guide 🤣🤣
@petrueygelaar2 жыл бұрын
Waar kan ek live mullets koop in Langebaan omgewing?
@wclwestcoastliving65592 жыл бұрын
koop weet ek nie, maar ons gooi hulle gewoontlik in saldanha , paradise beach of veldriff
@devante62322 жыл бұрын
Wa het julle gevang
@deancampbell46162 жыл бұрын
Hallo dit was in varkenvlei gewees tussen st helena en veldrif
@mikesmeda54802 жыл бұрын
How far is that reef from Espis ref and whale bone
@wclwestcoastliving65592 жыл бұрын
Its between the two
@deancampbell46162 жыл бұрын
Im not sure if there is a place called whale bone i think you are talking about headlys reef
@tiaanvanheerden98132 жыл бұрын
Watse pad ry n mens om te daar te kom
@wclwestcoastliving65592 жыл бұрын
Jy kan ry tot in laingville dan moet jy ongelukkig verder stap
@henkvanrooyen52132 жыл бұрын
@@wclwestcoastliving6559 Dean hoe veilig is 'n ou se kar in Laingsville en hoe vet se stap is dit tot by vlootie baai
@wclwestcoastliving65592 жыл бұрын
Daar is mense wat hulle karre daar los en ek sal se so 1km tot by vlootie
@tiaanvanheerden98132 жыл бұрын
Hi sorry wil gou vra mag n mens daar vang en hkm nie livies nie en ook watse gety vang jul en watter tyd van die dag
@wclwestcoastliving65592 жыл бұрын
Jy kan daar vang ongelukkig moet jy stap, is n goeie stap om in te sit so ons vat nie gooi nette vir livies nie, stap maar lig as moontlik