Het ook in henties groot geword, van 1974 en op. Voor henties nog krag gehad het. Ek kom nog af en toe daar. Die video gee goeie heringeringe van die dorp en om gewing. Dankie het dit baie geniet.
@reisprettravelfunАй бұрын
Dankie. Dit beteken vir my baie om videos te kan maak wat mense geniet en n bietjie kan terugneem na n tyd in die verlede. Ek waardeer die kommentaar!
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
Ons geniet dit om na jou videos te kyk!
@reisprettravelfunАй бұрын
Baie dankie! Is julle in Suidwes?
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
@reisprettravelfun nee , ons is op die ooblik nog in Pregoria. Trek aan die einde van die maand Orania toe. Laat weet my as jy n program in Orania wil maak.
@anna-mariedupreez542Ай бұрын
Pretoria
@reisprettravelfunАй бұрын
@anna-mariedupreez542 😁😁 Sterkte. Ek glo dat julle voorspoedig sal wees. Ek sal laat weet indien ons dalk daardie kant toe kom. Dankie. Mooi aand.
@toscabrutus1781Ай бұрын
Baie mooi! Groete uit LIma Peru!
@reisprettravelfunАй бұрын
@@toscabrutus1781 Dankie! Groete daar by julle ook. Dit is so lekker as julle die videos geniet. 😁
@ChrisVenter-b5o25 күн бұрын
Kêrels,julle was op die plek waar ek ook altyd gaan vang! Heimwee.....
@reisprettravelfun25 күн бұрын
@@ChrisVenter-b5o dis darem lekker!
@franskotze394121 күн бұрын
Gebore op Walvisbaai 1970, daar weg in 1991 maar gaan elke jaar op. Ry nou 14 Desember Henties toe
@reisprettravelfun21 күн бұрын
Lekker! Dan sien ons mekaar daar. 😁
@RianRian-em2ngАй бұрын
Daar vat hy😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
@@RianRian-em2ng Lekker man!
@afriquelesudАй бұрын
Went with various German & French 2WD cars over deep sand. Take advice here: 0.8 bar front wheels 1.1 bar rear wheels 0.8 bar trailer 3rd gear "Mexican speedocruise" - use your imagination Don't ever hesitate
@reisprettravelfunАй бұрын
Yes. If you hesitate then you are stuck.😁😁 and do not turn too sharp.
@ziskabrits618Ай бұрын
Lyk my die jongetjies is goed geleer ! 😂😂😂
@reisprettravelfunАй бұрын
Ja, hulle kom mooi aan.
@ziskabrits618Ай бұрын
❤️💪🏻❤️
@reisprettravelfunАй бұрын
😁😁
@ziskabrits618Ай бұрын
Vistermanne en hengelaars 😂😂💪🏻💪🏻
@reisprettravelfunАй бұрын
Mens moet alles kan doen. So bou n mens jou skills op. 😊
@roelfvantonder8625Ай бұрын
Nou verlang ek darem see toe. Feb is ek daar, kamp by Myl 108
Pierre laubscher ek het jare Wallis baai geblu en baie baie vis teen daardie kus vanaf sandvis tot by Angola greens gevamg goeie tye
@reisprettravelfunАй бұрын
Daardie klink na lekker tye. My pa het altyd vertel hoe hy op Walvis gebly het en by Sandwich gaan vang het. Dit moes vroeg sestigerjare gewees het.
@philipwhiteman613411 күн бұрын
why pick it up like that
@reisprettravelfun11 күн бұрын
You put your thumb and forefinger into the gills of the fish for a steady grip. This is a small fish, but with a bigger one it is a stronger grip. Force of habit. 😁
@philipwhiteman613410 күн бұрын
@ by the tail at the start of the video must support the weight
@reisprettravelfun10 күн бұрын
I have no idea. That was another group of fishermen. I think they were wary of the shark.