Wat n fantastiese optrede deur twee mense met goue stemme ek is net bly ek was nie oom Ge nie hoe tree mens saam met so n pragtige mens op en vergeet nie jou woorde om nie eens van die onuitgesproke dinge wat in jou hart moet plaasvind te praat nie absoluut pragtig dit is mooi verby !!!!!!
@diekkruger31373 жыл бұрын
Dankie vir jul móói xxx
@eugenievanzyl12 жыл бұрын
Wát n mooie sangpaar was hulle tog nie?!!! Dankie Rina en Gé!