Geeste wat saam met die Godsdiens Gees werk - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 4,517

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Ons gesels vandag so bietjie oor die verskillende geeste wat saam met die Godsdiens Gees / Religious Spirit werk. #KoninkrykHeerskappy
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 28
@danjoubert2787
@danjoubert2787 Жыл бұрын
ABBA VADER hou aub my voete op die nou pad en seën aub vir Frik en Amelia wat so pragtig U woord aan anders bring. Hallelujah Amen.🙏🙏
@rinamcmillan-xf8vg
@rinamcmillan-xf8vg Жыл бұрын
Dankie vir julle pragtige boodskappe dis soos manna uit die hemel hallelujah
@chrismcintyre6331
@chrismcintyre6331 Жыл бұрын
Dankie Frik en Amelia.
@christienebotha6363
@christienebotha6363 Жыл бұрын
Baie dankie vir n insiggewende boodskap Frik en Amelia 🙏🙌❤️ mag Abba julle seën in julle roeping. I will gladly loose people/Family in my life, if it means gaining my salvation 🙌🙏 We were never meant to CONFORM but to be SET APART in this World😇❤️
@discernment777
@discernment777 Жыл бұрын
Baie dankie Frik en Amelia. Ons word bemoedig deur julle boodskappe en dit is oneidige genade dat YESHUA ons deur Sy Gees van Waarheid, ons oe oop gemaak het vir dié stroppe om ons nekke, onder die vaandel van "godsdiens". Klaar met verjaardae en elke wêreldse feeste en instellings, wat nie van YHWH is nie. Mark 7..menslike oorlewering... Want gedaan is dit met die tiran, en klaar is dit met die spotter, en uitgeroei is almal wat op ongeregtigheid bedag is - hulle wat 'n mens as sondaar brandmerk ter wille van 'n woord, en strikke span vir hom wat vir die reg opkom in die poort, en die regverdige met nietige voorwendsels wegstoot. JESAJA 29:20‭-‬21 AFR53
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap vandag. Groete Heidelberg
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shalom.
@alidanel509
@alidanel509 Жыл бұрын
Baie Dankie vir die woord
@christellejooste5799
@christellejooste5799 Жыл бұрын
Hallelujah
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Hy is ons Alles.
@PeriwinklePotter
@PeriwinklePotter 6 ай бұрын
Baie dankie Pastoor en Mevrou. 👑
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Pragtige gebed.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.
@helensmith4382
@helensmith4382 Жыл бұрын
Shalom 🙌
@catharinaheystek5501
@catharinaheystek5501 Жыл бұрын
HALLELUYAH
@n8440
@n8440 Жыл бұрын
Ja ek was in so Kerk waar jy rokke en n hoet Moe's dra toe sê ek maar God sê Kom soos jy is dit was die laaste vir my in daai Kerk
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Halleluyah!!
@RegNEl2010
@RegNEl2010 Жыл бұрын
Ps Frik en Amelia ❤️ ek wil vir julle uit my hart bedank vir die laaste boodskappe wat so met my praat. Ons is 2Feb die jr in ons huis aangeval en dankie Here niks skade is aan ons gedoen behalwe net goedere wat gesteel is + dan die boodskap vandag van Godsdiens en die gees van verwerping het so met my gepraat. Ek voel altyd dat ek my Salwing sal verloor as ek nie 1 2 3 ens goedjies doen nie alhoewel ek weet in my hart dat ek in elk geval niks gedoen het om God se redding te kry nie - Hy is so lief vir ons dat Jesus uit Sy eie Wil vir ons gesterf het (askies ek weet julle gebruik ander Name ek het Pinkster grootgeword so ek leer nog). Mag die Here julle Seen dat julle n Seening is vir ons 🙏bygese my skoonpa is n pastoor wat n verhouding met n gemeentelid het maar is nog getroud - nodeloos om te se al hierdie dinge het my afgesit van die kerk maar nooit van Onse Hemele Vader nie want ek weet kerkmense is nie God nie.
@elainerabe8323
@elainerabe8323 Жыл бұрын
Pragtige 2 mense. Ek wardeer julle
@marelizekruger6891
@marelizekruger6891 Жыл бұрын
Julle is pragtige kinders van God. Wens ek kon julle persoonlik ontmoet het. Leer baie van julle. God seen julle.
@estelledean6563
@estelledean6563 Жыл бұрын
Puik boodskap!!
@bessiewilemse5124
@bessiewilemse5124 Жыл бұрын
Baie dankie jul het my vanaaand. Weer meer geleer ek vrees wat mense diink en vergeet JE$US kom eerrsste AI ek Soo bly ek ingeskakel
@PeriwinklePotter
@PeriwinklePotter 6 ай бұрын
Waar in die Bybel is Josafat se gebed Mevrou W? 👑👑👑
@ARenewedmind
@ARenewedmind Жыл бұрын
Dankie vir julle nederigheid en julle liefde vir Yeshua. Julle is vir die breë deursnee van Afrikaner volgelinge van Yeshua soos "n stem in die woestyn" van dogma en leerstellinge van mense. Daar is so n behoefte aan mense soos julle wat die Woord van Yahweh reg sny; wat die werke van die vyand ontbloot en wat nie mooi broodjies bak om guns by mense te hê nie. Ons leef voorwaar in n tyd van "judgment to begin with the house of God .... " 1 Pet. 4:17. Ek het gehoor dat n opname onlangs geneem in Amerikaanse "evangelical churches" toon dat 75% van mans verslaaf is aan pornografie en 46% van predikers het/is betrokke in buite egtelike verhoudings. Ek wonder: wat sal so n opname in SA kerke wys? Mag Yeshua die Regter vir diesulkes geleentheid gee om hulle te bekeer en bevry te raak voor Hy verskyn! Shalom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Ons almal maak nog foute.
@PeriwinklePotter
@PeriwinklePotter 6 ай бұрын
😮 Ek bly saam so iemand onder een dak. 😟😟
@conchadewet6774
@conchadewet6774 Жыл бұрын
Môre Frik, waarom het God dan in sy Boek gesê, die vrou moet haar hoof bedek? Wonder maar net.
@MenorahTabernakel
@MenorahTabernakel Жыл бұрын
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158. Menorah Sosiale Media Dep
Gees van Lilith - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle
28:59
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 13 М.
Touching Act of Kindness Brings Hope to the Homeless #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Шок. Никокадо Авокадо похудел на 110 кг
00:44
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 98 МЛН
Stom en Dowe Gees - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle
25:21
Gees van Waarsêery - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle
22:27
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
5:21
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 2,7 М.
Wat gebeur na die DOOD? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
40:45
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 38 М.
Ek het VRYHEID nodig - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
43:35
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 6 М.
Familiar Spirit - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle
20:12
Jou roeping wat gesteel is -  Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
18:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 13 М.