I have listened Rina's music since childhood.The only woman who can really sing....and so beautiful.God bless her and her wonderful talent.....Your music touches so many people.Christo Boshoff. Pretoria.
@kobustes3 жыл бұрын
Ek het die program baie geniet... Baie dankie Rina..
@jdvandeventer3 жыл бұрын
Sjoe Rina, hierdie is hoendervleismooi! Baie dankie. Groete uit China!
@annetjie1016 Жыл бұрын
Waardeer jou sang nog al die jare! Jou gelyke is steeds nie bereik nie! PRAGTIG! Met liefde uit SWAKOPMUND
@lydiachaplin84933 жыл бұрын
More Lyk dit Anders as die donker nag verkoor: hoop jy Kan die lig vang van ons Hemelse Vader. Baie Dankie vir die Pragtige Konsert. Ons is baie geseen.
@takaars8510 Жыл бұрын
Ek sing saam, ek is bly, dankie vir julle liedere, pragtige klavierspel en byklanke. Ek woon in Chichester, West Sussex en luister so graag na julle ❤❤
@nicolenedavids88457 ай бұрын
Ek het opgestaan met Genade lied in my hart.Dankie Vir die liedere dit het ek nodig gehet.Mag God u stem seen en u wat saam met u werk.
@elizek7633 жыл бұрын
Dankie vir 'n pragtige program
@lorraineduplessis363 жыл бұрын
Baie dankie Rina en Johan. Wat 'n wonderlike konsert. Dit was 'n verassing vir ons. Mag die Here julle seën vandag tot in alle ewigheid.
@annamariedutoit25597 ай бұрын
Baie baie dankie, Johan en Rina. Julle is só geliefd! Ek het julle in Witbank sien optree toe julle nog studente was. Julle talent het my asem weggeslaan! Onlangs het ek die voorreg gehad om julle saam met Riaan te sien optree. Mag julle voortgaan om oral liefde te saai!
@lydiachaplin84933 жыл бұрын
Wat ‘n groot verrassing om Hierdie Wonderlike Musiek te kan Geniet saam met julle ❤️ “l walk with God” ls my gunsteling. Baie Dankie dat julle ons so lnspireer
@corneliasteyn2283 жыл бұрын
Mag ons Heer jou en Johan ryklik seën vir wat julle doen. 🙌🏼🙌🏼🙌🏼💐🌷🌹
@lydiachaplin84933 жыл бұрын
Wat ‘n Wonderlike Verrassing 💕 Baie Dankie vir die lnspirasie, het dit terdee Geniet. Mag die Here se Genade en Sy Liefde ons omvou in hierdie moeilike tye.
@suzettejoubert71635 ай бұрын
Wow Rina, Johan dit is PRAGTIG!!
@reinettekeyser601 Жыл бұрын
Pragtig Amen
@dalenedubruyn74102 жыл бұрын
Het vandag vir die soveelste keer hierna gekyk en elke keer manjifiek
@dalenesonnekus25143 жыл бұрын
so pragtig!!!
@tilliedemeyer92483 жыл бұрын
Puik vertoning, dankie julle 👏🏻💝💕
@henrietteandandrevanderlin92163 ай бұрын
Pragtig!
@petrovisser59303 жыл бұрын
Wow, dit is so mooi. 💟💟💟
@annetjieheunis63024 ай бұрын
Dit is pragtig
@henkkotze3 жыл бұрын
Dankie Rina
@saartjieduplooy39273 жыл бұрын
Dit raak tot in die hart se diepste kamers, dannkie
@cliffordranger386410 ай бұрын
Sou graag wil luister na Rina se vergawe van Kom huistoe. ek het dit op band gehad, maar die is lankal stukkend 😢