gesinsmoord was die enigste uitweg

  Рет қаралды 21,240

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 31
@MarleneIsaacs-e5o
@MarleneIsaacs-e5o 10 ай бұрын
Dankie baie vir kragtige bemoediging boodskap
@RoannCordoms
@RoannCordoms Жыл бұрын
Wonderlike getuienis God se tyd is die regte tyd🙏🙏
@priscilladrake185
@priscilladrake185 Жыл бұрын
❤Die Here sê ek ken die planne vir jou lewe❤ Hy het jou lewe gespaar dat jy vir jou kind daar kon wees en haar help toe sy iemand bitter nodig gehad het. ❤❤❤ Mag die Here jou seën van krag tot krag.
@estellepruis7748
@estellepruis7748 Жыл бұрын
Ek kyk al so lank Die Getuienis en dis altyd so pragtig en bemoedigend hoe die Here in mense se lewens ingryp en hulle heeltemal verander. Maar ek moet sê Johan se getuienis vanoggend op die Sondag is vir my die mooiste een nog. Wat 'n wonderlike voorreg om hierna te kon luister en te besef dat Vader weet wat ons beplan en waar ons verkeerd gaan besluit lank voor ons dit weet en so ons red van onsself. Dankie Pappa Vader. Aan U al die eer.❤❤❤
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie Estelle, dis wonderlik om te hoor. Al die Eer aan ons Hemelse VADER
@AnnetjieMaritz
@AnnetjieMaritz Ай бұрын
HalelluYua
@cynthiacampher9610
@cynthiacampher9610 2 жыл бұрын
Wow! So ń wonderlike getuienis. Soveel dinge oopgekloof wat net toe gegooi word en maskers kry. Dankie vir die deel🙏💞🌹
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 3 жыл бұрын
Ek soek ook meer van God. Ek wil die ervaring he. Ek bid daaroor, ek soek mense wat Geesvervuld is. Ek kry dit nie by my kerk nie. My man is nog in die wêreld. Bid asb. vir my. 🙏 ek bid elke dag, luister na die woord maar iets kort!!
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Melinda, ons tree in vir u. Ons bid dat HEILIGE GEES u sal lei na die regte gemeente toe waar u geestelik kan groei en dan u man die verskil in u sal raak sien. Geseënd
@yolandescott5358
@yolandescott5358 3 жыл бұрын
Melinda. Ek huil sommer saam met jou. Ek stap al 2 jaar n pad saam met Pappa Vader. Maar op die tydstip in my lewe het ek ook mede maats nodig in Vader. Om saam te kan bid. Saam te kan wordship en net by Vader se voete te kan wees. Met wie ek Sy blydskap en lig in DIE wêreld te kan deel. Hierdie getuienis van vandag was kosbaar. Baie dankie. Wens ons kon met Johan in aanraking kom. Liefde in Jesus.
@Nelmari790
@Nelmari790 3 жыл бұрын
Johan, jy en Charlotte is absolute blessings. So dankbaar dat Abba ingegryp het in julle lewens.
@noelinecumming4963
@noelinecumming4963 3 жыл бұрын
Dankie JOHAN. EK VRA MY GOD DIE NAAM WAT HY VIR MY GEGEE MY DIERBARA PAPA
@louisevanwyk9914
@louisevanwyk9914 3 жыл бұрын
Wat ñ Kràgtige getuienis!!! Dis sooo lekker om mense te leer ken wat verhoùding het met VADER!!! Dit maak so ñ 'familie band' tussen SY Mense ... selfs tussen vreemdes vorm daar die Mooiste band! Baie dankie vir die getuienis ..julle is Kosbaar!👏🙌🙌🙌
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 3 жыл бұрын
ek sien lankal nie meer kans vir die lewe nie....maar Jesus dra my elke dag deur....ek dink ook aan die drome wat Hy my gegee het en die woorde wat Hy tot my gespreek het dat ek sal lewe en nie sterwe nie en die wonderlike dade van die Here verkondig....Sy wonderlike werke vertel.... Rev12:11 TPT ek wil net graag hê dat Jesus verheerlik word in my lewe en dat ander Hom ook sal leer ken soos ek Hom deur Sy liefdevolle genade kon leer ken.... Hab3:17-19
@estersteyn6902
@estersteyn6902 3 жыл бұрын
Baie baie dankie! Mag die Here vir Johan en gesin asook die hele Getuienis span ryklik seen!
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Baie dankie Ester, ons waardeer en mag VADER u ook seën
@MariaDavids-db2pt
@MariaDavids-db2pt Жыл бұрын
Niks is te wonderbaar vr onset God nie❤
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
So dankbaar, ja Vader kyk na sy kinders, daar is altyd hoop, al voel dit nie altyd so nie, dankbaar vir julle, Prys die Here. 🙏🙏✝️
@roelfk7
@roelfk7 Жыл бұрын
Amen
@afranthadejager9118
@afranthadejager9118 3 жыл бұрын
wow! dis so n kragtige getuienis. Ek wil net se ek het ook my naam gekry.... Hanna
@johannasmith2528
@johannasmith2528 3 жыл бұрын
Beautiful dankie die Vader kyk na sy kinders sterkte vorentoe be blessed
@elainerabe8323
@elainerabe8323 3 жыл бұрын
Kosbaar
@canregregistry1068
@canregregistry1068 2 жыл бұрын
Waar Kan ek Johan se sell nr kry asb of epos adres asb
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag. Kan ongelukkig nie direk hier op plaas nie. Stuur asb vir ons ʼn Whatsapp na 0711662178
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 Ай бұрын
Ek stem 100% saam God stuur altyd iemand Ek sou my hele gesin geneem het , ek groot geword met Gods diens Was net moeg geen hulp sien geen uit weg Toe God Intree is ek en my gesin deur alles deur genade Ek het voor persoon se oor gegaan het na hemel haar vertel dat sy daardie dag gehoorsaam was om my en kinders vir n koffie genooi So is die daad nooit nooit uigevoer God is getrou
@gailscott6828
@gailscott6828 3 жыл бұрын
Thankyou for this inspiring story. Tell us about the person who knocked on your door when you asked father God to introduce you to your angel.what happened after opening the door
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Good day Gail, Johan never opened the door when he heard the knock on his door, he was too scared.
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 3 жыл бұрын
Hoekom die gesin???
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Sonja, sy vrou het ingestem dat sy dan ook wil dood gaan omdat sy gevoel het sy kan nie sonder Johan nie.
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 3 жыл бұрын
Dankie vir die kosbare getuuenis. Mag ek vra, met liefde, het Johan na die Heilige Gees verwys as "sy?" Ek het dalk iets gemis. Seën vir julle.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag almal. Hier is Johan se opinie oor HEILIGE GEES. Bid asb self ook en hoor self by HEILIGE GEES. : JOHAN: Ek verduidelik graag! In Hebrewse taal is daar manlike en vroulike woorde die naan Ruach Hakodesh is n' vroulike woord. En dan al die eienskappe soos geboorte gee vertroos ens is vroulike eienskappe. So Heilige Gees is vroulik en ek quote " wie ken die hart van Die Vader as die Gees van die Vader" het julle het altyd julle ma gaan vra hiekom se' Pa nee vir iets" 😋
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
"Jy moet die lewens-masjiene af sit ..."
26:56
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
UFC 287 : Перейра VS Адесанья 2
6:02
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 486 М.
진짜✅ 아님 가짜❌???
0:21
승비니 Seungbini
Рет қаралды 10 МЛН
Gesinsmoord gestop deur 'n wit lig!
25:58
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Was huisloos nou help ons plakkerskamp
24:27
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Ex Gevangene se Getuienis
14:55
Charles Smith
Рет қаралды 23 М.
Die wêreld draai nie om jou nie (Riekert Botha)
50:36
Gesinskerk
Рет қаралды 41 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Die Getuienis van Andrew de Vries
28:22
Gesinskerk
Рет қаралды 6 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 27 М.
GETUIENIS I Bonatuurlike genesing I APPEL
29:32
Radio Tygerberg
Рет қаралды 11 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Van Trauma tot Triomf (Renata De Vries se Getuienis)
56:27
Gesinskerk
Рет қаралды 6 М.
UFC 287 : Перейра VS Адесанья 2
6:02
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 486 М.