Gewaarsku maar wou nie luister nie

  Рет қаралды 18,279

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Gerda en haar man het goeie besighede gehad, maar hulle het in sonde geleef. Na al die harde werk, het sy 'n verhouding met 'n ander man begin. Die HERE het haar gewaarsku dat hulle als gaan verloor as sy nie ophou met haar sondes nie. Boonop kom sy en haar man in 'n motorfiets ongeluk wat ook 'n wonderwerk was. Sy was gewaarsku maar wou nie luister nie.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet Music
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
- Wolke
- Ligte in wolke
Pexels.com
Couple on motorbike
deur cottonbro
www.pexels.com...

Пікірлер: 29
@user-wz6bf1cs3p
@user-wz6bf1cs3p 20 күн бұрын
Amen and Amen ons dien a Groot god Sy genaade is genoeg vir ons ons loof en pry u wonderlikke naam
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 9 ай бұрын
Sjoe, ek is die ene hoendervleis ... ek het ook so een verhouding gehad ... en nadat dit in die lig gekom het, en Vader my vergewe het, het dit nooit weer gebeur nie ... Wow! God is so GROOT!!
@RianaBuys
@RianaBuys 8 ай бұрын
Amen dankie Gerda🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@annalizelabuschagne9113
@annalizelabuschagne9113 Жыл бұрын
Die WONDERLIKSTE GETUIENIS BITTER DANKIE GERDA Annalize Amen
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu Жыл бұрын
Ons dien regtigwaar n lewendige God ❤❤❤ Prys Sy wonderlike Naam
@johannasmith2528
@johannasmith2528 2 жыл бұрын
Dankie dis wonderlik om na julle te luister ons dien n groot God loof en prys sy naam
@latiefabrown915
@latiefabrown915 2 жыл бұрын
Dankie v
@annaliewillemse8565
@annaliewillemse8565 Жыл бұрын
AMEN GOD IS GROOT
@johannamalitjane5998
@johannamalitjane5998 2 жыл бұрын
Amen
@merciavanderberg1546
@merciavanderberg1546 2 жыл бұрын
Dit is so waar God praat altyd,ons bid..maar luister ons rerig?Wow..wat n wonderlike getuienis moes dit net weer hoor,daar is hoop vir almal,maak nie saak hoe sondig ons is nie,dade het het gevolge,maar God bly getrou.🙌🏻
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 2 жыл бұрын
Amen en Amen 👏👏👏👏👏
@ivoneda5872
@ivoneda5872 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap geseende dag 🙌🙌🙌🙏🙏
@rhodenevictor4941
@rhodenevictor4941 Жыл бұрын
Vertrou die Here. Wees geduldig as jy vir iets/dinge moet wag. Wag vir die Here se tyd. Hy is nooit laat nie.
@annatjiebeukes5510
@annatjiebeukes5510 2 жыл бұрын
Wow! Wat n getuienus!! Dankie Jesus dat U ons nooit net los nie! Ons loof en prys U Naam!!
@sybilscholtz8416
@sybilscholtz8416 Жыл бұрын
Ag HERE ek vra vergifnis dat ek so min tyd in u Woorc bestee. maar Here vra ek dat ek my toevlug na u toe sal neem. im Jesus maam.
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 2 жыл бұрын
Loved this! Saam met haar kan ek bevestig, die Here praat met jou deur die woord!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige getuienis.
@sanetsmith5581
@sanetsmith5581 2 жыл бұрын
Amen 🙏🙏
@priscilladrake185
@priscilladrake185 Жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis Gideon! 😢Die wêreld is gebreek maar GOD kom en sê EK kom nie om te steel te verwoes en dood te maak❤Die HERE is die HERDER en HY los die 99 skapies om die 1 verlore skapie terug te bring na die trop. DANKIE HERE vir die genade
@marthiepeden5551
@marthiepeden5551 2 жыл бұрын
Ek kan vir ure luister na julle hier in Amerika waar ek so min Afrikaans hoor!! Amazing stories!
@sonjabenecke4505
@sonjabenecke4505 2 жыл бұрын
So amazing onse Abba Vader!
@catherinebrink8341
@catherinebrink8341 Жыл бұрын
Amen 🙌🙌 n ware getuie red lewens
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 2 жыл бұрын
Baíe, baíe dánkie dat u hierdie onéíndig kósbare getuienis met my gedeel et....dit het vir my só baíe beteken....O Here, wees mý, árme sondaar genadig....my en my geliefdes...... die Here lê ook 1Pet4:7-19 en 1Pet5 op my hart in dié verband en veral 1Pet4:18,19 "Want "As die regverdige beswaarlik verlos word, wat sal van die goddelose en sondaar word? Dus moet ook hulle wat in ooreenstemming met die wil van God, ly, hulle lewe aan die getroue Skepper toevertrou deur te doen wat goed is." (selfs Heb6:4-12 2020-vertaling)
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 2 жыл бұрын
Nav 1Pet1&2 Here heilig ons, reinig ons en wy ons aan U....wat my gelíéfde pappa altyd élke aand oprég uit sy hart gebid het gedurende die laaste dae van sy lewe....hy het dit altyd met sóveel liefde en eerbied gebid en gewéét Hy praat met Sy líéfdevolle eíe Abba Vader....hhet dit élke aand met trane gebid en in besonder vir ons familie, sy kinders en kleinkinders élkeen by die naam....dit was súlke héílige oomblikke....he was a carrier of the holiness and déép, déép love of the Lord - Presence - Galatians 6 MSG
@gerdagouws4208
@gerdagouws4208 2 жыл бұрын
Ek is baie bly dat die getuie iets beteken het. Ons kan net ander help as jy self deur dinge gaan. Mag die Here jou ryklik gebruik .
@juanitasmith3877
@juanitasmith3877 2 жыл бұрын
Gerda soos jy begin vertel het ek meer en meer begin luister! Ek hoor ooreenkomste en toe jy Hebreers 10 noem onthou ek dit was iets wat ek self in die woord gekry het. Ek blaai vinnig tot daar! Ek het dit onderstreep. Nou is ek ene ore! Selfbejammering lui by my 'n klokkie en ek dink ek weet waarvan jy praat! Dit wat in donker is sal aan die lig kom; en dit het! Ek moes my eie donkerte ook ondersoek in hierdie soeke na antwoorde en ook so my eie harde hart ontdek wat ek moes bely. Romeine 2 (ook vir my gegee) die vyand het my ook op baie vlakke laat val. Toe jy die 25jaar noem (het self 'n 25jaar stryd) weet ek dat ek vandag beslis gelei is na die uitsending. Ek kry nou bevestiging dat ek al die tyd toe wel die Here se stem gehoor het. Vir 'n jaar lank al vra ek dat die Here met my moet praat en dat Hy in hierdie donkerte vir my moet rigting wys!!! Hy het toe al die tyd gepraat; dis net ek wat te doof is!!! Daar is net 2 skrifte wat jy noem wat nie met my lewe ooreenstem nie. Ook die storie is anders......Hoe fantasties dat soveel skrifte ooreenkom, maar 2 verskillende stories!! Selfs toe jy bid was dit vir my. Ek weet vandag die Here het met my gepraat. Ek moet net geduldig en gereed wees, Hy gaan my gebruik. Dankie vir jou getuienis dit het my weer moed gegee!!
@gerdagouws4208
@gerdagouws4208 2 жыл бұрын
Dit is n goeie ding om te herken,God vergewe altyd, ons moet nooit weer die selfde doen nie. Jy weet dat jy weet .(Wat jy die Here gevra het dan kan jy sien die Here antwoord presies, )Maar onthou die Here se tyd is nie ons tyd nie. In tussen leer die Here jou sy wil en om Hom te vertrou.Ons praat maklik ons glo maar doen ons dit. Die Dade is baie belangrik. Loof die Here of dit goed gaan of sleg ,die Here sien alles raak. Jy het jou sonde herken omdat jy God baie lief het,nie om iets te kan he nie. Ek het klaar die ryk dom en dit is om Jesus in my lewe te kan he. Geen stryd geen Kroon .dit is wat ek altyd se. Ek bid dat jy sterk sal staan dit alles is die moeite werd. Jy kan nie vir iemand preek as jy nie self deur dinge gaan nie. Die Here sal jou gebruik. Ek gee die Here al die eer as die getuie vir jou iets beteken het.
@riettepretorius302
@riettepretorius302 2 жыл бұрын
Ongelooflik inspirerend!
@elizabethjames3058
@elizabethjames3058 2 жыл бұрын
Amen!
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
gesinsmoord was die enigste uitweg #DieGetuienis
24:03
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
小丑妹妹插队被妈妈教训!#小丑#路飞#家庭#搞笑
00:12
家庭搞笑日记
Рет қаралды 28 МЛН
Magic or …? 😱 reveal video on profile 🫢
00:14
Andrey Grechka
Рет қаралды 67 МЛН
SCHOOLBOY. Мама флексит 🫣👩🏻
00:41
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 6 МЛН
Belangrike boodskap van JESUS af!
30:40
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Narsisme - ken jy so iemand?
41:39
Wie is ek?
Рет қаралды 4,2 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Is daar hoop vir my?
25:25
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Ek't dan gebid, hoekom is my kind oorlede?
26:26
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
小丑妹妹插队被妈妈教训!#小丑#路飞#家庭#搞笑
00:12
家庭搞笑日记
Рет қаралды 28 МЛН