Wie is ek?

  Рет қаралды 19,842

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Het jy al gewonder hoekom tree jy op soos jy op tree Of selfs ander mense? Lynette vertel Juanita hoe sy haarself ontdek het nadat sy skokkende nuus van haar kolegas ontvang het. Hoor wat sê sy van jou temprament.
Haar boek is beskikbaar by www.diegetuienis.co.za onder die "Winkel" opsie.
Die Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis

Пікірлер: 20
@patriciasolaan8656
@patriciasolaan8656 2 жыл бұрын
Dankie Jesus vir getuienisse soos hierdie wat mens so kan versterk en bemoedig
@AletLocke
@AletLocke Ай бұрын
Wat n awesome vrou dankie Lynette Jou gesprek so geniet mag God Jou ryklik seen👏👏👏
@carolinasmith3288
@carolinasmith3288 2 ай бұрын
Kosbaar so geniet. Ook aan ander gestuur want n blessing. Dankie daarvoor!
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 ай бұрын
Baie dankie
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 8 ай бұрын
WOW! Linette! jy is regtig! baaaaie! goed! Vandag het ek baie by jou geleer...en dit is vir my sooo! baaaie! lekkerrrr ....Juanita jy lei die onderhoud so uitstekend! en kan met ieder elk regkom!❤
@rikagreyling6202
@rikagreyling6202 3 жыл бұрын
Baie baie dankie vir hierdie ! Uitstekende inligting !
@patatdutoit26
@patatdutoit26 5 ай бұрын
Baie baie dankie. Dit was fantasties
@elizedejongh2766
@elizedejongh2766 4 ай бұрын
😊😊😊😊😊
@PaulaSteyn-ym4pn
@PaulaSteyn-ym4pn 8 ай бұрын
Dankie
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 3 жыл бұрын
Dankie, dankie vir hierdie getuienis en bemoediging. God is goed.
@patriciasolaan8656
@patriciasolaan8656 2 жыл бұрын
Dankie Jesus vir hierdie bemoediging,
@poppiekuhn1757
@poppiekuhn1757 Жыл бұрын
Awesome geniet Lynette se teachings.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 2 жыл бұрын
Wow!! Wat n interessante vrou...haar "teaching " so geniet...
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 7 ай бұрын
Het Lynette ontmoet en sy is vol vreugde en n aansteeklike lewenslus. Mens hang aan haar lippe😅. Pragtige mens.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie ir hierdie pragtige getuienis.
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 9 ай бұрын
Ek het n gedig vir haar geskryf toe sy by n vrouekamp gepraat het. Die trane het gerol soos ek gelag het 😂
@janineburger1981
@janineburger1981 2 жыл бұрын
Is die boek in engels beskikbaar?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Janine, Ja, Lynette het boeke in Engels en Afrikaans. Gaan gerus op haar webwerf: www.lynettebeer.co.za/
@angelaguerra8217
@angelaguerra8217 6 ай бұрын
Waar Kry ons die boek
@DieGetuienis
@DieGetuienis 6 ай бұрын
www.lynettebeer.co.za/ www.lynettebeer.co.za/shop/Lewe-in-Volkleur-E-Pakket-p555145313
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Was getroud met pedofiel & narsis
27:59
Die Getuienis
Рет қаралды 25 М.
Which One Is The Best - From Small To Giant #katebrush #shorts
00:17
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН
Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)
1:07:53
Gesinskerk
Рет қаралды 9 М.
is ek regtig gay ??
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 33 М.
Geestelike wortels het my siek gemaak
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Lynette Beer - Introvertiese leier - 25 Julie 2019
17:15
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 2,3 М.
Kreupel kind by 'n Koningstafel  | Lynette Beer | 10 September 2023 | Oggend Diens
1:00:17
Dr. sê: “Ongenees-bare siekte”
30:11
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.