GOD GEE AAN ONS WAPENS - Andries Enslin, 4 November 2018

  Рет қаралды 21,327

LewenSentrum

LewenSentrum

6 жыл бұрын

GOD GEE AAN ONS WAPENS
19-SLEUTELS REEKS
GOD GEE AAN ONS SLEUTELS
Verwys na Matteus 16:16-19 (DB)
GOD GEE AAN ONS GAWES
Verwys na Efesiërs 4:6-16 (DB)
GOD GEE AAN ONS WAPENS
Daar bly nog een ding oor waaroor ek met julle wil praat. As Christene moet julle in hierdie lewe sterk staan, maar julle kan dit alleen doen as julle naby aan die Here bly. Hy is sterk en daarom kan Hy julle sterk maak. Laat ek die voorbeeld van soldate in ’n oorlog gebruik. Trek die klere aan wat God vir julle gegee het om mee te veg sodat die duiwel julle nie sommer om die eerste hoek en draai met al sy slim planne oorrompel nie. Een ding moet julle weet. Daar is ’n oorlog aan die gang en ons veg ook daarin. Dis nie ’n oorlog teen gewone mense nie. Ons moet teen die onsigbare geestelike magte van Satan veg. Hulle hou hulle sterk hier op aarde en doen bose dinge, maar kom eintlik van oral af. Sorg dat julle al die wapens reg hou wat God vir julle gegee het sodat wanneer die bose magte op julle toesak, julle nie ’n duim vir hulle hoef terug te tree nie. Met al sy aanvalle en dinge sal die duiwel net mooi niks aan julle kan doen nie. Julle sal die wenners wees. Dit is die klere wat julle moet aantrek om te keer dat die duiwel iets aan julle doen: … Efesiërs 6:10-13 (DB)
Gordel - waarheid
Borsharnars - regte verhouding met God
Skoene - bereidheid
Skild - geloof wat aanvalle oorwin
Helm - jy is vry, vergewe
Swaard van die Heilige Gees - Woord van God
GROOTSTE WAPEN
Dit maak nie saak wat gebeur nie, julle moet altyd bid. Praat met God en vra Hom wat julle wil weet. Die Heilige Gees sal julle daarmee help. Onthou dit en moenie julle onkant laat vang nie. Moet ook nie vergeet om gedurig vir julle mede-Christene te bid nie. En moenie van my vergeet nie. Bid asseblief vir my dat die Here vir my die regte woorde sal gee wanneer ek met mense oor Hom praat, sodat ek nie bang sal wees om vir mense van Jesus te vertel nie, … Efesiërs 6:18-19 (DB)

Пікірлер
GOD GEE AAN ONS GAWES - Andries Enslin, 28 Oktober 2018
37:24
LewenSentrum
Рет қаралды 10 М.
Preek - Hoe bid ek 'n deurbraak gebed
34:07
Agape Bloemfontein
Рет қаралды 15 М.
Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:20
Leisi Crazy
Рет қаралды 104 МЛН
Миллионер | 1 - серия
34:31
Million Show
Рет қаралды 2,5 МЛН
Life hack 😂 Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:17
Leisi Crazy
Рет қаралды 78 МЛН
GEE HOM AL TWAALF MAANDE - Andries Enslin, 20 Januarie 2019
34:35
LewenSentrum
Рет қаралды 10 М.
02 Julie | Stephan Joubert | As dit Groei
22:10
Mosaïek Kerk
Рет қаралды 11 М.
JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie  2019
38:26
Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie  2018
36:53
LewenSentrum
Рет қаралды 12 М.
1. Inleiding tot die geesteswêreld
48:12
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 69 М.
GOD IS GEDULDIG - Andries Enslin, 7 April 2019
32:37
LewenSentrum
Рет қаралды 15 М.
HOOFSTUK 8 - Profesie in die Ou Testament
16:57
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 1,7 М.
Hart vol winter - Andries Enslin, 10 Junie 2018
31:53
LewenSentrum
Рет қаралды 13 М.
Opgee is nie deel van God se woordeskat nie [29 Nov 2020]
29:33