Dankie pastoor jou woorde die here s groot en kragtig soos ek ek bid vir vastige werk en ek glo god sal my gee ons s die eenigste mag en krag
@PieterDeWinnaar Жыл бұрын
Amen, waarheid
@petrodreyer4248 Жыл бұрын
Dankie en amen
@peggybester17614 жыл бұрын
Baie danki dat ek na u preek kan luister God is groot en almagtig .
@veronicasmith44272 жыл бұрын
Wonderlike woord baie dankie🙏🙏
@CLARENCECHRISGAWESEB Жыл бұрын
My naam s anna davids help bid vir my asb pastoor ek het kinders ek bly rond met hulle ek voel om my eie plek te he ek soek grag n vastige werk ons god s groot
@Poppievn3 жыл бұрын
Amen
@jacolingenfelder81802 жыл бұрын
Ek het na die gebid soos hy se toe kry ek 150 000 rand