Ons staan stil by 'n reeks oor swaarkry en vra waar is God as ek swaarkry. Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord terwyl ons saam dink oor hierdie tema.
Пікірлер
@almalouw70076 ай бұрын
Oe Stephan, baie dankie. Jy leer ons altyd so mooi. Ek het die voorreg gehad om saam met ons Ds. Dire boek van Philip Yancey deur te werk "where is God when it hurts?" en dit was presies wat hy ook in sy boek gese het. Baie, baie dankie
@hantieglaser17236 ай бұрын
Baie dankie vir mooiste boodskap uit Ons Vader Hand 🙏
@marthievandermerwe40586 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande insiggewend reeks. Dit gee my krag om te volhard in die geloof. My hulp kom van ons Hemelse Vader wat my elke dag dra en versterk.
@eileenscholtz79706 ай бұрын
Dankie dat jy Vir ons so mooi verduidelik,Dankie dat ek gereeld na ju Kan. Luister,ek soek Elke aand van jou ouer preke..wat n voorreg.❤
@apretorius82316 ай бұрын
Dankie Stephan. Ek geniet jou preke
@mariekenel98776 ай бұрын
Hoe goed is dit nie om na inspirerende boodskappe te kan luister nie!
@MariaMichau6 ай бұрын
Dankie. Altyd leersaam
@apretorius82316 ай бұрын
Dit help my so baie
@superjimmyst6 ай бұрын
🙏✝✝
@antoinettesmith22426 ай бұрын
Hoe kan ek inskryf by Eunie asb. Dankie❤
@EkerkOrg6 ай бұрын
Môre Antionette. Jy kan gerus inskryf by www.euni.co.za.
@kotieboshoff57466 ай бұрын
Wens ek kan met U gesels,ek geniet al u boodskappe als maak so sin..die Here seen U