Goeie Vrydag oggend diens met Clemens Mans en orkes

  Рет қаралды 10,893

Kruiskyk

Kruiskyk

Күн бұрын

Ons vier die 7 kruiswoorde van Jesus deur woord en sang. Geniet dit

Пікірлер: 8
@rinagagiano7644
@rinagagiano7644 Ай бұрын
AMEN & amen dankie Jesus ❤❤❤
@felipaperalta2835
@felipaperalta2835 Жыл бұрын
AMÉN ALELUYA BENDITO DIOS👏👏👏👏🙏🙏🙏🙏🙏✋️👋
@gwendolynbornman8956
@gwendolynbornman8956 3 жыл бұрын
Hallelujah ons prys U heilige naam JESUS die Koning van ons hart, siel en verstand. U is die as waarom ons lewens draai.
@eugenekruger8730
@eugenekruger8730 3 жыл бұрын
Prys Die Here Daardie 7 woorde het dit so volmaak gemaak deur al die eeue heen. Dat ons weet dat Jesus ons op Sy Hart gehad het toe Hy op daardie Kruishout gehang het Amen Hallelujah 🙏.
@marthamouton
@marthamouton 3 жыл бұрын
Prys die Here... die Prys IS betaal, dankie Jesus vir u bloed 🩸 🩸 🩸 gestort op die Heuwel van Golgota.... die Prys wat u betaal het vir my sonde.. help my om u nie te faal nie, ek wil by U skuil tot in lengte van dae.... Dankie KruisKyk, wat ñ geseënde oggend uur met u, die Here seën u verder 🙏🏼🙏🏼🙏🏼❤️
@betsbarnard6834
@betsbarnard6834 Жыл бұрын
Awesome
@sandracoetzer3492
@sandracoetzer3492 3 жыл бұрын
Di geskryf is lastig want dt gaan bo oor di skriflesing..kan mens dt verwyder?
Die Onse Vader
2:47
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 188 М.
Стойкость Фёдора поразила всех!
00:58
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 5 МЛН
Spongebob ate Michael Jackson 😱 #meme #spongebob #gmod
00:14
Mr. LoLo
Рет қаралды 11 МЛН
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 21 МЛН
ДЕНЬ УЧИТЕЛЯ В ШКОЛЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,4 МЛН
Clemens Mans   Bring dit vir My
57:24
Kruiskyk
Рет қаралды 14 М.
Sondag oggend ervaring saam met Clemens Mans 16 Januarie 2022
1:31:35
Joe Niemand- Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Video)
5:19
JoeNiemandVideos
Рет қаралды 1,7 МЛН
سورة البقرة كاملة لطرد الشياطين من منزلك وجلب البركه باذن الله surat albaqra
3:54:31
17 April 2016 Getuienis Freek Vermaak
24:28
Ian Oldham
Рет қаралды 58 М.
Lockdown Level 3 Opelug diens 'Pinkster op sy beste
7:50
Selwin Romeo Production
Рет қаралды 46 М.
08 November 2020 oggend diens saam met Clemens Mans
1:32:02
Kruiskyk
Рет қаралды 6 М.
Sondag oggend ervaring met Clemens Mans 13 Augustus 2023
2:03:08
Стойкость Фёдора поразила всех!
00:58
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 5 МЛН