❤h e I n z❤HEINZ❤heinz❤HEINZ❤heinz❤HEINZ❤heinz❤HEINZ❤
@annavermmaak26492 жыл бұрын
Stel ook nie belang om weer na hulle te luister nie
@madeleindiedericks70204 жыл бұрын
Jammer, maar om te praat van " oud , vet, lelik" klink vir my ongevoelig. Sy kon net gesê het , sy help vrouens van verskillende ouderdomme en liggaams vorme .
@engelasan3 жыл бұрын
Ek stem saam Madelein, ek is ń Internationale Skoonheinds Instrukteer. Ek glo en sê ook daar is nie iets soos ń “lelike” vrou nie, wel ń onversorgde vrou, maar lelik, aikona, te kru gestel!
@eesavesouthafrica15792 жыл бұрын
Ek sal nooit weer na Heinz of sy vrou kyk of luister na hy gese het die boere slaan hul vroue...!!Ek dink dis lelik om so te veralgemeen.