I have seen a few videos of yours, your knowledge is gold and the way you explain things is priceless. Thank you, I am really learning a lot from you
@vuurbevonk72932 жыл бұрын
Thank you!!
@christiaanroets54833 жыл бұрын
Naand oom.dankie ver die raad .!.ek verkies ook maar sekelbos en dan so twee stukke hardekool bo op,altyd n wenner
@arjankok892 жыл бұрын
Hoi ik kom uit Nederland en mijn vraag is. braaihout hoelang moet dat branden voordat je grote stukken vlees erop kunt bereiden en hoelang kun je het in de kamodo bbq op temperatuur houden
@vuurbevonk72932 жыл бұрын
Goeie dag,dit moet heeltemal uitgebrand wees met rooi kole sonder vlamme.Die tweede vraag hang af watse hout gebruik word,swaarder digter hout gaan beter kole wat vir langer temperatuur hou as ligte minder digte hout.Behalwe die gewig is die donker binne kant van die hout ook n aanduiding van beter hout.Goeie hout behoort n 1,5 uur hitte te behou,my voorstel sal wees dat as u hout probeer hou ook charcole byderhand en vul aan as die hout dit nie maak nie.
@arjankok892 жыл бұрын
@@vuurbevonk7293 oke bedankt voor u antwoord dan ga ik dat doen