Hoe om suurlemoen seep te maak

  Рет қаралды 10,340

Kantri Woemin

Kantri Woemin

Күн бұрын

Seep gemaak van beesvet met vars suurlemoene. Geen kunsmatige geursels, kleursels, preserveermiddels of skadelike chemikalië. (Buiten Bytsoda - natuurlik!) Dit neem ongeveer twee ure om te maak en lewer 24 koekies seep van medium grootte.

Пікірлер: 22
@martg4389
@martg4389 4 жыл бұрын
Wow!!!!! dankie die eerste seep video wat absoluut volledig is
@ana-amouse5300
@ana-amouse5300 3 жыл бұрын
Die mees omskrywende video op KZbin!!! Dankie!!
@michellekillian6892
@michellekillian6892 2 жыл бұрын
Baie dankie. Ek gaan beslis probeer... Michelle Killian 🌹
@Wantthatman
@Wantthatman 3 жыл бұрын
Sjoe het dit baie leersaam en uiters interressant gevind.BAIE DANKIE
@KantriWoemin
@KantriWoemin 3 жыл бұрын
Plesier
@yolandedebeer1225
@yolandedebeer1225 7 жыл бұрын
Uistekend, ek en my skoonsus gaan dit ook nou probeer. Baie dankie vir die video :-)
@KantriWoemin
@KantriWoemin 7 жыл бұрын
Daar volg binnekort nog 'n resep. So bietjie aangepas vanuit groot ouma se resepte boek om aan te pas by nuwe tegnologie....
@titiatoy
@titiatoy 4 жыл бұрын
Jou Afrikaans is pragtig om te hoor.
@zackduplessis5481
@zackduplessis5481 7 жыл бұрын
So bly dis in Afrikaans dankie
@theresiahimmel9932
@theresiahimmel9932 5 жыл бұрын
Ek is rerig baie bly stap vir stap n stukie ons het altyd gese dis Boerseep !!!!
@elainecockrell7312
@elainecockrell7312 4 жыл бұрын
Fantasties
@terrie3
@terrie3 9 жыл бұрын
Very nice.....wish it was in English.
@KantriWoemin
@KantriWoemin 7 жыл бұрын
Ja dit is badseep. Plesier. Hoop julle geniet dit.
@sunshine.c
@sunshine.c 5 жыл бұрын
Kwaai :-)
@krk1389
@krk1389 7 жыл бұрын
Is dit nou 'n badsepie? Baie dankie vir jou mooi volledige manier om elke stap the verduidelik. het jy dalk ook 'n outydse boerseep resep?
@KantriWoemin
@KantriWoemin 4 жыл бұрын
Ja ek het boerseep resepte. Een is truksvy blaar, ander is eierseep en ander wen is aalwynseep. Dan is daar ook die gewone blouseep.
@patsykruger3474
@patsykruger3474 4 жыл бұрын
Baie dankie vie die puik instruksies, waar kan ek sitrus olie bekom?
@KantriWoemin
@KantriWoemin 4 жыл бұрын
By ecentia olies of enige Dischem
@christinevanjaarsveld2938
@christinevanjaarsveld2938 4 жыл бұрын
By watter winkel koop jy jou Seep Soda ASB Dankie
@KantriWoemin
@KantriWoemin 4 жыл бұрын
By koöperasie.
@stephanijoubert3427
@stephanijoubert3427 Жыл бұрын
Beste resep ooit! Dankie Kantri!
KWELA : 18 Februarie 2015 - Boerseep
8:43
kyknettv
Рет қаралды 7 М.
Super simple hot process soap making technique
12:27
tellervo
Рет қаралды 156 М.
Challenge matching picture with Alfredo Larin family! 😁
00:21
BigSchool
Рет қаралды 40 МЛН
女孩妒忌小丑女? #小丑#shorts
00:34
好人小丑
Рет қаралды 47 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 36 МЛН
Boerseep Kook en Wasdag
21:28
Pieter Loubser
Рет қаралды 3,7 М.
Ouma Kosie seep kook
22:09
Michiel Kotze
Рет қаралды 6 М.
I Filmed Plants For 15 years | Time-lapse Compilation
30:40
Boxlapse
Рет қаралды 13 МЛН
HOE OM SOUS-KLUITJIES TE MAAK
6:03
KATAZA TV
Рет қаралды 8 М.
How To Make Aloe Vera Soap - For Beginners
8:14
The Aloe Vera Garden
Рет қаралды 1,2 МЛН
HOW TO:  Whipped Body Butter from BEEF Tallow | Zero Waste!
7:11
That 1870's Homestead
Рет қаралды 17 М.
Resin Art Tutorial. Amazing table of flowers. We make the form ourselves.
10:38
Aloe Vera Seep Resep
23:04
Kantri Woemin
Рет қаралды 34
Challenge matching picture with Alfredo Larin family! 😁
00:21
BigSchool
Рет қаралды 40 МЛН