Hoofstuk 10: Hannes Wolvaardt

  Рет қаралды 1,109

Meer As Grond

Meer As Grond

Жыл бұрын

#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 10: Hannes Wolvaardt
Ouderdom is net 'n nommer
#MeerAsGrond het besoek afgelê by die 2022 Toyota / Agri SA Jongboer van die Jaar, Hannes Wolvaardt, wat in Letsitele saam met sy broer oor die afgelope 12 jaar van ’n klein begin tot ’n reuse suksesstorie gegroei het. Hulle sukses is beslis rede om te glo dat hierdie eerste generasie boerdery nog ongelooflike hoogtes sal behaal.
Sluit aan by Lynette Francis-Puren.
In samewerking met Agri SA
Geborg deur Toyota South Africa
Brand Republic
#MeerAsGrond #ToyotaSA #AgriSA #VIATV #Landbou #BrandRepublic

Пікірлер: 1
@Shaun556
@Shaun556 Жыл бұрын
Definitief een van die beste episodes van Meer As Grond. Dankie Lynette en die span. Hierdie motiveer my as n jong man in South Afrika om my drome na te streef en hard te werk daarvoor. Baie dankie
Hoofstuk 8: Zander Ernst
23:12
Meer As Grond
Рет қаралды 509
Hoofstuk 13: Koos en Jurie Bezuidenhout
23:06
Meer As Grond
Рет қаралды 3,4 М.
路飞被小孩吓到了#海贼王#路飞
00:41
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 72 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 58 МЛН
Dave Pepler - Kwêla | kykNET
17:28
kykNET Argief
Рет қаралды 40 М.
ZUANGTUI LEH MUANNA VENG AN LA BUAI ZEL.
32:36
Samson ZR Hmar
Рет қаралды 2,1 М.
Hier is 2018 se Beesboer van die Jaar finaliste
9:54
LandbouTV
Рет қаралды 10 М.
Fiesta 2.mp4
8:56
Orania Beweging
Рет қаралды 1,9 М.
Hoofstuk 12: Van Loveren Wyne
23:12
Meer As Grond
Рет қаралды 608
Hoekom het BP Greyling 'n Fendt Ideal gekoop?
10:30
Farmspace
Рет қаралды 6 М.
Dorp van die Jaar 2017: Finalis - Gobabis
9:50
kyknettv
Рет қаралды 10 М.
Forum Nuus: Plaaswerker stort hart uit oor plaasaanvalle
4:52
Nasionale Beesboer van die Jaar: Hier is die finaliste
10:13
LandbouTV
Рет қаралды 12 М.