Рет қаралды 3,463
#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 13: Koos en Jurie Bezuidenhout
Familieboerderye: die ruggraat van landbou
#MeerAsGrond het gaan vastrap by Koos en Jurie Bezuidenhout wat onderskeidelik die derde en vierde geslag is van hierdie familieboerdery op Migdol. Hulle besigheid se sukses is gebou op goeie besigheidsbeginsels, vertroue, en liefde.
Sluit aan by Lynette Francis-Puren.
In samewerking met Agri SA
Geborg deur Case IH
Vervaardig deur Brand Republic
#MeerAsGrond #CaseIH #AgriSA #VIATV #Landbou #BrandRepublic