Рет қаралды 734
#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 1: Lennox Plaatjies en PALS (Partners in Agri Land Solutions)
Wanneer boere mekaar se harte vind.
#MeerAsGrond kuier naby Ceres, by boer Lennox Plaatjies, en vind inspirasie in die grondhervorming wat PALS - Partners in Agri Land Solutions - in dié omgewing en ook elders in Suid Afrika bewerkstellig. Hulle model, gebou op vennootskappe tussen wit en swart boere, bereik ongekende sukses!
Aangebied deur Lynette Francis-Puren
Vervaardig deur Brand Republic, in samewerking met Agri SA.
Hierdie episode is geborg deur Nedbank Kommersiële Bankdienste
#MeerAsGrond #Nedbank #NedbankKommersiëleBankdienste #AgriSA #VIATV #Landbou #BrandRepublic