Dankie vir die eerlike vertel van jul storie. God seën julle en julle huwelik.
@alettavanderwalt40852 жыл бұрын
Dankie Hykie en Geredene julle getuienis is voorwaar n voorbeeld vir ons almal ek gaan beslis kyk om die boeke te kry julle is twee pragtige mense Dankie en Dankie Terasa vir die program julle het my beslis geinspireer.
@faepsteyn71153 жыл бұрын
Dankie vir hierdie video. Dis wat ek nodig gehad het.
@Marushelley4 ай бұрын
ai dis lekker om te luister
@riaanesterhuizen90033 жыл бұрын
Dankie vir hierdie openhartige gesprek julle.
@waynesawyer3 жыл бұрын
Awesome. DANKIE.
@marynvanwyk76 Жыл бұрын
Ek kan saam stem sonder die Here kan ek en fam glad nie. Sonder Hom is ons alleen in die wereld.
@chrisb87833 жыл бұрын
Nuuspod nou Huisgenoot? Who cares?
@Nuuspod3 жыл бұрын
Ons het 'n wye gehoor, Chris. Die lekker van Nuuspod is dat jy kan kies. Jy hoef nie iets te kyk waarna jy nie wil kyk nie.