No video

Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 1 [22 Julie 2020]

  Рет қаралды 11,569

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Ons nooi julle uit na ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool geleentheid wat Woensdag 22 Julie om 19:00 afskop. Tydens hierdie regstreekse Bybelskool uitsending gaan Stephan Joubert met ons Spreuke hanteer. Die tema vir die reeks is "Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe." Moet nie hierdie wonderlike aanlyn leergeleentheid misloop nie! Ons sien jou daar!
Stephan het ook 'n uitdeelstuk beskikbaar gestel wat addisioneel gebruik kan word toe hierdie Bybelskoolreeks: www.ekerk.org/...

Пікірлер: 8
@annalisesmit1590
@annalisesmit1590 Жыл бұрын
Dankie vir insig!
@lynettevanrooyen1
@lynettevanrooyen1 4 жыл бұрын
Baie dankie vir die besprekings en verduidelikings oor nuwe ontdekkings in Spreuke
@lilyrose5806
@lilyrose5806 4 жыл бұрын
Wysheid is alomteenwoordig en ewig , vanaand begin my nuwe ontdekkingsreis opsoek na Wysheid🙏🏻 Amen
@tersiapretorius3637
@tersiapretorius3637 2 жыл бұрын
Dankie vir die lesing. Baie leersaam
@joeylourens2163
@joeylourens2163 2 жыл бұрын
Goeie more. Hoe kan ek die inligting aflaai asb. Dankie vir n puik episode 1.
@ejvanniekerk3000
@ejvanniekerk3000 4 жыл бұрын
Amen. Baie dankie
@elsadupreez818
@elsadupreez818 3 жыл бұрын
Hallo daar. Hoe kan ek die uitdeelstuk aflaai asseblief. Ons wil dit graag in ons selgroep gebruik. Baie dankie
@EkerkOrg
@EkerkOrg 3 жыл бұрын
Middag Elsa. Jy kan die uitdeelstuk hier aflaai: www.ekerk.org/single-post/spreuke-en-die-kuns-van-n-goed-geleefde-lewe-video
Jesus loer ons nie af nie. Stephan Joubert [2 Aug 2020]
26:44
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,1 МЛН
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН
Happy birthday to you by Tsuriki Show
00:12
Tsuriki Show
Рет қаралды 10 МЛН
Spreuke van Salomo
41:24
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 8 М.
Moelike tye en my tong - Lourens de Klerk
44:10
Lourens De Klerk
Рет қаралды 355
In die Hemel | Amanda Loftus & Nevil Norden
27:29
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
God nooi jou uit na 'n ete
30:49
Moreleta Stroom
Рет қаралды 8 М.
Oorsig: Spreuke
9:56
BibleProject - Afrikaans
Рет қаралды 2,3 М.
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 1)
33:31
Moreleta Stroom
Рет қаралды 8 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 70 М.
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,1 МЛН