Рет қаралды 672
WILD & JAG.TV
Hierdie keer kuier ons in die Noord-Kaap. Dis ʼn entjie uit De Aar op die plaas Nuwejaarsfontein waar ons die voorreg het om die Marais’s van Karoo Experience te ontmoet.