No video

INTERSKOLE STUNT: DURBANVILLE VS STELLENBERG

  Рет қаралды 1,309

Radio Tygerberg

Radio Tygerberg

Күн бұрын

Twee mense kan vanjaar op 26 Augustus 2023 tydens die Durbanville-Stellenberg Interskole met R10,000 elk wegstap. Al wat jy moet doen, is om jou blok aanlyn te koop teen R50 elk (skakel onder). Net vóór die hoofrugbywedstryd gaan twee valskermspringers uit ’n vliegtuig spring en ’n vlag op die rugbyveld plant. Indien dit op jou blok is, wen jy R10,000. Jy hoef nie eens op die dag daar te wees nie. Jy kan soveel blokke koop soos wat jy wil. Indien die valskermspringers om een of ander rede nie kan spring nie, sal twee rugbyballe geskop word. Waar dit land, sal 'n vlag geplant word en 'n wenner so aangewys word.
Radio Tygerberg 104FM is die trotse mediavennoot van die Durbanville-Stellenberg Interskole, die grootste in die Noordelike Voorstede.

Пікірлер: 1
@renebope8538
@renebope8538 7 ай бұрын
Whatch this every day
Boland Landbou vs Stellenberg o15A Rugby - 2023-04-20
53:39
Chris Grove
Рет қаралды 3,4 М.
Stellenberg Opedag 2023
3:59
Hoërskool Stellenberg
Рет қаралды 2,1 М.
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18
拉了好大一坨#斗罗大陆#唐三小舞#小丑
00:11
超凡蜘蛛
Рет қаралды 13 МЛН
Unveiling my winning secret to defeating Maxim!😎| Free Fire Official
00:14
Garena Free Fire Global
Рет қаралды 9 МЛН
U15A Netball - Brackenfell vs Stellenberg
32:33
PinPro Media
Рет қаралды 7 М.
PAARL GIMNASIUM - ONS VIR JOU GIMNASIUM
9:36
Paarl Gimnasium1858
Рет қаралды 20 М.
U/19 Interskole Stellenberg vs Durbanville
6:28
Slapchips
Рет қаралды 8 М.
All Blacks arrive in SA and get to work | All Blacks Training
11:44
Forever Sports
Рет қаралды 57 М.
Stellenberg Interskole 2023
1:44
Hoërskool Stellenberg
Рет қаралды 337
Top 50 Biggest and Most Brutal Hits in Rugby
10:45
Rugby Manual
Рет қаралды 1,1 МЛН
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18