Dankie ds Riekert Jyt die heerlikheid van Here Jesus vir my oop gemaak Dit is heerlik om Hom te aanbid
@dianateunis67965 ай бұрын
Want deze God is onze God, eeuwige en altijd: Hij zal ons leiden tot de dood toe.. Psalm 48:15 ❤❤❤
@LizetteEls28 күн бұрын
❤Dankie geniet jou studies so.
@dianateunis67965 ай бұрын
geloof hoop en liefde maar het belangrijkste is de liefde ❤❤❤
@besssnyman197211 ай бұрын
AMEN
@rorysullivan49132 жыл бұрын
Weereens Baie Dankie vir die woord wat jy bring. For the first time I could understand how David was "A man after His heart" to God
@anne-mariesteyn70012 жыл бұрын
Dankie dankie nogmaals dankie Riekert. Dra asb oor
@lizejoubert55410 ай бұрын
Dis so waar. Die ware mentors en vriende in my lewe is mense wat met empatie na my luister en dan is die fokus NIE op my nie, maar CHRISTUS & die Woord & gebed. Meestal is die menslike raad/preek wat een kry van vriende, reeds dit wat jy jouself gee. God is ons REGTER en die BESTE RAADGEWER. Hy begryp jou beter as jyself.
@vickybotha7896 Жыл бұрын
Geniet die manier hoe U die woord openbaar. Ek Leer verskriklik baie.
@hanliemoller9149 Жыл бұрын
Here ek bid dat U 'n werklikheid in my lewe sal wees. Ek wil U ken in al U heerlikheid en majesteit. Laat U lig op my skyn sodat ek U lig kan reflekteer
@johanbrenkman4597 Жыл бұрын
Ek bid saam met jou die gebed......n kosbare gebed...wat ek uit my hart uit bid....want dit gaan tog alles net oor Jesus......om sy Heerlikheid te weerstraal...weerspieel...
@tersiapretorius3637 Жыл бұрын
Hallo Wat is die naam van jul Bybel vasvra?
@rorysullivan49132 жыл бұрын
If you always show empathy, even if person is wronged, there is always the danger that conversation will fall into sin for both parties (omdat hulle mos onreg was) Have to quard against this every step of the way. So enjoy your approach to the gospe, especially. - "as God se woord nie meer waar is nie". Every member of my family will be sent that clip. Thank you very much. Nothing comes before Jesus and i see it in a totally new light. At the same time I'm aware of the tests to come.