Nee wat Jan, hoe lank sê julle nou al ons moet net geduldig en positief wees, en en, intussen raak dinge net erger. Ons is VUISVOOS vir die krag situasie in hierdie land.
@mauded2709 Жыл бұрын
Dankie vd eerlikheid. Hoekom Moet ons siek mense wat suurstof en nebulizers Moet gebruik, die volle petrol prys vetaal want ons is onsuldig hierin. Dis reg tenoeg on generators tyd koop.
@renierbeukes7536 Жыл бұрын
Ek is bly jy is so positief Jan Ons maak ons besighede toe!!
@reniergraham1127 Жыл бұрын
Die president!!!,die president se gat!!!
@veronicakarstel9126 Жыл бұрын
useless ding CR
@ronelpeens7366 Жыл бұрын
..ja sy hele onmilitere poepol
@operationshub2163 Жыл бұрын
Ek as persoon het regtig nie geloofwaardigheid in J Pauw nie.
@chrisvanniekerk9475 Жыл бұрын
Bietjie versigtig met sy woorde. Jy staan waarvoor jy glo, maak nie saak wat ander dink nie. Ek glo nie in julle nie. Miskien n Klein groepie. Julle will nie die graaf op sy naam noem nie.
@veronicakarstel9126 Жыл бұрын
too many employees according to Solidariteit. Only need 14000 employees but Escom have 40 000
@elbiedorman1266 Жыл бұрын
So then 26 000 are sitting at home earning their salaries by being pseudo employees/employers for E S K O M.
@hermankern3939 Жыл бұрын
Afrikaanse gesegde: "Hy voer eierdans uit" is van toepassing.
@barendgroenewald8500 Жыл бұрын
Tyd mors die man ken vir George maar hy weet nie van die verslag nie hy kan niks se nie want hy werk weer vir Eskom ek dink tog hy weet meer as wat hy se maar kom ons los dit maar daar
@veronicakarstel9126 Жыл бұрын
many employees go to work at Escom but don't do a stitch of work especially at Koeberg BEEEE women all driving Volvo's Merc SUVs etc
@deonebersohn6225 Жыл бұрын
Almal maak foute en ons moet ons gat af betaal vir julle foute
@gracybotha1791 Жыл бұрын
Deon dit is di ANC ...KYK na ons paaie , SAL, Poskantoor, Hospitale ens ens
@judyjansevanvuuren4859 Жыл бұрын
As Jan weet wat goed is vir hom sal hy ver wegbly van n gemors wat nie meer herstel kan word nie. Dit is n kwessie van gooi jou perels voor die varke .
@skywalker7778 Жыл бұрын
OMW! Ons moet dankie sê dat die Prez NOG n "minister van oplossings" aangestel het teen RX mil per jaar?? Nee Jan, nee! Waars jou brein heen?
@siegfriedwurth5928 Жыл бұрын
Die Jan doos werk seker vir dooskom.
@gawieherbst6260 Жыл бұрын
Hou regtig in gedagte. Destyds was ek nog n Kolonel in die SAPD. Volgens inligting was George Fivas n ingeskrewe lid van die ANC. Of dit waar is...weet ek nie. Wat ek wel weet..is dat hy die eerste swakste kommisaris was.
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Shit sleg kommissaris het agter Mandela aangehardloop soos n brakkie
@jeanscott2040 Жыл бұрын
Thankyou for such an honest and interesting interview, Mr oberholzer.
@deonebersohn6225 Жыл бұрын
Jy SE Daar is korupsie maar jy weet nie waar nie en niemand weet nie is dit moontlik SE die polisie en Eskom is magteloos
@mariondeason1032 Жыл бұрын
Shame Jan moet maar mooi praat nie te veel seg of hy is sy joppie kwyt. 😂😂😂
@CampX4 Жыл бұрын
Jan het regtig nie daai "joppie" nodig nie, dit kan ek belowe. Hy doen dit want dis sy passie. Jan will vir ESKOM reg maak.
@gbone7581 Жыл бұрын
@@CampX4 Dit is hoekom hy die joppie gevat het, hy het dit nie nodig nie!
@cobusvanniekerk83 Жыл бұрын
Minister van electricity kon nie eers Pretoria se kragstasies reg maak nie hoe gaan hy Escom reg maak
@gbone7581 Жыл бұрын
As hy ESKOM kan regmaak kan hy Afrika ook regmaak !
@MJ-lz1km Жыл бұрын
Jan weet niks, los hom uit.
@johnnydewit8067 Жыл бұрын
Jan weet baie maar sê niks seker bang sy koffie😂
@antonhuman8446 Жыл бұрын
Gentleman. Soos altyd! DUN gesaai.
@beatrixfourie9792 Жыл бұрын
Moeilik om 'n warm patat in die lug te hou.
@faniecremer4899 Жыл бұрын
Jan neem Jacques in sy vertroue en gee inligting aan hom. Jacques kry koue voete en gooi Jan onder die bus. Soveel van vertroue! 'Trust nobody'
@not.likely Жыл бұрын
Paul is a disgrace. Am man of low self esteem
@gerhardlesch3615 Жыл бұрын
Die enigste manier om agter die ding tussen dié twee manne te kom, is om die boekkontrak te lees. Watter een is bereid om dit openbaar te maak?
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie manne!! Ons byt vas saam met julle!! Dinge moet verander. Dit kan nie anders nie....mooi loop en sterkte...
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
things are going to change yes, country is going to sit without power, hes lying through his teeth, hes just as guilty as rest of Anc
@marynafalck5502 Жыл бұрын
Ka dankie vir die wat nog bereid is om hulle beste te gee.😊
@pierietjordaan4067 Жыл бұрын
Jan dankie vir jou integriteit.
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
what are u talking about,
@peeps977 Жыл бұрын
Nee ons is nie deur mekaar nie. eksom is en die ANC en die res van die SOE.
@mk-xq1tt Жыл бұрын
Vra vir AdeR self wat jy regtig wil weet.
@reniergraham1127 Жыл бұрын
Jan weet eintlik niks, ma hy werk da!As n span saam werk, mmmm ja jan, ons glo aan julle, mooi werk
@JacquesDuPreez-xt8hk Жыл бұрын
Jy kook Izak keep it up
@gssrustenburg Жыл бұрын
Goeie werk mnr. Oberholzer. Dinge kan egter nie veel verander solank anc aan bewind is nie. Stem anc uit, enige party behalwe anc of eff.
@annsnetler6510 Жыл бұрын
Hy is bang om te anywoord ?
@phillipshepherd1465 Жыл бұрын
Ja nee kyk. Ek Verstaan hoekom eskom jou terug gevra het. Die enigete ding wat ek mee saam stem is oor ons kapasityd probleem. Maar dis eskom wat "dit" nie onderhou het nie en Jan jy was die operations manager. So jy het nie toegesien dat dit gedoen word nie. Jy het nie jou job gedoen nie. " Sugar coating " maak Alles net erger. As jy nie die waarheid kan praat soos dit is nie, lieg jy.
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
all of them are just sugar couting eskom
@BuhrWizard Жыл бұрын
Harde woorde maar jy is seker reg
@sandrahorstmann9013 Жыл бұрын
Pas jou koffie op Jan. Voorspoed dan
@veronicakarstel9126 Жыл бұрын
Jan moet inligting kry wat Dr Ruyter nie kon bykom nie
@psel2501 Жыл бұрын
Thanks!
@martiensvisser3446 Жыл бұрын
Vra liewers wat is die pakket wat hy aangebied is, niemand in daai department gaan vir hom luister nie, hoe gaan hy n verskil maak?
@philipg6397 Жыл бұрын
Feite
@leondupreez1123 Жыл бұрын
Die man praat n klomp goed maar sè eintlik niks nie.Toe hulle hom die dag vra hoeveel geld Eskom verloor met elke fase wat hulle die krag afsit toe was sy antwoord negatief.saĺ dit nooit vergeet nie.!!! Op RSG
@pantoffelslippers Жыл бұрын
Julle mors net almal se tyd
@alexandervanwyk6478 Жыл бұрын
Ons het jou nodig by Evkom. Baie dankie! Sterkte!
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Die uitsending klomp leuns...gaan huis toe
@desmondhudson5451 Жыл бұрын
It is obvious that with regard to Pauw is that it is sour grapes that De Ruyter published his book before Pauw was able to write his book. I had the deepest respect for Pauw until now.
@carlosbonifacio825 Жыл бұрын
In total agreement.
@veronicakarstel9126 Жыл бұрын
And it 17000 copies in the first 2 weeks
@frederikbrits9559 Жыл бұрын
Jan en de Ruyter is manne van integriteit......maar Pauw en Fivas blyk glibberig te wees
@willemienjansen874 Жыл бұрын
Pic en Pay het in 10 maande R350 aan diesel.betaal waarvan R140M heffing was deur staat op brandstof.
@johannanieuwoudt3642 Жыл бұрын
het julle ook loadshedding ek wonder maar net
@gerhardbyleveld536 Жыл бұрын
Dankie vir die stream , my punt is hy se " ons het almal foute " so watse fout het hy
@johnvaneeden1455 Жыл бұрын
Pauw het nie geloofwaardigheid nie en ek sal nie meer van sy boeke of artikels lees nie, hy het net soos ‘n bosluis uitgesuig wat hy nodig het en sy klient ge-drop, finish-en-klaar !
@not.likely Жыл бұрын
Yes, Paul ended his career by trying to sell out Oosthuizen without concrete evidence. This is not the practise of a professional investigative journalist. What he said about a man who was not present to defend himself, was absolutely unethical and amounts to a dangerous defamation type He has no credibility left after this public attack on Oosthuizen because and one is going to take him into their confidence anymore He's a high risk to talk to. No one can be sure what he'll say in public. He has zero integrity
@johnnydewit8067 Жыл бұрын
As die onderhoud so is dan kan ek net verstaan hoekom j Pauw omtrek het
@pieterpretorius481 Жыл бұрын
Almal moet help om dit reg te maak? Almal het nie gehelp om te breek nie.
Moet nir 'n halfuur van jou dag mors nie. Die man weet nit van defensief bat. 🙄
@daleenduplessis79 Жыл бұрын
Uitstekende onderhoud. Dit gee mens hoop.
@apretorius8231 Жыл бұрын
Geen kommentaar weereens
@alangerber3960 Жыл бұрын
If he doesn't won't to talk about his contract then he is scalem and it is all about solo to make money that's all
@johnnydewit8067 Жыл бұрын
Sugar coting
@PhillipLabuschagne-rc7yl8 ай бұрын
Wat van daai ou wat 745 miljoen .
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Korrek hy was n anc man is steeds 1 en ek het geen tyd v hom en sy gatkruip cronies nie
@not.likely Жыл бұрын
Agreed, he's trash
@johnnydewit8067 Жыл бұрын
Got the job just to keep silence
@AndreMostert-d6v Жыл бұрын
Wat stotter jy so? Praat jou praat en los die uh-uh-uhm-uh...
@NeelsLotter Жыл бұрын
Nee rerig, praat te veel soos n politikus, glo nie alles wat hy sê, maak of hy niks weet nie Dalk is sy lewe ook in gevaar as hy te veel sê
@willemienjansen874 Жыл бұрын
R350m rand
@gbone7581 Жыл бұрын
Kliek op die drie dooitjies aan die regte kant en dan Edit.
@GeorgeCockrell-pd1iy Жыл бұрын
Nee wat ek weet nie mooi van ou janneman. Hy is beslis nie Mnr. De Ruiter se kalieber as dit kom by ruggraat. Volstruis speel is beslis nie die oplossing.