Dawie Roodt en Eskom | Eskom & ANC Misluk | Die GROOT Brekfis

  Рет қаралды 41,067

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

Күн бұрын

Пікірлер: 49
@andremouton-2004
@andremouton-2004 Жыл бұрын
Ek dink ons maak n groot fout as ons dink daar is nie leierskap in die ANC nie. Hulle lei die ANC en die land tot voordeel van hulle eie elite, net nie tot boordeel van die land nie. Dit is hoekom hulle in beheer nog is.
@muhammedmangera2877
@muhammedmangera2877 Жыл бұрын
Suid Afrika is op... K Niks Kan regkom Ons is in groot ka.. K Oorlog is nou die antwoord On dinge soon te maak
@noncebamzekandaba2328
@noncebamzekandaba2328 Жыл бұрын
ANC messed up our beautiful country
@tinasutton4245
@tinasutton4245 Жыл бұрын
Look at our Pot Hole roads, I suppose it's blame game. Before 1994, everything was in top shape, look now, everything is in a mess!
@mariussteyn9985
@mariussteyn9985 Жыл бұрын
Only way its going to change is if the criminal syndicate gets removed from government.
@VampIce22
@VampIce22 Жыл бұрын
So all of them?
@SonicAlcholic
@SonicAlcholic Жыл бұрын
How many times have we said this and flies straight through the ears
@tinasutton4245
@tinasutton4245 Жыл бұрын
Believe me, that will never happen, they run and rule this country!!
@amandasmit9328
@amandasmit9328 Жыл бұрын
Hy is n legende... 👍
@jj56x7.5mm
@jj56x7.5mm Жыл бұрын
The anc must go before 2024 if we wait there will be nothing left to recover with
@frikrabie5371
@frikrabie5371 Жыл бұрын
Goeie naand THE SOLUTION The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations. The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed. Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't. It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise. Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this. Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation. Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal). Alternatively we can just use the constitutional court as a platform where we inform the ANC and public of our decision to control our money and effectively start our own government. Give reasons and evidence for our decision. DIE OPLOSSING? Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control). Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai. Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry? Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen. My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt. Ons is GEREGTIG om die land om te draai. As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie? Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie. Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof. Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie. Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie. So n hofsaak sal ook die besef tuisbring. Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie. Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding. Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond. Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie. Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel. Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie. Ek het n ou onderhoud op KZbin van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande. Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was. As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis! Kom ons vat die ANC hof toe. ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was? Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak. Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het. Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen. Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie. Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog? Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie. Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen. Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring. Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel. Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word? Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede? Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG? Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid. Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling. Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie. Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie. Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy. Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie. Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land. Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word. Hoe kan ons hierdie saak verloor? Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he. Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!? Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe. Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg. Die ANC is Swartes se "Opressor".
@YESYES-qz2ex
@YESYES-qz2ex Жыл бұрын
Too late
@SonicAlcholic
@SonicAlcholic Жыл бұрын
True true very extremely true
@shawnaugust4525
@shawnaugust4525 Жыл бұрын
What they do in the dark, has a ripple effect.....South Africa is suffering because of their greed...May GOD have mercy on their soul, for they literaly don't know what they are doing.
@JH-zf4by
@JH-zf4by Жыл бұрын
They do know. God help us.
@johnmills9360
@johnmills9360 Жыл бұрын
Maybe the reserve bank wants a grey listing to prevent capital flight without introducing more exchange controls ? The honest law abiding person always has to jump through hoops when the crooks have free passage .
@hcbnett
@hcbnett Жыл бұрын
ANC are it seems born corrupt......
@Straightdeal
@Straightdeal Жыл бұрын
Dis ook die enigste lig wat ons deesdae het; dit is al die gevaarligte wat flikker.
@XHansCoché
@XHansCoché Жыл бұрын
When a clown moves into a palace he doesn't become a king, the palace becomes a circus.
@0448mickey
@0448mickey Жыл бұрын
Well said!
@ohhi5237
@ohhi5237 Жыл бұрын
unless its ordered by the king, then he becomes king
@vonrecht1236
@vonrecht1236 Жыл бұрын
When did I know SA was going to become a third world country? Why, in 1994, of course. Thanks, Fw, Roelfie et al...
@SuddenStorm982
@SuddenStorm982 Жыл бұрын
In 1992 I knew with the famous referendum
@indylwth2327
@indylwth2327 Жыл бұрын
Third wold? At this point that’s high praise…
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Thank yourself...There was a referendum in wich 66% of white South Africans voted yes for change....if you know your political history you would know that it was PW Botha who started this bs ...
@shaunsnyman5107
@shaunsnyman5107 Жыл бұрын
Its not the anc thats the problem its their supporters, no supporters no anc
@frikrabie5371
@frikrabie5371 Жыл бұрын
THE SOLUTION The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations. The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed. Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't. It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise. Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this. Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation. Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal). Alternatively we can just use the constitutional court as a platform where we inform the ANC and public of our decision to control our money and effectively start our own government. Give reasons and evidence for our decision. DIE OPLOSSING? Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control). Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai. Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry? Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen. My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt. Ons is GEREGTIG om die land om te draai. As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie? Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie. Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof. Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie. Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie. So n hofsaak sal ook die besef tuisbring. Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie. Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding. Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond. Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie. Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel. Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie. Ek het n ou onderhoud op KZbin van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande. Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was. As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis! Kom ons vat die ANC hof toe. ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was? Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak. Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het. Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen. Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie. Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog? Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie. Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen. Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring. Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel. Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word? Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede? Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG? Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid. Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling. Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie. Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie. Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy. Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie. Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land. Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word. Hoe kan ons hierdie saak verloor? Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he. Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!? Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe. Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg. Die ANC is Swartes se "Opressor".
@isiseshisewebhu
@isiseshisewebhu Жыл бұрын
Tipiese delusie in SA: blameer die slagoffer vir die verkragting
@robertburwise5938
@robertburwise5938 Жыл бұрын
Deel van die Matrix, Dawie....
@nortonramage4887
@nortonramage4887 Жыл бұрын
Our beloved country is in free fall.Everything is collapsing.Our only hope is Jesus Christ our Lord and Savior Judgment day draws nigh John 10:10"the thief cometh to kill steal and destroy."The wrath of GOD are upon those who are busy destroying our country.Revelation22:10 "Let the one who is doing harm continue to do harm,let the one who is vile continue to be vile,let the one who is righteous continue to live righteously,let the one who is holy continue to be holy."Look,I am coming soon ,bringing my reward with Me to repay all people according to their deeds. I am the Alpha and the Omega,the First and the Last, the Beginning and the End.
@michaelvanzyl8749
@michaelvanzyl8749 Жыл бұрын
You dont get what you deserve you get what you take The rise of Demagogues
@benisapp155
@benisapp155 Жыл бұрын
Almal is moeg vir die sirkus. Maar die Here weet wat Hy doen.
@ockiestrydom7443
@ockiestrydom7443 Жыл бұрын
Laat hulle maar rustig bou aan die galg, hulle gaan self daaraan hang
@tonitappous2422
@tonitappous2422 Жыл бұрын
Have you seen Mac G's recent Podcast with John Steenhuisen on KZbin? It is a real eye- opener on many of the crises facing our country today, with over half a million views!!
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
If you think for one moment Matric Boy Steenhuisen is going to save SA then you cant Think !!!!
@MySilentCrossing
@MySilentCrossing Жыл бұрын
Bitcoin solve this!
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Stop putting up comments about things you know nothing about.....
@diva444d
@diva444d Жыл бұрын
Koop bitcoin, mense. Koop goud. Hou dit self aan. Dring aan om in crypto betaal te word, en besigheid te doen. Stig sovêr moontlik af van regering. Self-regering is die enigste opsie. Hoe vinniger hoe minder skade. Beveilig julle-self. Fokus op bietjie basics spaar.
SA is op die rand van die afgrond
27:58
NUUSPOD
Рет қаралды 52 М.
VIP ACCESS
00:47
Natan por Aí
Рет қаралды 30 МЛН
REAL or FAKE? #beatbox #tiktok
01:03
BeatboxJCOP
Рет қаралды 18 МЛН
Special Board Meeting 02/06/2025
1:40:50
Bristol School District #1 Board of Education
Рет қаралды 58
Eskom going the same route as SAA:  Roodt
19:46
SABC News
Рет қаралды 212 М.
Errol Musk | #DieGROOTbrekfis
31:45
GROOTfm 90.5
Рет қаралды 14 М.
SA is running out of taxpayers | Dawie Roodt
7:23
Free Market Foundation
Рет қаралды 226 М.
Rob Hersov TV Interview | Brutally Honest TV Interview | 25 January 2023
29:07
[EXCLUSIVE] De Ruyter approached Gordhan with corruption allegations
24:56
Die ANC se asem is op
23:38
NUUSPOD
Рет қаралды 30 М.
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 431 М.
Dawie Roodt en vriende leer die Russe braai!
4:36
FAK DIGITAAL
Рет қаралды 16 М.
VIP ACCESS
00:47
Natan por Aí
Рет қаралды 30 МЛН