JENNIFER ZAMUDIO "Hart en Siel" (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 701,458

Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio

10 жыл бұрын

Hart en Siel (Geskryf deur Rudi Claase) is die titelsnit van Jennifer Zamudio se 9de Album wat vrygestel is in Maart 2013.

Пікірлер: 134
@WernerVerster-cx8tg
@WernerVerster-cx8tg 11 сағат бұрын
My men's niemand het nog nooit met my siel gepraat .Soos jy met jou Musiek nie.Behalwe die Here
@olafduijverman3237
@olafduijverman3237 Жыл бұрын
So mooi gezongen . Zo goed verstaanbaar voor ons Nederlanders.
@breunissensanta393
@breunissensanta393 2 жыл бұрын
Ek is mal oor jou songs Jennifer. Hierdie liedjie se woorde pas by soveel mense. Dankie. Moenie ophou sing nie. Baie mooi.
@Mannetjie-ko3gy
@Mannetjie-ko3gy 14 күн бұрын
Ja wraggies , die woorde is so waar . Dit is so mooi
@diekkruger3137
@diekkruger3137 2 жыл бұрын
Als vd dame is VERRUKLIK PRAGTIG...💯
@anibakker131
@anibakker131 15 күн бұрын
Jy praat my hart se taal sal nooit moeg word vir jou stem nie..jy is so kosbaar❤
@gemini9424
@gemini9424 2 ай бұрын
Ek was nou al n bietje rondon die aarde van ons. Orals gewerkt van Noord na Suid, Oos na Wes en wat ek vandag kan sê is dat daar is darm iets in ons Afrikaanse vroue wat waaragtag deur geen ander nasie se vroue ge-ewenaar word nie. Ons girls is waaragtag maar net super mooi.
@elsiedupreez3044
@elsiedupreez3044 Ай бұрын
Om dat Jy my haal nie
@geocav9708
@geocav9708 Жыл бұрын
One of the best singers I've ever heard. I love this lady's voice and music.♥️♥️♥️
@alejmonzon
@alejmonzon 3 жыл бұрын
What a great voice, even without understanding a single word, transmits an incredible emotion that goes beyond the limitations of language. The surname Zamudio caught my attention, it sounds anything but South African to me, indeed it is very common in the region of Mexico where I live. Consider me your fan, here in León Guanajuato. Greetings from Mexico.
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA 3 жыл бұрын
Thank you so much for your kind words! We are indeed the only Zamudio's in South Africa. My great grandfather came from Mauritius. Thank you for your support! Kind regards, Jennifer Zamudio
@alejmonzon
@alejmonzon 3 жыл бұрын
@@JenniferZamudioSA Zamudio is a Basque surname of toponymic origin and little diffusion, being recurrent, especially in Andalusia, coming from the name of the town of Zamudio (Vizcaya), which means “gorges; regional authority; throats ”. It had solar houses in Bermeo, Barakaldo and Bilbao (Vizcaya), from where they passed to the rest of Spain. The Basques are industrious, in the colonial times they were the best administrators in the different Spanish viceroyalties in America. No wonder some came to the island of Mauritius. My last name is also of Basque origin. Greetings
@geocav9708
@geocav9708 Жыл бұрын
I don't speak Afrikaans - but I could listen to Jennifer singing all night ♥️
@ziblot1235
@ziblot1235 Жыл бұрын
Despite your wonderful Basque heritage (Basques fascinate me)You would be a Boer? An Afrikaaner, which is my favorite Volk. No group has stood their ground and fought so hard to keep their heritage. Im thinking Huguenots, Germans and Flemings comprise most of them? Never leave South Afrka and never stop seaking the Taal
@michieladriaanoberholzer1194
@michieladriaanoberholzer1194 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie absolute mooi lied.. Ek is Mal oor jou musiek... Hierdie is my nuwe favorite liedjie... Dankie vir hierdie mooi liedjie.. Omw... Dit is stunning....
@drkopperman1
@drkopperman1 10 жыл бұрын
Fantasties, baie diep song. Hou van jou musiek. Staan uit bo die gewone afrikaanse snert wat so algemeen geword het deesdae... Hou so aan
@desireeolckers5995
@desireeolckers5995 3 ай бұрын
Die mooiste lied van die mooistes
@erikavdmerwe4714
@erikavdmerwe4714 2 ай бұрын
Verseker
@lindamuller3044
@lindamuller3044 2 ай бұрын
Love haar songs..🎉🩷dit laat my dink aan duitse 🎵 🎶 songs.
@jabulani1963
@jabulani1963 8 жыл бұрын
Jennifer,,,, jou musiek is so so mooi. Ons is lief vir jou musiek....
@jolandamostert2643
@jolandamostert2643 2 жыл бұрын
Ja dit is so waar love it 💖
@Lavonnedevine
@Lavonnedevine 8 жыл бұрын
Een van die mooiste stemme in Suid-Afrika
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 10 ай бұрын
Hello my dear Jennifer, you have so beautiful Songs ❤💜❤ i listen your music always on youtube and Spotify 💓🤗
@ellencoetzee
@ellencoetzee 12 күн бұрын
Eks mal oor jou musiek dis so mooi ❤
@charlottejordaan3465
@charlottejordaan3465 3 ай бұрын
Soo Mooi🤩
@annavanderwesthuizen8263
@annavanderwesthuizen8263 4 ай бұрын
Dis n pragtige lied so mooi 🎉🎉🎉❤❤
@andreschoeman9125
@andreschoeman9125 2 жыл бұрын
Baie mooi gesing. Baie dankie. Ek is so bly dat KykNET NOU dit gereeld speel.
@user-go9ke4tm2t
@user-go9ke4tm2t 9 ай бұрын
O dit is so mooi n wonderskoon lietjie
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ Жыл бұрын
So mooi♥️🎼
@DouwleenVanZyl-nf3by
@DouwleenVanZyl-nf3by 8 ай бұрын
Baie mooi lied
@elenespools
@elenespools 10 жыл бұрын
Baie baie mooi. Baie geluk Jennifer, hierdie is verseker n treffer!!!
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 Жыл бұрын
Wil net se dat ek luister in Amerika na haar musiek baie mooi sy is n Diva 🎉
@paulnel6223
@paulnel6223 4 жыл бұрын
I love this song so much bravo
@fancygaily1187
@fancygaily1187 7 жыл бұрын
die liedjie kan baie mans wakker maak......wat nie eerlik is nie
@evertdutoit5920
@evertdutoit5920 5 жыл бұрын
Hallo Jennifer jou musiek is pragtig. Van uit USA verlang terug huis toe. Dis so Hart en Siel lief kan he.
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 Жыл бұрын
Baie mooi en pragtige woorde
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 Жыл бұрын
Sy het n pragtige stem en kan as een van ons Divas genoem word in SA
@marietjievanniekerk6422
@marietjievanniekerk6422 10 жыл бұрын
DIT IS SO MOOI!
@daniesmall7878
@daniesmall7878 6 жыл бұрын
Een van die beste in ñ baie lang the in die S.A. musiek wêrld Hou so aan 😍
@lulunel6429
@lulunel6429 10 жыл бұрын
AWESOME AWESOME AWESOME VERBY!!!!!!!!!!!!!!!! Jennifer is freakin AWESOME!!!! Rudi Claase jys die beste skrywer my liefding!!!!
@pieternel9247
@pieternel9247 2 жыл бұрын
Pragtige woorde, baie mooi vertolk Jennifer.
@anibakker131
@anibakker131 Жыл бұрын
Die woorde is so vir my geskryf.. Kleef aan my hart vas... Seer Spoel in see weg😭
@valeriepretoriusmtn6910
@valeriepretoriusmtn6910 Жыл бұрын
Pragtig whow ❤
@Martian702
@Martian702 2 жыл бұрын
Baie mooi stem, melodie pluk an my Hart.
@me1509
@me1509 9 жыл бұрын
Stunning stunning song
10 жыл бұрын
Mooi so kosbare Jennifer en Rudi! Hierdie song gaan groot dinge laat gebeur vir julle. Xx
@Bettie12345
@Bettie12345 2 жыл бұрын
Love this song
@GoggaNooitjie
@GoggaNooitjie 10 жыл бұрын
Amazing!!!!
@willemvanderwalt2481
@willemvanderwalt2481 9 жыл бұрын
Dit is n baie mooi song - JENNIFER ZAMUDIO
@philliphitge4188
@philliphitge4188 11 ай бұрын
Hi Jennifer ek love you songs all the way for victoria tx USA❤❤❤
@daleenkeyser1148
@daleenkeyser1148 8 жыл бұрын
Kry hoendervleis, jy sing pragtig Jennifer!
@sakkie3259
@sakkie3259 7 жыл бұрын
Wat 'n awesome vrou - en amazing stem
@janniethirion6803
@janniethirion6803 7 жыл бұрын
so so nice song.
@michealharvey7714
@michealharvey7714 10 жыл бұрын
Sjoe dus n awesme song!
@baiemushi
@baiemushi 3 жыл бұрын
Hierdie is my fav liedjie, van almal, wil net weet watter wyn daardie is :) mis SA wyne!!
@wilmienbrussow133
@wilmienbrussow133 6 жыл бұрын
Jou musiek is wonderlike mooi. Jy rock
@mauritzburger1528
@mauritzburger1528 10 жыл бұрын
Sjoe....dis 'n powerfulsong!!
@jakes15s
@jakes15s 10 жыл бұрын
Awesome song
@mathildaleslie4564
@mathildaleslie4564 5 жыл бұрын
Pragtig ek geniet jou musiek en wat jy met woorde se beteken vir my so baie
@corriesnyman1256
@corriesnyman1256 2 жыл бұрын
Awesome...
@rollistein6760
@rollistein6760 3 жыл бұрын
Wundeeschön Song 💓
@ObelixBarbatus
@ObelixBarbatus 2 жыл бұрын
Verskriklik, verskriklik mooi! Dankie vir hierdie lied
@buckley1284
@buckley1284 10 жыл бұрын
Die song is Pragtig! Awesome stuff ..
@annamagriethachambeau6859
@annamagriethachambeau6859 2 жыл бұрын
Pragtig baie mooi ons lieflike mensie ons waardeer jou ongelooflik baie
@neilladd3410
@neilladd3410 4 жыл бұрын
Very attractive, good voice and song.
@marinawilhelm3069
@marinawilhelm3069 Жыл бұрын
Love your songs
@susanlabuschagne982
@susanlabuschagne982 8 жыл бұрын
pragtig die woorde raak jou hele siel diep binne.
@elmarisellarlindeque
@elmarisellarlindeque 7 ай бұрын
Pragtig pragtig
@pietfourie6266
@pietfourie6266 3 жыл бұрын
Mooiste mooi Jennifer.
@lorraineannamart2559
@lorraineannamart2559 6 жыл бұрын
Altyd myne Jennifer, mooiste lied nog Stunning.
@geocav9708
@geocav9708 Жыл бұрын
Absolutely brilliant track ♥️♥️♥️
@Hottie_Rottie
@Hottie_Rottie 2 жыл бұрын
Baie baie mooi!!!!!!
@naomilubbe6074
@naomilubbe6074 2 жыл бұрын
Ek is mal oor jou swart hare dit pas nes die liedjie♥️♥️
@TheAnnieRower
@TheAnnieRower 10 жыл бұрын
Great song!
@lianawennart3729
@lianawennart3729 5 жыл бұрын
Shoe dis baie diep mooi woorde jy sing dit netso met gevoel!!!... Groete Blessings Liana iut Namibia.
@neljohan
@neljohan 10 жыл бұрын
Fantastiese mooi liedjie. Dadelik 'n gunsteling by my gewees!
@annamieroos3218
@annamieroos3218 10 жыл бұрын
Pragtig!
@jabulani1963
@jabulani1963 8 жыл бұрын
En jy is pragtig,,,, jy moet nie so maer wees nie... jy lyk so mooi hier op die video met jou voller figuur.
@eddiedutoit
@eddiedutoit 4 жыл бұрын
2020 - waar was ek? Brilliant 'find'. dankie!
@florisslabber1758
@florisslabber1758 Жыл бұрын
Jennifer jy mag maar sing. So pragtig.
@johanpkitching5696
@johanpkitching5696 Жыл бұрын
Wow, pragtig Jennifer. Weskus groete
@teebry
@teebry 10 жыл бұрын
pragtig
@alettagermishuys9034
@alettagermishuys9034 10 жыл бұрын
Groete van uit Velddrif....jy sing praftig!!
@paulbisschoff7092
@paulbisschoff7092 3 жыл бұрын
lekker en mooi stem vir ons nasie!!!!!!!!!!!!!!!
@ceciliavanderwalt9712
@ceciliavanderwalt9712 4 жыл бұрын
Diep song!!!
@wiehahngeldenhuys2859
@wiehahngeldenhuys2859 Жыл бұрын
Baie spesiaal
@AnneMarieNagel
@AnneMarieNagel 10 жыл бұрын
pragtig jennifer!
@cj6434
@cj6434 6 жыл бұрын
Awesome lied sowel as vrou !!
@josefsnyman724
@josefsnyman724 10 жыл бұрын
dis briljant ! Ons het die beste talent in die wereld> buiteland kan gaan doppies blaas
@andrebeetge5928
@andrebeetge5928 4 жыл бұрын
Stem 100% saam ou mater!! Ons sangers en sangeresse kan nog engels ook sing, enige tyd net soos die ander lande sin
@user-hd6yw7te7b
@user-hd6yw7te7b 2 ай бұрын
❤❤❤
@anariejooste7757
@anariejooste7757 8 жыл бұрын
Sooooooooooooooo mooi..!!
@myrakunert7734
@myrakunert7734 2 жыл бұрын
Myra kunert absoluut pragtig al jou liedjiex maak man en vrou wakker is pragtig hou aan jou stem laat mens net weer besef wat opregte liefde is
@rikageldenhuys7551
@rikageldenhuys7551 8 жыл бұрын
hoeveel van ons voel soos die woorde in die song
@henniegrobler7746
@henniegrobler7746 5 жыл бұрын
Baie mpoi
@emmadercksen3422
@emmadercksen3422 6 жыл бұрын
Ek het op Radio Laeveld 100.5 datum 13/01/2018 op Jukebox - Pieter Koen gehoor dis jou verjaardag in die komende week. Wens jou n baie geseende nuwe lewens jaar toe.
@elmariemostert5154
@elmariemostert5154 9 жыл бұрын
wow mooi
@yvonnehaveman9680
@yvonnehaveman9680 4 ай бұрын
❤❤
@aletlangeveldt9130
@aletlangeveldt9130 8 жыл бұрын
Ai Jennefer ,mooi mens jy kan maar sing.
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 3 жыл бұрын
So mooi
@nuryatienung9146
@nuryatienung9146 2 жыл бұрын
Wow,keren abis👍👍💐❤❤🙏🙏
@johanvanvuuren6348
@johanvanvuuren6348 8 жыл бұрын
I so dearly love my wife
@marliencombrink1791
@marliencombrink1791 5 жыл бұрын
Jou musiek is pragtig. Jy moet in Trichardt vir ons kom sing
@sakkie3259
@sakkie3259 7 жыл бұрын
Pragtige song
@ConradPet
@ConradPet 10 жыл бұрын
Awesome ! Superstar !!!
@nuryatienung9146
@nuryatienung9146 2 жыл бұрын
Saya sangat menyukai lagu2 yang anda nyanyikan terutama lagu ini walau saya tidak tahu artinya dan sangat ingin tahu artinya
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA 2 жыл бұрын
Terima kasih! Lagu ini tentang "jika kamu tidak bisa mencintai dengan sepenuh hati dan jiwamu"
@nuryatienung9146
@nuryatienung9146 2 жыл бұрын
❤❤❤❤❤🙏🙏🙏
@bobroadhog6763
@bobroadhog6763 10 жыл бұрын
Jy maak musiek luister lekker! My voete jeuk!
@gerhardmeyer5801
@gerhardmeyer5801 3 жыл бұрын
HIER HET JOU HARE MOOI GELYK
@erniaduplessis7007
@erniaduplessis7007 10 жыл бұрын
stunning song regtig
@usaboer
@usaboer 10 жыл бұрын
Pragtig goeie smaak!
@christinecurry4627
@christinecurry4627 6 жыл бұрын
Baie mooi
@lorraineannamart2559
@lorraineannamart2559 6 жыл бұрын
Jennifer jy's ń STER
JENNIFER ZAMUDIO "Sê dit Harder" (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 497 М.
Jennifer Zamudio - Altyd myne (Official Video)
3:58
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 614 М.
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 52 МЛН
Scary Teacher 3D Nick Troll Squid Game in Brush Teeth White or Black Challenge #shorts
00:47
50 YouTubers Fight For $1,000,000
41:27
MrBeast
Рет қаралды 166 МЛН
Sterrelose Hemel
4:03
Rudi Claase - Topic
Рет қаралды 20 М.
Andriëtte - Druppel In Die See
4:06
Andriëtte
Рет қаралды 1,3 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai
4:13
ChereeVEVO
Рет қаралды 535 М.
Jennifer Zamudio - Opsoek Na Jou (Official Video)
3:33
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 149 М.
Rudi Claase - Woordeloos
3:38
RudiClaaseVEVO
Рет қаралды 303 М.
Jennifer Zamudio - Dalk (Official Video)
4:06
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 368 М.
Manie Jackson - Nog Net Een Keer
3:37
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 2,3 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 120 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 33 МЛН
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 8 МЛН
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 168 М.
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 83 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54