Jennifer Zamudio - Altyd myne (Official Video)

  Рет қаралды 614,525

Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio

6 жыл бұрын

DOWNLOAD / STREAM ► orcd.co/goudismywoorde
DOWNLOAD / STREAM CATALOGUE ► orcd.co/jenniferzamudio
“Weerkaats is een van vele uit Rudi Claase se pen. Sy skryf styl pas my eenvoudig net soos ‘n handskoen. Hy weet altyd presies wat om vir my te skryf en “Weerkaats” soos al die voriges wat hy al vir my geskryf het stel nie teleur nie. Die kragtige en emosionele lirieke stap hand aan hand met die sielvolle tempo van Christie Schutte, vervaardiger/Startrax Studios, se verwerking. Met “Weerkaats” het Rudi dit reggekry om my laer warm tone te beklemtoon met geen uitsondering op die hoës nie. Dit was lekker om hom op te neem en ek lief die opgewondenheid wat heers oor die lied en ek kan nie wag om hom met die wereld ted eel nie. Ek weet dat hierdie lied gaan uittroon bo vele en ongetwyfeld harte gaan aanraak..." - Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.
CD / MERCH:
jenniferzamudio.co.za/categor...
jenniferzamudio.co.za/categor...
VOLG JENNIFER ZAMUDIO:
ONLINE jenniferzamudio.co.za
INSTAGRAM / zamudio_jennifer
FACEBOOK / jenniferzamudiosa
TIKTOK bit.ly/3znsKKq
KONTAK JENNIFER ZAMUDIO:
083 514 8554
info@jenniferzamudio.co.za
P&C: 2016 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from KZbin).
#jenniferzamudio #afrikaansemusiek #goud

Пікірлер: 105
@sjakvermeulen1318
@sjakvermeulen1318 Жыл бұрын
Nederland. Ik geniet van dit mooie lied en de prachtige Suid-Afrikaanse taal. Dag tot ziens.
@ericranasinhe7986
@ericranasinhe7986 Жыл бұрын
Jennifer..all your songs are amazing..your songs encouraged me to even learn Afrikaans .
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA Жыл бұрын
Thank you…that is awesome! 😃
@wynanddekock5032
@wynanddekock5032 7 ай бұрын
​@@JenniferZamudioSA😮
@magdarabie4852
@magdarabie4852 3 жыл бұрын
Ek love love hierdie song
@esmehanekom3921
@esmehanekom3921 5 жыл бұрын
My nuwe gunsteling song! Pragtig Jennifer, weereens! En skrywer van liedjie, wow wow! Saam 'n wen kombinasie. Ek love Jennifer se muskiek. Hou so aan.
@FrancoisHaarhoff-nk5od
@FrancoisHaarhoff-nk5od 18 күн бұрын
Ek lief hierdie song
@wilfredgreen487
@wilfredgreen487 3 жыл бұрын
Hierde is mooiste song wat jy kan kry dit is pragtig net so mooi soos sy liefde groete
@marinavanstaden4577
@marinavanstaden4577 6 жыл бұрын
My Kerel Tertius Pretorius skrywer van Altyd Myne!!! So trots op jou !!! JEN DIE VIDEO IS PRAGTIG!!!!!!LOVE IT!!!!
@alettagrobler3610
@alettagrobler3610 3 жыл бұрын
Dis die mooiste song. Ek love die liedjie. Waar kan ek die lyrics kry?
@mariejacobs8864
@mariejacobs8864 2 жыл бұрын
Jy sing uit jou hart met die mooiste woorde jy's stunning
@ObelixBarbatus
@ObelixBarbatus 2 жыл бұрын
Ja, soveel beheer oor 'n pragtige stem. Vol emosie en passie. Fantasties!
@luandreyer3074
@luandreyer3074 2 жыл бұрын
Wil you live sien girl, jou musiek is asemrowend, laat Los en volg jou hart, jys amazing love you x
@annikaprins3530
@annikaprins3530 5 жыл бұрын
Nee deffie daar is geen beter lidjie nie lief jou❤☺
@LouisSmith-s4p
@LouisSmith-s4p 21 күн бұрын
Jy is mooier as al die vrou sangeresse ❤
@JLFishing76
@JLFishing76 Жыл бұрын
hoendervleis mooi....jy het n wonderlike talent ontvang van ons Hemelse Vader....pragtige stem❤
@cattleawhitmore9172
@cattleawhitmore9172 2 жыл бұрын
Hierdie is een van die mooiste liedjies. Ek kan nie genoeg kry van Jennifer se musiek. Jy het so awesome stem en nog meer awesome persoonlikheid
@marthinuserasmus1806
@marthinuserasmus1806 Жыл бұрын
Awesome
@wilfredgreen487
@wilfredgreen487 3 жыл бұрын
Ek lief die song sal hom oor luister baie mooi
@hannesscheepers409
@hannesscheepers409 4 күн бұрын
Baie talentvol. Lief vir jou❤
@ceciliavanderwalt9712
@ceciliavanderwalt9712 4 жыл бұрын
What a song!!!! Lorraine van der Walt.
@minnevanniekerk223
@minnevanniekerk223 3 жыл бұрын
Beautiful voice, the best C300
@treffersradio9874
@treffersradio9874 6 жыл бұрын
Sekerlik een van ons gunsteling sangeresse! Jennifer baie geluk met jou pragtige album, jy bly maar n pragtige mense en absolute Top sangeres.
@jaqueleneanderson358
@jaqueleneanderson358 6 жыл бұрын
Treffers radio Dis ñ baie baie lied!!! Jennifer......jy mag maar!!!!!!
@erikapelser745
@erikapelser745 5 жыл бұрын
Mooier as mooi.
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
ALTYD MYNE IS SUPER MOOIER AS MOOI DIE ALLER BESTE LIEDJIE EN VIDEO FINOMINAAL ONGELOOFLIK WOW WOW KAN VIR URE AAN EEN KYK EN LUISTER SONDER OPHOU EN JENNIFER ZAMUDIO SING DIE LIEDJIE OOK MET NET SOVEEL GEVOEL IN DIE BINSTE UIT WOW WOW.GAAN GROOT.
@henryrobbertse723
@henryrobbertse723 2 жыл бұрын
Die girl doen dit vir my....ek LOVE haar en haar songs. Lekker dans liedjie...Mooi man..😅
@annikaprins3530
@annikaprins3530 5 жыл бұрын
Jen ek kan nie ophou luister nie
@marinkapelser2858
@marinkapelser2858 6 жыл бұрын
Dit is awesome song love die woorde
@lucindapage1207
@lucindapage1207 6 жыл бұрын
Mal oor die liedjie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@karenkleinhans667
@karenkleinhans667 Жыл бұрын
Sit asb al jou musiek videos op n dvd
@lindamuller3044
@lindamuller3044 Ай бұрын
Pragtige woorde.. ♥️kan oor en oor daarna luister.. veral as ek nie snags kan slaap nie..👌👍⚘️
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
FINOMINAAL ONGELOOFLIK FANTASIES BAIE BAIE MOOIER AS MOOI.SUPER MOOI JENNIFER ZAMUDIO MET DIE VIDEO JY IS VERALTYD MYNE.💕💓❤💕💓💕💓💓💕💕❤💓
@amandakaltwasser7697
@amandakaltwasser7697 4 жыл бұрын
Mooi song. Ek like die lyrics. Het dit geadd op my KZbin Cool songs.
@JessicaNell-tt6bw
@JessicaNell-tt6bw 11 ай бұрын
Ek sê dit bietjie harder.....my hart behoort aan jou......❤❤❤❤
@loepiedeloep
@loepiedeloep 5 жыл бұрын
Wow....stunning song! Geluk Jennifer ek love die song!!! Tertius jy mag maar skryf! awesome !!
@elizabethcoetzee5564
@elizabethcoetzee5564 5 жыл бұрын
Ek belowe my engeltjie
@jacolabuschagne7677
@jacolabuschagne7677 4 жыл бұрын
Dis ñ verskriklike mooi ledjie, dit sê wat mens graag wil sê, as woorde soms ontbreek...
@pierredeetlefs3152
@pierredeetlefs3152 3 ай бұрын
Die vrou met die goue stem sing pragtig oor die liefde ❤
@ANT-cn5fl
@ANT-cn5fl 5 жыл бұрын
Absoluut uit die wêreld liedjie. Love it! Kan maar vir eens net nie ophou luister na jou musiek nie!
@CharlCilliers-vd9ty
@CharlCilliers-vd9ty 15 күн бұрын
Jy sing pragtig Hou so aan ASB
@danieterblanch7973
@danieterblanch7973 3 жыл бұрын
Your songs are beautifully
@Simone2057
@Simone2057 10 ай бұрын
Me and hubby love all her songs..❤
@elizaduplessis8797
@elizaduplessis8797 3 жыл бұрын
My vriend het die liedjie gestuur.So mooi.
@countrymusicmaria2873
@countrymusicmaria2873 2 жыл бұрын
Annemarie ,Tertuis bc Pretoruis se ma het my na jou gelei.Wat n pragtige stem.
@luanekruyshaar5542
@luanekruyshaar5542 4 ай бұрын
Baie mooi Diep bewoording a ware liefdes belofde .
@susanvermeulen5198
@susanvermeulen5198 6 жыл бұрын
Ongelooflik Mooi .xxx.
@lorraineannamart2559
@lorraineannamart2559 5 жыл бұрын
Jennifer mooiste song van jou, woorde so kosbaar, Tertius Pretorius jou talent ń gawe van God. Groetnis.Anna-Mart
@erikavdmerwe4714
@erikavdmerwe4714 Ай бұрын
Beautiful ❤
@shilonel2284
@shilonel2284 5 жыл бұрын
Jy het mooi gemaak Jennifer.
@helenafoster8292
@helenafoster8292 3 жыл бұрын
Love this. Awesome!
@santawilcocks6164
@santawilcocks6164 2 жыл бұрын
Mooiste woorde. En jy sing dit met soveel gevoel
@Appeltjie_za
@Appeltjie_za 6 ай бұрын
Always have been, ways will be. Long journey but was so worth it.
@FransDeVilliers-el6zf
@FransDeVilliers-el6zf 21 күн бұрын
Pragtig
@helenespamer4160
@helenespamer4160 3 ай бұрын
Sjoe..jou musiek raak mens diep.. beautiful!
@annamariepretoruis6039
@annamariepretoruis6039 6 жыл бұрын
Stunning lied, stunning kunstenaar! Báie geluk aan julle albei vir 'n awesome song!! Keep it coming 👍
@riekiedupreez1115
@riekiedupreez1115 Жыл бұрын
Pragtig dankie jen
@brendenstrydom3848
@brendenstrydom3848 10 ай бұрын
Whooo !! Ek like haar musiek🎉🎉💝💐💕
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 11 ай бұрын
Hey Jennifer ,your music is so wonderful ! 💕❤🤗
@linettetimmins420
@linettetimmins420 9 ай бұрын
Jy mag ma sing. Pragtige stem.
@betspieterse2720
@betspieterse2720 3 жыл бұрын
Jy is great !!!!!
@lamelessing6938
@lamelessing6938 6 жыл бұрын
Well done! Love it!
@mariavanderberg3694
@mariavanderberg3694 5 жыл бұрын
Stunning stunning song knapgedaan J!!!!
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
STUNNING STEM WOW SY MAG MAAR SING.JENNIFER ZAMUDIO MOET NOOIT OPHOU MET SING NIE.
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 2 жыл бұрын
Dis so ñ pragtige liedjie eks mal oor hom
@stephanielouise198
@stephanielouise198 5 ай бұрын
Dit is ñ baie mooi liedjie ek love dit ook
@thysbadenhorst218
@thysbadenhorst218 2 жыл бұрын
Beautiful
@AletvanderBank
@AletvanderBank 2 ай бұрын
Sooo pragtig ek love die liedjie ❤
@Blake17229
@Blake17229 10 ай бұрын
Soo amazing me and my family love's it❤❤❤
@atri114
@atri114 Жыл бұрын
Vir jou
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
Jennifer die video is baie mooi en die liedjie pas baie mooi saam als WOW WOW wow wow.
@sharonrandall7725
@sharonrandall7725 11 ай бұрын
😢😢soooo mooi
@sophiazamudio7896
@sophiazamudio7896 2 жыл бұрын
So Beautiful ❤️❤️❤️
@wilmasneddon9607
@wilmasneddon9607 2 ай бұрын
wow
@raynardswart5994
@raynardswart5994 3 жыл бұрын
Nice love die song gaan kyk biekie my musiek en stuur n comment terug asb😉
@salomesalome9467
@salomesalome9467 2 жыл бұрын
Baie baie mooi liedjie.😘
@elizaduplessis8797
@elizaduplessis8797 2 жыл бұрын
Baie liedjie
@d.reedijk1399
@d.reedijk1399 6 жыл бұрын
Leuk Lied en mooie video. 👍🏻
@annikaprins3530
@annikaprins3530 5 жыл бұрын
Mooi deffa
@elizaduplessis8797
@elizaduplessis8797 3 жыл бұрын
Baie mooi
@johannespetervandermerwe3620
@johannespetervandermerwe3620 2 жыл бұрын
baie nice song ... kry net vir jou n ander video produksie span ...
@user-ui7mt1wf6u
@user-ui7mt1wf6u 6 ай бұрын
Baie mooi song
@gertfourie2661
@gertfourie2661 9 ай бұрын
Pragtig mooier as mooi
@persomietheron8848
@persomietheron8848 3 ай бұрын
❤it!!
@nicolettemuller7992
@nicolettemuller7992 9 ай бұрын
Mooi bly maar mooi. ❤️❤️
@kobusgrove985
@kobusgrove985 3 жыл бұрын
Wow! Wow! Wow! Awesome stem.
@maralinebronn2642
@maralinebronn2642 3 жыл бұрын
Jan blom
@MarlieRobbertze
@MarlieRobbertze 2 ай бұрын
Bly maar pragtig❤
@corriekayser7123
@corriekayser7123 Жыл бұрын
Jy moenie ophou sing nie!!
@conradscheepers6402
@conradscheepers6402 2 жыл бұрын
Wow awesome song BLIKSEM
@user-py1im7hi3v
@user-py1im7hi3v 5 ай бұрын
Hi daar wat was die datum yoe jy by die kolenade gesing het laas jaar
@kylethatcher3093
@kylethatcher3093 5 ай бұрын
Dis my en my chick's se liedjie
@trudiegroenewald1418
@trudiegroenewald1418 9 ай бұрын
Pragtig verby.
@carlienswanepoel6419
@carlienswanepoel6419 2 жыл бұрын
BESTE!!!!!!!
@marianneboltman5612
@marianneboltman5612 Жыл бұрын
Fantastiese sangeres
@antongreeff7991
@antongreeff7991 5 жыл бұрын
Hierdie vrou kan sing
@rikaleroux7417
@rikaleroux7417 Жыл бұрын
Jennifer hoe kan Ek jou cd koop ?
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA Жыл бұрын
Hi! Jy kan my CD’s direk by my bestel - Whatsapp my by 083 514 8554 🤗😉🌸
@MichealHarvey-gj1tc
@MichealHarvey-gj1tc 4 ай бұрын
❤SUPER SEKSIE LIEDJIE VERALTYD MYNE JOUNE FINOMINALE LIEDJIE JENNIFER ONS EIE ZAMJAM QUEEN.❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@carlooosthuizen423
@carlooosthuizen423 2 жыл бұрын
^
@LouisSmith-s4p
@LouisSmith-s4p 21 күн бұрын
Jy is mooier as al die vrou sangeresse ❤
@elizaduplessis8797
@elizaduplessis8797 3 жыл бұрын
Baie mooi
@marinawilhelm3069
@marinawilhelm3069 Жыл бұрын
Pragtig
@iansmit1344
@iansmit1344 Ай бұрын
Pragtig
JENNIFER ZAMUDIO "Hart en Siel" (Amptelike Musiekvideo)
4:11
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 701 М.
Jennifer Zamudio - Dalk (Official Video)
4:06
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 368 М.
New model rc bird unboxing and testing
00:10
Ruhul Shorts
Рет қаралды 23 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 22 МЛН
Stick Figure - "Angels Above Me" (Official Music Video)
4:41
Stick Figure
Рет қаралды 22 МЛН
Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
3:32
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 417 М.
Jennifer Zamudio  - I am I said (Official Video)
3:34
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 218 М.
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Jennifer Zamudio - Weerkaats (Official Lyric Video)
3:57
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 85 М.
CHANTEL WILLIAMS - STAY WITH ME
3:34
Chantel Williams
Рет қаралды 551 М.
Sê Dit Harder
3:27
Jennifer Zamudio - Topic
Рет қаралды 161 М.
JENNIFER ZAMUDIO "Sê dit Harder" (Amptelike Musiekvideo)
3:32
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 497 М.
Juan Boucher & Tasché - Suid
3:46
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,3 МЛН
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 14 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 120 МЛН
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 168 М.
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54